Jump to content

Brakkies Sport Fotos

Members
  • Posts

    2787
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Brakkies Sport Fotos

  1. Lem, jissie self verbaas toe ek nie jou, McClean , Doug Ryder of van die Austins se name daar sien. LYK MY OOK ALMAL HOU VAN DIE MENSE IN DAAI POSISIES, WANT NIEMAND L? EERS 'N OU EIERTJIE DAAROOR? Ek verstaan ook daai is nie net voetsek en sy maatjies se span, blykbaar word daai span ook wyd en suid verkoop aan die unies !!! popeye2008-03-19 01:37:05
  2. if you doing the Epic, you should not put big miles in this week.
  3. geen fout met die fiets, die kleur laat hom sommer baie mooier lyk.
  4. R12,200 recommended retail price you dont need better than this
  5. Thanks, ek try nog net agterkom hoe hy R15kgaan stretch om by R26K uit te kom. Met alle respek, ek koop liewer 'n Pinarello raam vir daardie geld of die top bianchi carbon raampopeye2008-03-17 05:40:14
  6. Mr Look, hoeveel kos die 585 Raam?
  7. Welkom terug Faan, Sien jy het 'n comeback gemaak.
  8. bianchi 928l / c2cpopeye2008-03-17 00:45:02
  9. nou wat gaan hier aan.? Is julle souties nou net weer dom astrant vanoggend hier op die wielnaaf? popeye2008-03-17 00:40:54
  10. Jan did ride the argus, got a tubby flat and then stop at a spot were a lot of spectators was standing. He then became the machenic and helped other riders with bike issues, till they came around to pick him up.popeye2008-03-17 00:52:34
  11. ek dink hulle moet dit legalize. Dan kan die dopers uitsterf en ons clean ouens voortgaan met fietsry.
  12. dis ook al waar ek tyd kan inpas om die Ride en Bicycling te lees. maar ja, hierrie is maar 'n crappy post. so reg vir die Vrydag middag tyd gleuf.
  13. flip maruis wat as hulle vir jou daai rooi bicycling kit orginize. die hemp is nog doenlik, maar daai rooi broek. popeye2008-03-14 04:36:30
  14. sit nou die skrywe ook op, lat ons sien die "view" change jou mou dat hy by die kraag uitkom om die woorde nice op te kry
  15. hierdie laaste een , vat die prys vir effort. sekerlik met cryons op sy pc skerm geteken
  16. well done TCS, julle het regtig goed gedoen
  17. cherry is die baas.(of is dit miesies) wie kom van die plaas af?
  18. nee ouens, eks ook net een van julle. (Ek kan wel help met die baba makery, maar dit gaan ook neuk, want eks 'n sports model, "I dont leave any tracks behind" VERGEET eers van PPA vs CSA Kom ons werk eers aan PPA en WPCA !!!!!!!!!!!!! Dan as ons hier bymekaar slaap, dan vat ons CSA aan en sort uit: ** Funriders en lisensies ** Racing Been en hoe on Boland saam te help sodat hulle ryers ook teen en saam die WP Registreerde ryers ry om standaarde te verhoog popeye2008-03-13 02:00:45
  19. Well Done PPA. This is the correct decision. I'm back on your side again. Now lets working together and form ONE UNITED body in the Stormers Province. You can do it, you just show last night that you can make the right decisions.
  20. cherry yours on the right it very nice.
  21. http://www.vittoria.com/index3.asp?lingua=en it weigh lighter as your bomb with valve.
  22. fand.. give the guy proper advice. You buy a R80 victoria tubby repair canister, works the same as a bomb , but not only inflate your tire to 6bar, but at the same time release juice through the valve into the tire and seal it you can then use your normal bom and pump the 6 bar harder if you wish No, you dont have to wait for a bachup vehicle or walk home. The canister is so small, you dont even notice it in your back pocket. popeye2008-03-12 05:38:16
  23. Ja, ek het ook lank gesukkel om dit reg gestel te kry. die enigste slap is om die ding te "true" voor 'n rit. Ja, dis nie in dieselfde klas as 'n ergomo of ander R10 - 15k power meters. Jy kan dit optel vir minder as R2K.. Nou jy moet besluit, is R2K baiie geld gaan jy genoeg maak uit cycling om daai R2k te verhaal gaan jy ook die R800 spandeer om die cycling peaks sagteware aan te koop, ibike se software is rubbish gaan jy rerig volgens power rain wie gaan jou help om dit te verstaan. gaan jy jou data gereeld aflaai wie gaan dit ontleed **** Jy kan my een koop, stuur my 'n PM met 'n offer **** Ek was nog net 5 keer op my nuwe padfiets wat ek verlede jaar Feb gekoop het. So, ek kan dit nie gebruik.
  24. i got one, used it 2 or 3 times, but took it of the road bike. Why?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout