Jump to content

Brakkies Sport Fotos

Members
  • Posts

    2787
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Brakkies Sport Fotos

  1. ek het my naam op gegee, maar niks gehoor. Het nou net met Fanie gepraat, hy is nog in swellendam maar kry sy goed volgende week. Weet nie wat dit behels. Ja, ek dink as jy 'n PPA Polies word ry jy die funride -for free
  2. Ok, I'n interested. Hoeveel PPA Polieste is hier onder ons Hubbers. Julle eerste race is mos Sondag. Het julle spesifieke ID's, of is dit net 'n blou lig op die handle bar?
  3. s/mamma, buy a mirror
  4. Widget.. Well done.. The first time someone said something understandable and worth reading. Well done. MTN sponsership... I dont give sh*t about that. With the internet, most of us will go into a shop, already knowing what we want and how it looks. No bright lights needed to sell it to me. Just a normal 100w bulb and eskom power will be good enugh. Than he attack Klein Chris on-line shop and tell him that he need to be carefull, because Mr.Els will open Chris Snr. account history in court? What I understand is that there is 2 "different" shops under one roof: 1)The On-line shop = Pay cash or by Debit Card 2)The normal shop = Can pay by C/C , but their prices is more expensive than Klein Chris on-line shop. So in short, If you do not quote or show them the on-line shop price, the "second shop = Chris Snr. one", charge more. popeye2008-01-04 02:55:27
  5. mwnn, think the zipps came from a raleigh that chunky baught and sold for parts :-) man, its a ugly piece of equipment, and ugly kit combination toopopeye2008-01-04 01:05:04
  6. or is this the new incident you talking about: OOS-KAAP: Soektog na vlie?nier tydelik afgelas YOLAND? HAYWARDEN TISHA STEYN 03/01/2008 10:25:14 PM - (SA) BAVIAANSKLOOF. ? Die geluid van reddingshelikopters oor die omgewing hier was gister stil. Die Suid-Afrikaanse Soek-en-reddingsorganisasie het die soektog na die vermiste vlie?nier van Pretoria, mnr. Dirk Booysen (53), vir eers afgelas. Booysen, van Andeon in Pretoria-Wes, wat met sy Cess?na-vliegtuig na George in die Suid-Kaap onderweg was, het verlede Woensdag spoorloos in die Baviaanskloof-omgewing verdwyn. Hy het omstreeks 09:00 vanaf die Wonderboom-lughawe noord van Pretoria opgestyg. Booysen het omstreeks 10:45 die laaste keer met sy vrou, Charlene (49), gekommunikeer toe hy vir haar ?n SMS gestuur het. Volgens sy seun, mnr. Fanie Booysen (27), het geen helikopters gister opgestyg om na sy pa te soek nie. ?Hulle sal eers weer begin soek wanneer daar nuwe inligting aan hulle deurgegee word.? Mnr. Charles Norval, hoof van die Suid-Afrikaanse Soek-en-reddingsorganisasie, het bevestig dat die soektog hervat sal word sodra nuwe inligting beskikbaar word. Volgens Norval is alle beskikbare leidrade wat reeds ontvang is, opgevolg en is hy tevrede dat die soektog tot dusver baie deeglik gedoen is. Die soekgebied is bepaal met inligting wat verkry is van die vlugroete wat Booysen volgens Wonderboom se beheersentrum deurgegee het en die laaste kontak wat hy gehad het, naamlik by die Gariepdam. Verder is gebruik gemaak van lugverkeerbeheer se radarstelsels soos die een by Blesberg naby Geor?ge en by Port Elizabeth. Selfoonkontak wat Booysen gemaak het en inligting wat op die grond deur gesprekke met boere, plaaswerkers en ander mense verkry is, is ook gebruik om die soekgebied af te baken. ?Kapt. John Fobian van die polisie in Port Elizabeth het vyf dae lank leidrade by boere en plaaswerkers op die grond bymekaargemaak. Ons is hom baie dank verskuldig,? het Norval ges?. Sowat 13 lede van Booysen se familie en vriende, wat sy een seun en dogter insluit, is egter steeds besig om die omgewing te fynkam. Die gebied wat gefynkam word, is sowat 200 km?. Booysen jr. het ges? baie vrywilligers het opgedaag en aangebied het om na sy pa te help soek. Die Booysen-gesin het nog nie moed opgegee nie. ?Ons glo in wonderwerke.? popeye2008-01-04 00:20:41
  7. steve, the found the aircraft, was in the paper 2 days ago. I think there were 4 people in it and the Swartberg Pass was closed for traffic. The engine broke of and landed in the road and the plane a bit higher up on a hillpopeye2008-01-04 00:15:20
  8. Not so sure, but the red and celeste is a moerse clash. Not a nice looking bike that one
  9. scorps, as I said before, he got containers with stock sitting at Customs to be cleared before his new On-Line site can go live. So, Yes he is paying the VAT and import duties
  10. "As for your account payment history I am quite prepared to publish that here as well. And I am prepared to publish it for the past 5 years as well" Mnr. Els... Ek is confuse... Wat het hierdie te doen met jou eerste posting van 60 of 90dae om te betaal en toe wya hulle 'n brief dat hulle net 'n (1) Dec 2007 INVOICE HET WAT VOOR EINDE JAN 2008 betaal moet wees. Die vraag is: Waar is jou somme en jou bebiteure klerk se somme verkeerd. Dan wil ek ook graag weet dat toe hy betalings "probleme" die afgelope 5jaar (soos jy sinspeel)gehad het....hoekom het jy dit nie toe al met hom uitgesort? Hoekom het jy dit nie toe uitsorteer, maar nou wil jy hier ou koeie uit die sloot haal? Ek dink jou attitude is walglik en die manier van hoe jy hier jou besigheid verteenwoordig is 'n skande. Die bottom line is Mr. Els, julle en sekere fiets winkels wil regeer omdat julle persoonlikke agendas het en met mekaar wil saamstaan om CWC te benadeel. Kom ons kyk gou na hierdie: Willie mag POLAR heartrate monitors verkoop, Die (gewese) Running winkel langs CWC het POLAR h/r monitors verkoop, Sportmans Warehouse verkoop POLAR H/R Monitors Nou as jy 'n driehoek trek tussen die winkels sal jy agterkom dat CWC tussen hulle sit. maar POLAR wil nie he hy moet POLAR H/R Monitors verkoop. So, daar is nie 'n "km raduis" van Polar waar verspreiders alleen reg het om te versprei. My vraag is: Watter winkel eienaar is kop in een mis met die verspreider wat CWC nie wil laat toelaat om POLAR te verkoop? Nie polar nie... 'n Winkel !!! Dieselfde winkel wat die meeste kla en by jou staan teen CWC se On-line Pryse? popeye2008-01-03 05:15:35
  11. Ten minste is ons ook nie so stupid om te kan onderskei tussen 'n campy record groupset van R11k by Chris en R16K by ander. Selfs my laaitie van 6 jaar weet watter prys die beste is.
  12. Edman, got a call from them, they are very happy that we do "test" it and they appreciate that we use it. Mine has been sorted out.
  13. Kom ons kyk of Mr. Els nog gesig gaan wys op die Hub. As die brief van Pro-Bike korrek is, dan het Mr. Els se aansien nogal vir 'n duik gegaan. So, kom ons kyk en wag op Mr. Els se verduidelikking van waar sy en sy debiteur klerk se sommetjies verkeerd gegaan het.
  14. Hello Oom. CWC se Campie's en Shimano's is exactly dieselfde as wat die SA Importers inbring maar teen goedkoper pryse. Daars geen verskil in kwaliteit, ... so waarom duurder by Willie gaan betaal omdat hy die "PRO" shop is?
  15. Are we going to re discuss the 2005 , 2006 and 2007 issues again. Can I start with a new Campy vs Shimano poll? CW Cycles... Julle pryse is die beste, en ek sal by julle bly koop. Kom ek vertel julle wat 2 weke gelede gebeur het: Ek het 'n KCNC crankset by Chris hulle gekoop voor verlede jaar (Nov 2006) Voor die 2007 Epic (2 Maart 07) het ek 'n click geluid gehoor en Klein Chris het my BB replace - GRATIS !! Begin Dec 07 het ek en Buff hulle gaan oefen en my BB het weer 'n geluid begin maak, op 14 Dec 2007 het Klein Chris weer my BB vervang - GRATIS !! Op Donderdag 27 Dec 2007, (glo my)het my BB weer 'n probleem veroorsaak, die ratte kon nie lekker change want dit is 'n 113cm BB, Klein Chris het dit vervang en 'n 118cm BB ingesit = GRATIS !! Problem sorted !!!! Klein Chris en Oom Chris... Julle kan staatmaak op my support.popeye2008-01-03 02:58:53
  16. on entering On-Line for a CSA Licence ? http://cms.cyclingsa.com/ or www.myrace.co.za -------------------------- I cannot pay as I get this error... Notice: Undefined index: event in /home/myraceco/public_html/app/controllers/events_controller.php on line 970 Warning: implode() [function.implode]: Bad arguments. in /home/myraceco/public_html/app/controllers/events_controller.php on line 970 Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/myraceco/public_html/app/controllers/events_controller.php:970) in /home/myraceco/public_html/app/controllers/events_controller.php on line 972 My Events Event Category Entrant Consented By Status Disciplines Do you require Dual Category Martyn Mulder Martyn Mulder UnPaid Cycling Clubs HARMONY CYCLING CLUB (WP) Martyn Mulder Martyn Mulder Admin Hold Cycling Provinces Western Province Martyn Mulder Martyn Mulder Admin Hold Cycling SA License Full Race License Martyn Mulder Martyn Mulder UnPaid Disciplines ROAD Martyn Mulder Martyn Mulder UnPaid Tip Event Name Type Region Month Start End Close Late Entries General Cycling Clubs NP Jan 2008-01-01 2008-12-31 2008-12-31 YES Cycling Provinces NP Jan 2008-01-01 2008-12-31 2008-12-31 YES
  17. .popeye2007-12-27 05:37:24
  18. my laaste 2 daggies van werk. (okei, halwe daggies, want ek is nou die baas hier rond) Dan gaan ek af Hermanus toe vir so 3 dae, dan gaan ek daar buite Stanford toe vir die res om so bietjie op daai grondpaaie te gaan ry.
  19. More julle Hoop julle het 'n wonderlikke kersdag gehad.
  20. Hi Charles Woorde is min, trane is op, mag die Here jou en jou familie die krag en genade gee om deur hierdie moeilikke tyd te kom. Ek bid vir julle. sterkte
  21. Hi Guys Baie dankie vir die e-mails en oproepe. Ek waardeer dit opreg. Ja, ek is baie hartseer, ons het vir 18jaar lank saam op die plaas groot geword, kwaad gedoen, saam op skool, saam in dieselfde skool rugby spanne, en saam in dieselfde skool koshuis. Visvang en jag was vir hom wat fietsry vir my is. Hy het geleef vir jag en visvang en ek vind vertroosting in die wete dat hy weg is daar waar hy sy lewe lank sy "eie" tyd gehad het. Langs die dam , besig om vis te vang. Die berig oor sy dood kan hier gelees word: http://www.news24.com/Die_Volksblad/Nuus/0,,5-83_2240230,00.html Ek gaan hom vreeslik mis, maar ek weet hy het nou ewige rus en ek gun dit hom. Nogmaals, baie dankie julle vir al jul gebede en ondersteuning. groete martyn popeye2007-12-18 05:34:15
  22. komaan Nellie, ons gaan jou net glo as jy 'n foto plak. Waars Fire? sy weet mos jou skinner stories. maar luister mooi na die oom, Vakansie Romanse is net lekker tot skool weer begin. Hou gewoonlik niks langer as 6 weke. popeye2007-12-14 01:11:05
  23. windblown, a friend who worked with me (tarmacpro) baught a set last monday from Hype and showed it to me. Its beautifull with that carbon look. Its not like the eastons or zipps look, its that distinct carbon "blokkies" look. very nice and the plakkers is not glued on, it painted on. very nice wheels. running smooth on the hub.
  24. ja, maybe moet ons die mythbusters van discovery channel inkry om te ondersoek.
  25. .popeye2007-12-13 06:02:20
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout