Jump to content

CASSIE1975

Members
  • Posts

    1076
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CASSIE1975

  1. Baie dankie en sterkte vir julle ook...eendag as ons groot is... veilig ry Grip
  2. Ek stem saam met jou...as dit moet kan mens saam met CL ry en mekaar probeer help sien julle Sondag
  3. Klink goed dankie...dink nie ek gaan dit Saterdag oggend maak nie, maar ek gaan uitkyk vir julle Sondag oggend. Ek ry 'n Rooi (met bietjie Wit en swart) Merida Scultura en sal dieselfde hemp dra as wat my vrou aanhet (sien my HUB profile pic)...glo ook nie jy kan die hemp mis nie...dis wit en lyk of dit 'n SWART teerpad oor die hemp het met 'n GROEN "Route 42" pad teken LOL...ek sal probeer om nie direk in die lig in te kyk nie Ek gaan niks belowe nie...maar ek sal my bes gee...ek sukkel gewoonlik op Races met bietjie krampe teen die einde...en met die hitte wat voorspel is vir Sondag gaan dit dalk dieselfde wees maar kom ons kyk...ek kan help sover ek kan...sien baie uit daarna!!!
  4. Ditto...also a slow poke from the gun...Then maybe we should make up a group or at least a few guys and try to stick together...if we get dropped before the highway...then at least we are a few to help each other??
  5. @Garfield...moet ons mekaar maar probeer soek daar by OFM (Garfield, Oscar en ekke???) Of wat is die voorstel?? Ek is nie more op kantoor nie...so sal vandag moet uitvind wat dink julle?? PS - ek is nie 'n vinnige "starter" nie...maar ek kan dalk help om pas te hou op die highway... en probeer by-bly sover ek kan van die begin af...
  6. 2011 was die roete nog 99km...so die tye verskil van 2012, maar hier is die hoeveelheid mense wat SUB 3 gery het in hulle groepe...maar ek weet nie hoe die wind en weer was laasjaar nie...??? BL = 34 mense - beste tyd was 2:55:05 CL = 8 mense - beste tyd 2:54:40
  7. He he he...dis reg Garfield dink ek sal die Waterboy wees as dit okay is??? wil ook darem so nou en dan 'n sluk vat...ha ha ha dis nou as ek kan by-bly...
  8. ek dink net my bene is te klein... he he he
  9. Stekte meneer in my boek is julle MENERE as julle MTB en Road bike in 2 dae kan ry WOW!!!
  10. Dink jy is reg met 150 per groep...CL1165 en BL is seker van 1000 tot by 1150
  11. As ek so na die nommers kyk is daar omtrent 200 ryers per groep??
  12. Ja dis weird...
  13. Ha ha ha...die eerste keer wat ek in B groep is sal my voete MOET oplig...ha ha ha
  14. BL1072 @ 6h55 :eek:
  15. Ek glo jy sal kan ja...dink jy het net die Race nommer nodig (bv AL0658 of CL8754 of so iets) en dalk die persoon se naam??
  16. @Garfield ek sien nie jou e-mail adres nie ha ha ha... Ek het dieselfde idee gehad meer gedink aan die Elite manne wat my op hulle skouers kan dra met MY racetec chip natuurlik!!!
  17. Lyk my die OFM ouens het die ou ge-fire wat die SMS'e moet uitstuur met ons tye en seedings ha ha ha
  18. So mond moet "JAM" kry...he he he
  19. Dink ook ek gaan probeer mik vir 3h15...ken nie die pad nie so kan nie te veel verwag nie maar enige iets onder 3h30 sal ook vir my werk... he he he...hoop dis nader aan die 3h10 - 3h15 merk!!!
  20. Ja ek sien op Accuweather hulle voorspel die wind "WNW tussen 10 en 16km/h" soos ons almal al weet...hierdie jaar is die wind NIE ons vriend NIE!!! so verwag dat die wind erger gaan waai Temperatuur voorspel van tussen 28 en 31 saam met die teerpad sal dit seker so tussen 34 en 37 grade celcius voel
  21. EXPO inligting en tye: • Late entries & registration: at Windmill Casino & Entertainment Centre in the registration marquee on Friday, 1 November 2013 (10:00 - 19:00) and Saturday, 2 November 2013 (10:00 to 17:00). • No entries or registration on Sunday, 3 November 2013.
  22. Good question!!! I heard that the OFM normally attracts around 4000 to 5000 people?? Will see this year what the outcome will be...maybe a half or a third of the cyclists are from BLOEM / Kimberley and the surrounding areas...I wonder?? It's an awesome race for them if they can not always get to the Cape or Gauteng races. Since starting out in cycling about 2 years ago, I've always wanted to do the OFM...to have the medal and to at least have done it once hopefully it won't be our last Cost wise,,,yes it's a bit of a stretch depending on where you stay in Bloem and how many days, etc...let's hope the next few years the OFM guys can get a stable sponsor and keep the race going I am sure it will still be worth the trip!
  23. Nogal waar ja altyd lekker om bietjie in ons moedertaal te gesels!!! Sien baie uit daarna... behalwe die laaste 35 kilo's se bulte... dalk is dit nie so erg nie, maar net omdat dit so laat in die wedren is goeie oefen vir 94.7 se laaste paar bulte!!!
  24. Presies!!!! oeps...jammer
  25. Deal dis waarvoor fietsry daar is...om dit te geniet...he he he dalk 'n besigheid so begin my eerste OFM klink sommer bakgat!!!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout