Jump to content

Team Epo

Members
  • Posts

    32
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Team Epo

  1. Jy ry seker die 60km.Jy het mos homeground advantage.
  2. As ek het dit reg het betaal PPA vir racetec op die spesifieke dag om PPA lede te time.
  3. Ek is in vir die 60km.Ek het verlede die 30km gery en het dit baie geniet.Naas doen regtig baie moeite om seker te maak jy kry die beste wat n mtb roete jou kan offer.
  4. Jy kan nie Wannabees cycling club kontak.Hulle ry die tyd van die jaar vanaf Lord Charles.
  5. Kyk op facebook
  6. Ons is n paar ouens wat dit gaan aanpak as n adventure .Ons wil kyk vir so 10 ure .Niemand het baie geoefen vir dit.Dink dit gaan n baie lang dag wees.
  7. Weet iemand wat was die wentyd vir die 60km ?
  8. Die mense wat my gehelp het was baie oningelig oor die CSA lisensie.Ek het myne ook by my gehad.Toe ek hulle vra of ek R35.00 afkry toe se hulle nee.Volgens Naas as jy nie n CSA lisensie het kos n laat inskrywing jou eintlik R215.Ek het wel net R180.00 betaal ,maar soos ek verstaan sluit dit die R35.00 in indien jy nie n CSA lisensie het.
  9. As hulle nie die roete gaan verander twyfel ek of hulle volgende jr weer so groot opkoms gaan he.Daar was net te veel sand die laaste 20km. Baie mense het blykbaar by Suiderstrand gestop.
  10. Ek dink die 60km gaan n lekker uitdaging wees.Die hoogwater en springggety kan dinge bietjie moeilik maak op die strand by Brandvlei. Ek sien baie uit na die uitdaging.
  11. Jammer bedoel sondag oggend
  12. Word daar geen registrasie saterdag oggend gedoen ?
  13. Ek sien hulle beplan miskien n klein stukkie ompad by Avontuur.Ek dink dit kan nogal n groot opeenhoping veroorsaak.
  14. Ek het n Silverback Space 2.0 met vol Ultegra en Mavic rims gekoop vir R9500.00
  15. Team Epo

    Oude Molen mtb

    Ek verstaan die race is gekanselleer.
  16. Checkers -R70 Midas - R120
  17. Daai ou kort n pk
  18. Wat dink julle van First Ascent se Galea cycling helmet.
  19. Dankie so ek is op die limit.
  20. Ek kyk na die Mavic Crossmax slr of st wat nou by CWC op special is.Ek weeg 85kg kan iemand dalk vir my se of die slr sal hou met my gewig.
  21. Dink hy het vergeet of hy n padfiets of mtb ry.
  22. Drink meer bier dan sal jy dit nie kry.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout