Jump to content

CogitoErgoSum

Members
  • Posts

    1229
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CogitoErgoSum

  1. Afrikaners is plesierig. Dit kan julle glo. Hulle hou van partytjie, en dan maak hulle so.... Baby is jy nog lief vir my! Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  2. . Jammer. Die video wat ek wou plaas, kom nie deur soos dit moet nie.
  3. Our latest addition. He is 2nd generation Purebred Boerboel. He is just 3 weeks old, will be getting him at 9 weeks. Now to get a name for him. We are contemplating Boela. His father is Brolloks, and his first-generation brother is Rommel. We have his first-generation sister, Nina. What say you? Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  4. This very well-built stove is apparently 50 years old. Amazingly well-built stove Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  5. Last month a world-wide survey was conducted by the UN. The only question asked was, "Would you please give your honest opinion about solutions to the food shortage in the rest of the world?" The survey was a huge failure because of the following: In Eastern Europe they didn't know what "honest" meant. In Western Europe they didn't know what "shortage" meant. In Africa they didn't know what "food" meant. In China they didn't know what "opinion" meant. In the Middle East they didn't know what "solution" meant. In South America they didn't know what "please" meant. In the US they didn't know what "the rest of the world" meant. In Australia people hung up because they couldn't understand the Indian accent of the caller. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  6. Hou vir my duim vas ek is oppad bank toe en as dinge vir my uitwerk gaan my lewe so verander . Ek praat van groot geld. Ek is so opgewonde ek kan skaars die ****** sykous oor my kop kry Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  7. Raak ek nou lus vir 'n stukkie Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  8. Either way, this "fight" is a farce Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  9. Oh it was a kitty cat! Yeah, I couldn't find either... Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  10. 'n Amptenaar van die dept van arbeid vra vir die boer "Meneer ek soek 'n naamlys van al jou werkers en wat hulle elkeen verdien" Die boer se: "My voorman Jonas werk al 30 jaar by my. Ek betaal hom R1400 per week plus gratis verblyf" "Dan is daar Jan 'n verstandelik vertraagde. Hy werk 18 uur 'n dag 7 dae 'n week en doen 90% van die werk. Hy verdien R100 per week maar betaal sy eie verblyf. Ek koop elke Saterdag vir hom 'n bottel brandewyn sodat hy kan byhou met die boerdery. My vrou laat hom ook toe om soms by haar te slaap." Die agent se: "Dit is die ou met wie ek wil praat meneer!" Die boer se: " Jy praat met hom. Ek is Jan" Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  11. Some after-braai etiket.... If I braai, I do not do the dishes... get someone else Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  12. Ok I will be first to respond... Ag f@k nee! Gummi, best to keep some selfies to yourself please Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  13. Very nice. I go through a pair of boots/shoes in a year. I am looking at something stronger than the crap available here. Unfortunately it seems they are not shipping outside the US. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  14. Goeie bliksem. Dit is absolute genade dat jy daaruit geklim het. Sterkte. So iets bly lank by mens Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  15. Uh nee dankie. Maar ek glo dit sal baie goed verkoop in die Republiek van Kaapstad Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  16. Die wielnaaf taalskaaf Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  17. Dankie. Neem jou eie advies ter harte. So ook spreek jou kommentaar boekdele van jou karakter. Altyd vol nuttelose opinies en menings wat jy afdwing. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  18. Nee kyk. Hoekom moet jy altyd stroom-op wees en mense aanvat? NĂȘrens het ek ras/kleur of enige stront ingebring nie. Moet ook nie my bedoeling in twyfel trek nie - my werksmag is almal swart. Dit was iemand anders wat genoem het dat hy met hulle Afrikaans praat. Ek praat Engels met die mense en selfs dan kan mens hulle nie volg nie. Ek sĂȘ net dat die oproepsentrums van groot besighede wat mens moet help veel na wense oorlaat. My innige meegevoel dat jy nou weer dit nodig ag om lewenslesse uit te deel. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  19. Ja dit is wel so. MAAR, van hulle is verby arrogant en windgat. Die ergste is wanneer hulle my bel en nie eers my van kan uitspreek nie. Nog minder kan ek hulle aksent volg. Standard Bank se mense is veral 'n probleem vir my. Ek het al menigmaal op hulle geskree. Dom-astrante bliksems Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  20. So jy was uit om 'n kar te ry saam 'n vroulike kolega? Is dit die storie wat jy aan jou vrou vertel? #ryietsanders Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  21. Ek probeer om in my alledaagse gebruik so suiwer as moontlik te praat. Maar ek kry dit net nie gedoen nie. Wat my wel teen die mure uitdryf, is hoe swak pateties mense spel en sinne aanmekaar sit. As ek eers 'n paragraaf drie of vier keer moet lees om te verstaan wat die sukkelaar probeer sĂȘ, dan raak ek moerig Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  22. Rolprent - Fiela se kind Televisie reeks - Vyfster en Arende Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  23. Die Naafland Garingdraad klink goed Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  24. Natuurlik van selfsprekend gestel... ek dink nie enige een gee regtig om wat sy opinie is nie #tonginniekiesgrappie! Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout