Jump to content

CogitoErgoSum

Members
  • Posts

    1229
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CogitoErgoSum

  1. Took him to the vet earlier today for his second round of vacs. He will be 11weeks on Friday. He is already 15,2kg [emoji32] He is going to be something Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  2. Ag nee man dames Afrikaans is die sexyste warmste taal volgens 'n Ierse publikasie. Hoekom is dit dan so stil hier. Dit is tyd vir 'n lekker partytjie (of enige iets om lewe in hierdie plek te kry) Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  3. Catching rays Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  4. . Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  5. Yeah, like a desk to entertain the secretary... Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  6. Was die anc nie eens op 'n tyd "african national communist party" nie? Deesdae is hulle iets soos "african national congress..." Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  7. 'I will never hear his voice again' - distraught mom of slain Lichtenburg boy http://www.news24.com/SouthAfrica/News/i-will-never-hear-his-voice-again-distraught-mom-of-slain-lichtenburg-boy-20171012? shared via @News24 Ek is so moeg vir die nuus agentskappe wat stories publiseer soos hulle wil. Hulle blaas rasse haat aan. Nou eweskielik was dit iemand wat net losgebrand het op 'n skare. Die bliksemse kind moes in die skool gewees het. Maar nou word die storie vertel dat dit die mees liefdevolle, saggeaardste, slimste kind was. Die skieter was 'n blanke man. Hulle het sy voertuig met klippe gegooi. Sy jong kind was by hom in die voertuig. Hy was bedreig. Hy het homself, sy besittings en sy kind probeer beskerm. Maar hulle mag mos jou lewe bedreig. Dom donners Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  8. Dit is ongelukkig nie so eenvoudig nie. Ek is op 'n plot/plaas. 3 van my 5 werkers is van Zim. Die ander 2 is plaaslik. Hierdie mense se breine werk net anders. Jy kan hoe goed wees vir hulle, jy kan watter verhouding deur die jare opbou met hulle... MAAR as hy voel en dink dat jy hom te nagekom het, dan is alle hel los. Hulle reken dat hulle geregtig is op sekere goed. As jy een keer vir hom iets gegee het (of iets vir hom gedoen het), soek hy dit weer en behoed jou as jy dit nie weer gee of doen nie. Hulle is baie afgemete in hulle optrede teenoor jou. Wel opportunisties (slegte anglisisme, jammer), maar hulle is gereed om op 'n baie goed beplande manier op te tree. Jy moet die heeltyd op jou hoede wees. Jy kan hoe gewapen wees, jy kan watter maatreëls in plek hê... as jy nie die beskerming van ons Almagtige Hemelse Vader elke dag oor jou en jou gesin bid nie, kan jy maar vergeet. Slegs jou geloof kan jou staande hou, en slegs jou geloof sal dat jy kan slaap in die nag. Die mense in die stad besef nie onder watter spanning en druk boere vandag leef nie Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  9. When you see it... it is freaky, I know. A little hint.... it is in the EYE of the beholder! He is going onto 9weeks now. And approaching 9kg... (And no, the photo wasn't edited.) Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  10. Sheez... never have I thought that my kids will be going after them... thanks to the wifey... Modern Talking is the go-to in the house at the moment... [emoji29][emoji32] Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  11. . Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  12. Onderwyser : As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee hasies en nog twee, hoeveel sal jy he? Jannie: Sewe, meneer. Onderwyser : Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê? Jannie: Sewe. Onderwyser : Kom ek stel dit anders. As ek vir jou twee motors gee, en nog twee en nog twee, hoeveel motors sal jy hê? Jannie: Ses. Onderwyser : Mooi so. Nou as ek vir jou twee hasies gee en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê? Jannie: Sewe! Onderwyser : Hoe de moer kom jy by sewe uit? Jannie: Ek het 'n ****** hasie by die huis. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  13. When you are dog-tired #hondmoeg Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  14. . Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  15. We decided on Boela. He is almost 7weeks old and already weigh over 6kg. I suspect we are going to have our hands full with him... His mom developed a serious case of mastitis (spelling?) where her teats burst open. She couldn't feed them from 4weeks on. The vet put them on some special feed, hence we got him a little earlier Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  16. . Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  17. . Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  18. . Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  19. . Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  20. . Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  21. Ja nee kyk. Hierdie naweek-stront moet einde kry. Sodra mens net lekker begin werk, dan moet jy stop vir 'n naweek. As ek president word, verban ek naweke. #nawekemoetval Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  22. . Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  23. Ek leen hierdie by ander wat dit geleen het - dit is nie my skrywe nie... ..................... Geleen deur een skrywer wat dit op Tumi se komentaar gaan plaas het: Liewe Tumi, ek hoop jy kan Afrikaans lees. Anders kan ek vir jou in isiZulu of Setswana of Engels skryf want ek kan. Miskien Nederlands of Frans en Duits, want ek kan. Jy ken my nie maar jy sê dat jy my moet straf vir die fiets wat ek gesteel het. Wel die fiets is gesteel voor jou geboorte en toe ek sekerlik te klein was om fietse te steel, nietemin, ek is wit, so ek moet boete doen vir daai fiets. Wel Tumi, ek het nie jou fiets of enige iemand anders se fietse gesteel nie. My ouers het my van kleins afgeleer om sodra ek my fiets klaar betaal het, om vir ander mense fietse te koop wat nie het nie. En ek hét. Baie! Soos jy duidelik praat van 'jou' mense en 'my' mense, was meeste van daai fietse vir joú mense... Maar dit stop nou. Jy weet al die skryfbehoeftes wat ek by swartskole afgelaai het stop nou. Die sopkombuise vir honger, koue swart mmamogolos, is klaar. Die speelgoed en klere wat by swartkleuterskole afgelaai is, gaan nou na 'my' mense toe moet gaan. Geen meer insamelings vir swart matriekmeisies se rokke nie. Geen geld om ook aan kampe en uitstappies deel te neem nie, dit gaan nou in my kerkbordjie in. Jy het my oortuig. Ek moet vir my mense sorg en jy vir joune né? Nie net, AM I FROM THIS SOIL, ek is met my voete in die grond gebore en ek het in die grond gewerk en gegroei. Jy veralgemeen(generalize) dis 'n moeilike woord, ek weet. Ek sê dan vir jou, Tumi Morake, elke plaasmoord van 'n oumens, is jóu skuld. Transito rooftogte, was jy Tumi!! Looting, aai Tumi sien ek jou dan hol met 'n bottel Bell's oor die pad? Jy het voor gestaan toe die universiteite gebrand is!! Jy, Tumi, het BEE ingestel en enige blanke man bo 30 is bang om sy werk te verloor. Tumi, jy het met die Guptas gekonkel en die staatskoffers geplunder né? Is jy dalk mnr. zuma se 10de bruid? Liewe Tumi, stupid soos ek wás, het gehoop daar kan 'n 'ons' wees in hierdie mooi land van ons Suid-Afrika. Nee, jy klim op 'n openbare platform en vertel vir my, dis ons en julle en terwyl jy jou vinger voor my neus swaai, maak jy my hart swart. Nie swart soos in jou velkleur nie, swart, soos in bitter. Ek glo jy sal fine wees, so op jou eie troontjie....ek hoop Jaguar vat jou kar terug....Jy het mos nou weer 'n fiets? Groete, Sala sentle, Goodbye, Auf Wiedersehen. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  24. Ek tel of ek minder as 10 items het. Dan kyk ek watter bliksem voor my in die ry het meer as 10. Want reëls geld mos net vir sekere mense... Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  25. Jy is 'n yster, man Ek is beslis nie skaam vir my taal nie. Daar is sekere terme en frases wat mense eerder nie moet vertaal nie. En nog minder tel ek onder die agterlike geslag afrikaners. Dit is presies wat die kanker (cANCer) organisasie ons probeer wil laat verstaan. Siek bliksems daardie Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout