Jump to content

CogitoErgoSum

Members
  • Posts

    1229
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CogitoErgoSum

  1. I had 172mm since Wednesday night until 3pm today.... it was hectic. Before that I only had about 180mm since December. I am between Pta and Brits... friends in the east of Pta had more than 400mm since December. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  2. I took this from the bakkie as I was driving over the Crocodile river bridge in Broederstroom today. It is just before the river flows into Harties. The river pushed its banks so far that some venues on it is under water. There was also an alert sent out to the farmers towards Thabazimbi to pull up their pumps from the Crocodile river. Harties and Roodekopjes were to open their sluce gates which is going to increase the level of the river by 5meter. Sent from my SM-G925F using Tapatalk Those trees touching the water are fully grown willows and karee on the normal banks of the river, they are not brushes/bushes. The water here is 3meters higher than usual.
  3. En natuurlik wanneer jy so sukkel om 'n bout en moer los te kry dat jy letterlik en figuurlik jou moer "strip" Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  4. . Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  5. Lank gelede het 'n mier en 'n sprinkaan saam op dieselfde stuk veld gewoon. Gedurende die somer het hierdie mier dag en nag gewerk sodat hy genoegsame voorraad kon inbring vir die naderende winter. Hy het selfs sy huis so ingerig dat hy warm en beskut sou wees gedurende die lang koue maande. Intussen het die sprinkaan singend rondgehop en al die gras gevreet waaraan hy behoefte gehad het. Ook het hy, sodra die drang tot paring in hom opgestu het, dit onverwyld met die eerste beste maat bevredig. Die winter het gekom en daarmee saam die bitter koue wat die gras laat vrek het. In sy warm huisie het die mier geen tekort gehad nie, terwyl die sprinkaan - wat hom nie op die winter voorberei het nie - van honger en ontbering omgekom, en 'n horde klein sprinkaantjies sonder kos of skuiling agter gelaat. Die legende leer mens dus om hard te werk sodat jy vir jouself en jou kroos kan sorg. Ongelukkig het die storie n interessante nadraai: Die verhongerde, verkluimde nasate van die sprinkaan wil toe weet hoekom die mier toegelaat word om warm en gevoed te wees terwyl hulle reg langsaan in die aller haglikste omstandighede sonder kos en klere moet leef. 'n Televisie-span maak hulle opwagting en beeldsend tonele van die mier in sy gemaklike huis met 'n spens vol kos - en die wêreld is stom geslaan. "Hoe is dit moontlik?" vra hulle. "Moontlik vir die mier om in soveel weelde in hierdie lieflike omgewing te bly, terwyl die arme sprinkane so ly?" In 'n oogwink is SASU - die Suid Afrikaanse Sprinkaan Unie - gestig. Hulle kla die mier aan van "spesie diskriminasie" en beweer dat die sprinkane slagoffers is van 30 miljoen jaar se groen onderdrukking. Hulle loods 'n protesoptog voor die mier se huis en breek omtrent die hele straat af. Tydens 'n Televisie-onderhoud sê hulle almal dat indien daar nie gehoor gegee word aan hulle eise nie, hulle gedwing sal wees tot kriminele lewens. Net vir oefening steel hulle een van die TV-span se bagasie, vermoor die bestuurder en kaap die span se voertuig. Die GHK - Gryp en Herverdeel Kommissie - regverdig hierdie gedrag deur te sê dat dit die nalatenskap is van die mier se diskriminasie teenoor- en onderdrukking van die sprinkane. Hulle eis dat die miere die sprinkane om verskoning vra vir alles wat hulle, hulle aangedoen het en dat hulle die sprinkane vergoed vir alles wat nog ooit deur die geskiedenis heen aan 'n sprinkaan gedoen is. GATSAK - Goed Aardiges Teen Sprinkaan Afknouing en Kastyding - verklaar dat hulle 'n heilige oorlog teen miere begin. Die President verskyn op die agt uur nuus en se dat hy alles in sy vermoë gaan doen vir die sprinkane. Die sprinkane wat hulle verdiende welvaart ontneem is deur diegene wat onregmatig bevoordeel is gedurende die somer. Die Regering plaas EEVA - Ekonomiese Egalisasie Van Agtergeblewenes - op die wetboeke, terugwerkend tot aan die begin van die somer. Die mier word beboet omdat hy nie genoegsaam groen insekte in sy diens het nie, en omdat hy niks oor het om sy agterstallige belastings mee te betaal nie, vat die Staat sy huis vir herverdeling. Die verhaal eindig waar die sprinkaan weglê aan die laaste bietjie van die mier se voedsel terwyl die staatshuis waain hy bly - wat net toevallig die mier se gewese tuiste is - rondom hom inmekaar val omdat hy nie weet hoe om dit in stand te hou nie, en eerlikwaar ook glad nie omgee nie. Op die TV - wat hy en 'n paar van sy vriende van 'n ander mier gesteel het - sien die sprinkaan die President voor 'n klomp wilde dansende en luid singende sprinkane staan en aankondig dat 'n nuwe era van "gelykheid" op die veld aangebreek het. Intussen word die mier nie toegelaat om te werk nie, want hy is histories deur die veld bevoordeel. In sy plek is tien sprinkane aangestel - drie in baie senior posisies met byvoordele - om die gras in te samel voor die winter. Maar dit lyk asof dit nie die verlangde resultate lewer nie, want die sprinkane werk net twee ure per dag net op die dae waarop hulle opdaag vir werk - en steel dan die helfte van alles wat hulle in daardie tyd geoes het. Dan is dit weer winter, en te min gras is geoes. En die sprinkane staak en eis 'n 150% loon-verhoging sodat hulle kos kan koop. Kos wat nou ingevoer moet word omdat die sprinkane nie genoegsame voedsel op hulle eie veld kan produseer nie. Die mier pak sy tassies en emigreer na 'n ander veld toe waar hy 'n hoogs suksesvolle voedselmaatskappy begin en 'n miljoenêr word deur kos uit te voer na sy ou veld toe. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  6. Die kleur rooi pas goed in daar, veral in ag geneem die hoeveelheid blied wat reeds gevloei het daar.... In elk geval... my grootste bekommernis is nie as sulks die individuele stukke grond wat hulle afneem nie. Die impak wat hierdie aksies op die ekonomie as geheel gaan hê is my probleem. Die landbou sektor is reeds onder geweldige druk met die droogte. As elkeen dan sy 1 hektaar stukkie grond gekry het, wat dan? Hoe gaan hy 'n ekonomiese bydrae kan lewer met graaf en hark? Dink hulle masjienerie is gratis? Of dan met die groter plase, hulle weet net nie hoe nie (ek weet self nie hoe nie).... Google gerus SAPEKOE. Dit was/is 'n enorme tee-plantasie (was onder Lipton) wat aan die plaaslikes GEGEE is. Daar is niks oor van die lande nie. Die plek is vernietig. As ek dit reg het is ZZ2 nou besig om avokado boorde te vestig daar. Daar is baie ander voorbeelde ook. Hierdie mentaliteit van geregtigheid op ander se besittings is bo my vlak van verstand. En hulle wil die Reserwe Bank nasionaliseer!!!! As daar te min geld is kan hulle nou na hartelus net nog druk.... Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  7. https://www.enca.com/south-africa/watch-ramaphosa-slams-centurion-land-grab-as-illegal https://rekordmoot.co.za/116547/watch-hundreds-rubber-bullets-fired-east-lynne-land-grabbers-clash-police/ Twee afsonderlike gevalle Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  8. He too has an amazing talent. But with two days' max effort to podium. He must have wheelsucked up to the last 5km... [emoji23][emoji41] Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  9. Daar was oor die naweek gerugte dat 'n spul (klompie honderde) nuut-bevoorregtes vanuit Diepsloot en Olievenhoutbosch (grooooooot plakkerskampe) sommer besluit het om grond te annekseer in Mnandi in Centurion. Volgens hulle is die grond (sowat 6-7 hektaar), wat aan iemand behoort, onbenut en dit is nou hulle s'n...... Offisieel is daar nie enige aksies vanaf die staat om grond te vat nie. Maar verduidelik vir die ongeletterde massas dat die proses net politieke speletjies is. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  10. Dit is 'n grappie vir al die massas wat nou so naarstiglik aandring op grond.... Oprah Winfrey het destyds met haar program geskenke onder die gehoor se stoele weggesteek. Ek het besluit om met bank sakkies vol grond in my bakkie te ry. Elke bedelaar kry nou 'n sakkie grond as ek by die verkeersligte stop. So dra ek by tot grond hervorming...... ( grappie geleen vanaf FB) Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  11. What a finish. I didn't follow any post-race interviews. Did Nino mention it at all? And in what way? He was unfortunately beaten on the day. He is an incredible athlete and sportsman. He seems to not take himself too serious, though he does have amazing work ethic of you look at his training regime. As for Gaze.... well... I hope he is clean.... did the road race and placed? Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  12. . Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  13. . Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  14. Ek's 'n dapper muis - die ANC weergawe Ek's 'n dapper kameraad, kyk hoe stap ek op jou plaas, en daar's niks waarvoor ek skrik nie.n Ek soek jou beeste en jou huis, en die moola in jou kluis. Nee, daar's niks waarvoor ek skrik nie. En wie gaan dit betaal? Oe, betaal? Ja, betaal voor die bank dit als kom haal. Nou ja, buiten vir betaal, is daar niks waarvoor ek skrik nie! Ek's 'n dapper kameraad, kyk hoe stap ek op jou plaas, en daar's niks waarvoor ek skrik nie. Gee jou skape ook vir my en die kar waarmee jy ry. Nee, daar's niks waarvoor ek skrik nie! En wie koop dan die kos? Oe, die kos? Ja, die kos anders vrek die diere mos! Nou ja, buiten vir betaal en kos, is daar niks waarvoor ek skrik nie. Ek's 'n dapper kameraad, kyk hoe stap ek op jou plaas en daar's niks waarvoor ek skrik nie! Kyk hoe vat ek jou John Deere en jou ploeg en jou geweer, nee daar's niks waarvoor ek skrik nie. En wie gaan diesel koop? Oe, diesel koop? Ja, diesel koop dat die trekkers aanhou loop! Nou ja, buiten vir betaal en kos en diesel koop, is daar niks waarvoor ek skrik nie. Ek's 'n dapper kameraad, kyk hoe stap ek op jou plaas, en daar's niks waarvoor ek skrik nie! Kyk hoe braai ek vir my vleis in die lapa by jou huis, nee daar's niks waarvoor ek skrik nie! En wie ploeg dan die land? Oe, die land? Ja, die land sodat jy mielies sal kan plant. Nou ja, buiten vir betaal en kos en diesel koop en lande ploeg, is daar niks waarvoor ek skrik nie! Ek's 'n dapper kameraad, kyk hoe stap ek op jou plaas, en daar's niks waarvoor ek skrik nie! Ek is van die ANC, jy moet alles vir my gee! Nee daar's niks waarvoor ek skrik nie! En wat as dit nie reen, en die vee is vel en been? En die boorgate is droog, en die lammers wil nie soog? En die mielies wil nie groei, en jy moet die enjins bloei? En die dam wat begin lek, en die skape wat wil vrek? En die mielieprys is laag, en die beeste het 'n plaag? En die kunsmis is te min wanneer planttyd moet begin? En die drade moet weer heel want jou bokke word gesteel? En jy moet jou kinders voer, maar die plaas is in sy moer? Waar's jy? Eish, ek soek hom nie meer die plaas nie, Morena! Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  15. An economics professor at a local college made a statement that he had never failed a single student before, but had recently failed an entire class. That class had insisted that Obama's socialism worked and that no one would be poor and no one would be rich, a great equalizer. The professor then said, "OK, we will have an experiment in this class on Obama's plan".. All grades will be averaged and everyone will receive the same grade so no one will fail and no one will receive an A.... (substituting grades for dollars - something closer to home and more readily understood by all). After the first test, the grades were averaged and everyone got a B. The students who studied hard were upset and the students who studied little were happy. As the second test rolled around, the students who studied little had studied even less and the ones who studied hard decided they wanted a free ride too so they studied little. The second test average was a D! No one was happy. When the 3rd test rolled around, the average was an F. As the tests proceeded, the scores never increased as bickering, blame and name-calling all resulted in hard feelings and no one would study for the benefit of anyone else. To their great surprise, ALL FAILED and the professor told them that socialism would also ultimately fail because when the reward is great, the effort to succeed is great, but when government takes all the reward away, no one will try or want to succeed. Could not be any simpler than that. (Please pass this on) These are possibly the 5 best sentences you'll ever read and all applicable to this experiment: 1. You cannot legislate the poor into prosperity by legislating the wealthy out of prosperity. 2. What one person receives without working for, another person must work for without receiving. 3. The government cannot give to anybody anything that the government does not first take from somebody else. 4. You cannot multiply wealth by dividing it! 5. When half of the people get the idea that they do not have to work because the other half is going to take care of them, and when the other half gets the idea that it does no good to work because somebody else is going to get what they work for, that is the beginning of the end of any nation. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  16. Cathing rays... Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  17. I am not very fond of Bull terriers. One came into our yard when I was a kid and mauled my dog. The owners of BT I have come across swear they are placid and loving. Not my experience. I am mad about Staffies on the other hand. I managed to get these two onto a scale (I have a sheep-scale). Nina (tan) is 54kg... Boela (black), her 2nd generation brother, is 48kg... He is 6months. I had to pick him up and hold him while weighing.... Nina just got on an sat there like a big bag of potatoes looking at us like "now what" Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  18. Nina (tan) and Boela (black). She is now 18 months and he is 6 months. He is as tall as her, and has much bigger paws. And he is longer than her. And it is the Scottie (Rover) photobombing in the second photo. He has had his summer cut. The idiot in the background in the first one, is the in-laws' dog that is with us now. That thing is as dumb as they come.... I am glad Boela is starting to put on some muscle. Can't wait for him to get through his long-legged teen phase and become a proper dog... Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  19. Mphe hoenor anyone? I have not had Nandos for ages because of their excessive over-charging Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  20. . Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  21. I see the ladies' winner is the very same one that received assistance in other races from her hubby which she also won. Did he "assist" her again? Just asking..... Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  22. The same with okes with Livestrong bracelets? Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  23. . Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  24. At long last a photo of these two. They just don't keep still long enough. They are sister and brother, albeit 1st and 2nd generation. Left is Nina (tan), she is 17months. On the right is Boela, he is 18weeks... We had to spay (*spelling*) her which resulted in her picking up quiet a bit weight. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  25. No bones and no human food.It has happened a few times with the scottie that a bone gets lodged either in his top or bottom jaw. They might get some gravy over their pellets at times. And they are given food twice daily. There won't be half-eaten bowls of food around Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout