Jump to content

CogitoErgoSum

Members
  • Posts

    1229
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CogitoErgoSum

  1. Either way, this "fight" is a farce Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  2. Oh it was a kitty cat! Yeah, I couldn't find either... Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  3. 'n Amptenaar van die dept van arbeid vra vir die boer "Meneer ek soek 'n naamlys van al jou werkers en wat hulle elkeen verdien" Die boer se: "My voorman Jonas werk al 30 jaar by my. Ek betaal hom R1400 per week plus gratis verblyf" "Dan is daar Jan 'n verstandelik vertraagde. Hy werk 18 uur 'n dag 7 dae 'n week en doen 90% van die werk. Hy verdien R100 per week maar betaal sy eie verblyf. Ek koop elke Saterdag vir hom 'n bottel brandewyn sodat hy kan byhou met die boerdery. My vrou laat hom ook toe om soms by haar te slaap." Die agent se: "Dit is die ou met wie ek wil praat meneer!" Die boer se: " Jy praat met hom. Ek is Jan" Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  4. Some after-braai etiket.... If I braai, I do not do the dishes... get someone else Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  5. Ok I will be first to respond... Ag f@k nee! Gummi, best to keep some selfies to yourself please Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  6. Very nice. I go through a pair of boots/shoes in a year. I am looking at something stronger than the crap available here. Unfortunately it seems they are not shipping outside the US. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  7. Goeie bliksem. Dit is absolute genade dat jy daaruit geklim het. Sterkte. So iets bly lank by mens Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  8. Uh nee dankie. Maar ek glo dit sal baie goed verkoop in die Republiek van Kaapstad Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  9. Die wielnaaf taalskaaf Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  10. Dankie. Neem jou eie advies ter harte. So ook spreek jou kommentaar boekdele van jou karakter. Altyd vol nuttelose opinies en menings wat jy afdwing. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  11. Nee kyk. Hoekom moet jy altyd stroom-op wees en mense aanvat? Nêrens het ek ras/kleur of enige stront ingebring nie. Moet ook nie my bedoeling in twyfel trek nie - my werksmag is almal swart. Dit was iemand anders wat genoem het dat hy met hulle Afrikaans praat. Ek praat Engels met die mense en selfs dan kan mens hulle nie volg nie. Ek sê net dat die oproepsentrums van groot besighede wat mens moet help veel na wense oorlaat. My innige meegevoel dat jy nou weer dit nodig ag om lewenslesse uit te deel. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  12. Ja dit is wel so. MAAR, van hulle is verby arrogant en windgat. Die ergste is wanneer hulle my bel en nie eers my van kan uitspreek nie. Nog minder kan ek hulle aksent volg. Standard Bank se mense is veral 'n probleem vir my. Ek het al menigmaal op hulle geskree. Dom-astrante bliksems Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  13. So jy was uit om 'n kar te ry saam 'n vroulike kolega? Is dit die storie wat jy aan jou vrou vertel? #ryietsanders Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  14. Ek probeer om in my alledaagse gebruik so suiwer as moontlik te praat. Maar ek kry dit net nie gedoen nie. Wat my wel teen die mure uitdryf, is hoe swak pateties mense spel en sinne aanmekaar sit. As ek eers 'n paragraaf drie of vier keer moet lees om te verstaan wat die sukkelaar probeer sê, dan raak ek moerig Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  15. Rolprent - Fiela se kind Televisie reeks - Vyfster en Arende Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  16. Die Naafland Garingdraad klink goed Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  17. Natuurlik van selfsprekend gestel... ek dink nie enige een gee regtig om wat sy opinie is nie #tonginniekiesgrappie! Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  18. Dankie Kyk op Gesigboek vir Burre Burger. Hy koordineer alle hulp projekte in die Noord en Wes Kaap. Daar is bank besonderhede ook wat hy deel. Daar is boere waar die veld letterlik net grond is. Dit is nie 'n mooi gesig nie Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  19. Hubland, please consider supporting the farmers Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  20. Geagte mede manne en maninne Die boere het hulp nodig. Oorweeg dit asb sterk... Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  21. Daar val die wiel mos nou mooi in die pad. Dankie KV Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  22. Go for it! As much as I gather you still a student? Then the world is there for you. Me? Too many dependants... Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  23. If you have lots and lots and lots of money... Or if you have a trustfund in Monaco... No disrespect meant towards Bonus, to be living abroad is also a dream I aspire to but wil deffinitely not happen Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  24. I did not start the topic, merely commented on a post. Let me make a clear distinction and statement.... I HAVE NOTHING AGAINST TRANSGENDER OR WHATEVER CASTER OR THE AMERICAN SEES THEMSELVES AS BEING. However, I DO HAVE A PROBLEM WITH THOSE USING THEIR BIOLOGICAL STATE AS A MEANS TO HAVE AN UNFAIR ADVANTAGE OVER FEMALES THAT ARE TRAINING HARDER THAN THESE "MEN" BUT WILL NEVER BE ABLE TO BE COMPETITIVE. WHAT ABOUT ENDORSEMENT DEALS, MONIES ETC THAT THE FEMALE ATHLETES ARE NOT ELIGIBLE FOR BECAUSE THEY JUST ARE NOT WINNING... Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  25. Bitter of what? No. Deffinitely not. Nothing of Caster is feminine. She moves and acts like a man. All the mannerisms (spelling?) are male. Even married to a woman. I was comparing the american to caster. Very similar. Both couldn't cut it as male athletes, both are beating women with an unfair advantage. One can almost compare it with a certain Lance... ???????????? As always and with everything else - when one differs from the general stance, one is made out to be bitter and what else. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout