Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. NETSO, behalwe vir die aap LOL
  2. ek gan da na mambo's plastics toe na werk, hulle is net om die draaai kewl thanks!
  3. eish ok
  4. hold your horses boet, ek het nog nie die sokkies nie! LOL
  5. oooo ok waa moet ek gaan kyk se jy??
  6. yes I had a look but want socks to go over my knees if possible woolies have some but they wont last long
  7. ha ha ha ja seker LOL
  8. nou wie het vergeet om jou vuil doek om te ruil vanoggend hmmmm????
  9. LOL I have these in black but i want taller! http://www.sportsmanswarehouse.co.za/falke-practice-socks-sizes-4-7.html#.Ubb9cfk3Cas over the knees tall dont cycle with leg warmers no more
  10. very very awesome!
  11. ek het altyd dit saamgevat ma sukkel om dit vinnig genoeg gekou te kry! LOL LOL
  12. ja ek wag nog vir 'n resep van die suster af LOL
  13. so hier is wat ek gister gaan koop het, dit sluit ook in 'n box future life in en die piesangs sal ek nader aan vrydag gaan koop
  14. so daar doen ek dit weer aan myself, eet nie voor 'n 72 km! so i hit the wall en dit was 'n sleg 72km, ek is oppad winkels toe en gewonder watse lekker goodies mens kan inpak op so ride. appel piesang jungle oats bars energade jellies peanuts en??? ek gaan sommer nou op pot want dis mos 'n lang naweek en ons sal al 3 dae ry
  15. gister: Eden se singletrack...nog nooit daar gery nie ma daai "BMX" single track was forking awesome 72km geklok gister en saterdag lekker geswem stellies toe en terug
  16. daai is lekka swaar ma jy mind seker nie
  17. uh huh! LOL
  18. ja daars mos sekere patrone wat eintliek iets se nie dies nie, die boek waaruit ek die patrone gekry het, het niks gese nie
  19. vir 'n dag by 'n vrou gaan sit en 7 tegnieke geleer ja albino zulu!!!!!
  20. ha ha ha noudie dag aan DIE song gedink! http://www.youtube.com/watch?v=JJ6regTQfr4
  21. self gemaak
  22. lekker hoe bloedruk medisyne nummy
  23. oo grieta! nee ma right ek sal so maak, dankie
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout