Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. ek sal die ma se tuin gebruik, sy eet piesangs
  2. saterdag oggend se ride toe gooi ek my tissue ma in die naaste drom! LOL
  3. neee vrekkits ek weet nie van die storie nie niemand hier plantkundiges nie?
  4. neee ons moet dit terug sit in ons pockets! die man het gepraat! LOL LOL dis blykbaar 'n feit dat die piesang plant nie inheems is nie, daarom! wtf
  5. you cant throw it here in die veld, put it back in your pocket! HUH??? hoekom sal iemand DIT se?? ons mag nie piesang skille op die trails weg gooi nie???
  6. LOL LOL ha ha ha
  7. Velo Life maak winkels oop lat dit goedgaan maar weet net van 'n nuwe Velo Life in Pretoria
  8. oo ok righty want ek het 'n helmoet gekoop met 'n kraak op 'n not so obvious plek, ek het so baie hemoets op my kop gehad daai dag, anycase hulle het dit terug gevat meer as 'n week terug en ek sit nog sonder 'n replacement. boetie wat dit moes aflaai by Cytek het vergeet om dit af te laai laas week, en tot dusver nog niks gehoor nie. maarnouja
  9. anybody got a lekka mustard chicken recipe??
  10. mini hijack = on ek wil net weet as: wie se verantwoordelikheid is dit om merchandise te check? waneer hulle uitpak kyk hulle na die items wat hulle uitpak vir enige foute of moet ek kyk voor ek koop? mini hijack = off
  11. ek ry net oor die 110km in 'n naweek , so ek is fiks ma die bulte! eina LOL nee grieta LOL ek sal volgende jaar try, dis nou as ek weer 'n uitnodiging kry. Ek sal ma net eers die 60 ry
  12. jirri waaaa...neeee! ek sal dood langs die pad LOL ai moenie lat ek lag nie ha ha ha ek kan 'n 80 ry ma dan is dit net met 1000m total ascent, dis ma wat ons op sondae ry LOL
  13. amper bep!s ek myself with laughter, I just got an invitation for the 75km!!! bwhaaaaa ha ha ha LOL LOL
  14. Post exam cake for the office tomorrow, nounet klaar gemaak:
  15. gister DIE een gehoor:
  16. hump day?? ma wat het dit met 'n pynappel uit te waai? o herre of moet ek nie vra nie! LOL
  17. wat is pynappel aand?
  18. kan iemand my se: ek wil kyk of ek DIE een kan insqueeeze voor eksamens is daar transport van somerset west or surroundings tot daar en weer terug? en hoeveel? die verblyf sal ek op die website kyk
  19. entered the 60! :w00t:
  20. herre! ok, ek sal my gang kry om my te help oefen vi die een. sal ek en jy hom saam ry??? toe man!!! dan suffer ons ma saam!
  21. die onderste paar, die nuwes, nounet gekoop, is ook 4-7 ek verstaan nie
  22. nee jirre ek weet nie, kyk hier! LOL my vorige paar is ook 4-7 in falke... goeie ef vi wie het hulle DIE gemaak huh??
  23. o vader genade nounet die email gekry, sal ek try vir die 60km??? ek het al die oude molen se 60 gery en die true cape se 52km. sal ek DIE een se 60 maak?? weet iemand wat die total ascent is?
  24. nog altyd van die song gehou:
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout