Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. so by the way die trails in question: waneer ons daar ry saterdae of sondae oggende het mense vuur gemaak sommer anywhere, smack in the middle of now where menende nie naby 'n huis, hut of skuiplek nie, as mens verby ry voel mens nog die hitte daar is een plek waar iemand sy skoene weg gegooi het, plastiek everwhere etc etc nou kerm iemand oor 'n piesang skil??? ek verstaan nie
  2. :lol:
  3. skil is nou so effens bruin, swaar gereen gister middag en laasnag
  4. lank terug het ek 'n fred hieroor gehad
  5. yup R170 vir 'n pot en mens kom lank uit
  6. ek het gedroogde goji berries gekry so sal 'n handvol eet elke dag, R1 goedkoper as gedroogde cranberries! LOL
  7. ek het peanuts gekoop met oleic oil, so ek vat dit ook saam om te chow
  8. ja prolly die beste EN die goedkoopste! nothing funny in there
  9. ja beet net so opgekook heel lekker lat ek net chia seeds google
  10. LOL LOL winegums for me then LOL
  11. ja i do, i have...good sheet daai!
  12. ok so op my listy het ek sover: Flaxseed(op ge tjop) Walnuts Pecan nuts Cinnamon (maak 'n tee van 1 stokkie) Cranberries or Goji berries wat nog?
  13. ja die skil is nog geel..nee hell gannie 'n avo waste nie hey LOL
  14. ok, so saterdag omstreeks 2:30 het ek 'n piesang skil in die tuin gaan gooi, dis nou 3 dae later en nog niks nie. daar kom nie son in daai gedeelte van die tuin nie, so dit sal seker effens langer vat. sal 'n pic vat sodra iets gebeur.
  15. thanks sounds reads lekka!
  16. ja die ander een is vi roadies?? LOL
  17. nee wat nie veel nie: smekkas chow stuff quick link bombs water tissues chain breaker cable ties
  18. oooo ok nie geweet nie! LOL
  19. huh watse ding is 'n saddlebag?
  20. ek sal die ma se tuin gebruik, sy eet piesangs
  21. saterdag oggend se ride toe gooi ek my tissue ma in die naaste drom! LOL
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout