Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. sal iemand notice as ek myself net so effens nonchalantly vorentoe skuif? net so 20 minute vorentoe ek sal dit nie rerig doen nie, wonner ma net hoeveel mense daar is wat in die verkeerde groepe wegspring
  2. dis nou exactly wat ek vir die blerrie vrouemens gese het: "julle skep probleme vir julle self omdat julle nie dinge van die begin af reg doen nie" demmit
  3. het iemand weer probeer bel en uitvind wat de hell gat an??
  4. CatGirl

    Argus MTB 52km

    huh?? ek vang nie
  5. die vrou het nie 'n antwoord gehad nie! ek het haar okkie kans gegee om te antwoord nie want ek stel nie belang in k@K verskonings nie
  6. ek het die people gebel en hulle sommer uitgek@k en gese hulle skep net 'n presedent vir hulle self as hulle nie dinge reg doen nie!
  7. anybody had reply on queries yet? they stated that it will take 3 working days..today is my 3rd working day and nothing yet...
  8. ek het al so baie medals, die dag as ek nie meer kan cycle nie, gan ek al my medals om my nek hang en in die see spring..die ekstra gewig behoort te help! :lol:
  9. jy sien die ding werk so, teen die tyd wat ek ry waa julle gery het het julle al die duweltjies al gevat! een voordeel van 'n slow rider wees, julle maak my paadjie vir my mooi skoon! ha ha ha
  10. i watch wat se dis amper time to ride my bicycle
  11. ai boeta! ha ha ha ha seker om lat jy een het dat jy dit nie raaksien ha ha ha
  12. yup..eks eintlik 'n mtb'er so mind nie te veel nie(ry die argus met die mtb), ma die ding is hulle het my so ver terug geskuif van laas jaar....hoekom weet ek nie? en dis wat ek wil uitvind... op grond waarvan was die skuif tot heel agter/heel laaste??
  13. hoe kry jy daai start tyd en dis jou eerste argus? vra ma net
  14. ja "tea break" in quotes...teen daai tyd is die boeing al verby en weer oppad terug! ha ha ha ha
  15. wag lat ek re-phrase: laat middag!
  16. my start time: die middag
  17. seker ma..ek sallie weetie..soos ek se, ek herhaal net wat sy gese het
  18. die vrou my die skool het gese PPA is to blame for the cancellation of the ride. so ek gan op wat sy gese het..as daar iemand is wat sal weet dan is dit sy!
  19. janee ek voel of ek wil tjank...sou my 5de gewees het! damn you PPA! :cursing:
  20. ek kom nounet van die skool af: GEEN BREAKFAST RIDE die jaar nie en ons kan PPA blameer! ek het die vrou gevra en sy se die probleme met PPA het net te veel geword! soos bv: laas jaar moes ons soos oudergewoonty by die skool finish, PPA het net gegaan en hulle matte in steynsrust rd gaan opslaan, en natuulik moes die verkeers mense toe ook rond en bond. ai toggie..ek nou so hartseer en kwaad!
  21. yup ma gannie saam jou ry nie! jy vlieg mos! ha ha ha
  22. saterdag was awesome! eks in vir nog 'n saterdag oggend vroeg ride
  23. Koos is van geboorte hewig skeel en vra raad vir sy oë by die dokter. Dokter se voorskrif: Plaas twee eiers op oë vir vyf minute elke dag. Hou behandeling vol vir twee maande'. Koos rapporteer binne 1 dag terug per e-pos aan die dokter se spreekkamer:** "Hi Dokter, Ek het my eiers net tot by my naeltjie kon trek, toe kom my oë vanself reg." *Dit was moer seer, maar ek sien nou soos 'n uil! *Vriendelike groete en dankie vir die raad** *Koos
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout