Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. hmmm dan is jy blind! ons is orals te vinde..miksien you dont want to recognize the fact that we exist?
  2. yup indeed...complete discrimination
  3. wie ry saam wie en waar die saterdag?
  4. ja ja ja :lol: het toe nou gister nuwe tjoep ingesit en gan van middag wee ry ma die keer hou ek oppie tar! kom nou van ry wa ek nie mag nie! ha ha ha
  5. my 7 years of goodluck het gister tot 'n einde gekom! :lol: 3 properse punctures, een slow en ek moes 12km huistoe loop. Ek het eers 19h20 by die huis gekom!
  6. ek wil lazy wees na die finish! ek sal ma greenpoint side park en cycle na die start
  7. ja boet dis die idee i just dont want to cycle to far to the car AFTERwards..ha ha ha
  8. jong ek spring mos eers laat middag weg, dans die hype omtrent die argus al verby! ha ha ha
  9. oppie bus met jou bike?
  10. ja ja ja ek weet dit gan a absolute riller wees ma die jaar moet ek self sien en kom klaar. niemand wat kan drop off en pick up nie soo what i was thinking: i park somewhere halfway between start and finish..en ek is seker amal het daai idee ma what to do oh what to do??
  11. fiiinally! thanks boet gedink aan cytomax or similar? sal ma in dichem se ilse gaan rondwals ek kyk
  12. ai toggie, kom nou yall...alle grappies op 'n stokkie...
  13. ai herre, typical mans! Kan net aan EEN ding dink...ai toggie wat maak mens met julle? :lol: yall know what i mean..."The term bonk for cycling fatigue"
  14. teen daai tyd is dit al te laat
  15. windpomp sherry
  16. Are the two related? So dus om bonking te vermy en mens sit met 'n fast metabolism, moet ek meer eet voor en gedurende?
  17. pm sent
  18. CatGirl

    Argus MTB 52km

    oooo ok, agnee wat.. ek hou alles nes dit is
  19. goosebay: you missed an end tag!
  20. yupety yup my dae is getel! :lol:
  21. die hub waterbottles het niks nommers onderan
  22. boet ek het gese ek sal dit nie rerig doen nie ek grap net, ek is deeglik bewus van die consequenses, ek darem nie heeltemal 'n idiot nie
  23. neee boet, selle pic, selle bike, selle pap tires, funny saddle selle alles..niks hier gefix nie en die price het gegan van R1500 na R2950 na R2500
  24. boetman sukkel so effens die bike is weer up for sale en prys is nou R2500! hoeveel keer wil hy nou nog dieselfde bike verkoop? hy is mos al "verkoop" vir R1500 sien hy het dit op gumtree ook
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout