Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. saterdag was awesome! eks in vir nog 'n saterdag oggend vroeg ride
  2. Koos is van geboorte hewig skeel en vra raad vir sy oë by die dokter. Dokter se voorskrif: Plaas twee eiers op oë vir vyf minute elke dag. Hou behandeling vol vir twee maande'. Koos rapporteer binne 1 dag terug per e-pos aan die dokter se spreekkamer:** "Hi Dokter, Ek het my eiers net tot by my naeltjie kon trek, toe kom my oë vanself reg." *Dit was moer seer, maar ek sien nou soos 'n uil! *Vriendelike groete en dankie vir die raad** *Koos
  3. daars nog steeds niks op die ppa website..wonner wat gan an. i go past the school later..will pop in and ask
  4. mallet should have been wallet...compatible with wallet! well not mine
  5. CatGirl

    Argus MTB 52km

    ai toggie ek het al so baie van daai descents gehad en nog nooit my saal laer gemaak nie, ek kan ANYway nie die clamp los kry nie, dis te styf vas!
  6. CatGirl

    Argus MTB 52km

    kan iemand my die verduidelik: http://www.mtbchallenge.co.za/routes/#4 for the 52km the 4th paragraph: "For proper enjoyment, a quick drop of the saddle for this section of almost 2km is recommended." huh? nog nooit van so iets gehoor
  7. my 2c..i would have put the bikes back on the rack like you had them, move the handle bars what ever other parts move when the bike is on a rack, on a moving car..and see if anything comes close to that part that is damaged
  8. ok dan, next time
  9. so ons is dan sover 4 vir saterdag oggend
  10. thanks dat jy ons gan vat! kannie wag nie!
  11. anycase eks in vir saterdag about 6 at lourensford.. kan ma besluit oor roete op die oggend
  12. 'n 2de lourensford classic? ha ha ha wat sal jou avg spoed wees? ek is nie 'n vinnige rider nie en onthou eks 'n girl! kannie so hard trap soos julle mans nie cassie/kouki wat se julle?
  13. hoe ver? en wat sal total ascent wees? klink na 'n plan he kouki en cassie? anners gan dit te warm raak vi julle ouens
  14. die enigste anner opsie is MTB basin people gan ry lourensford al teen 6. ons moet dan net iemand kry wat ons op 'n lekker lang roete kan vat
  15. ooo sheeets! wil juis swart roete doen so kouki en cassie: dan moet ons ma dit later maak? 7:30 by p 'n p corner??? anners weet ek nie
  16. GREAT! sal kewl bananas wees
  17. ha ha ha ek ook ma het myself geleer om die 6 uur ding te doen... dit te vroeg vir da by die nuwe p 'n p? van daar vat dit my so 20 minute om te ry tot by schapenberg dit gan 'n scorcher wees saterdag..teen die tyd dat ek gewoonlik my 3 ure ingekry het begin die son al bak teen 9
  18. great! hoelaat..ons kamma vroeg....i meet you on the corner of gordon and main rds opp new pick 'n pay?
  19. eenie meenie minie mo..... oo ja wag dis net jy...! i pick you!
  20. het daar aan ook gedink, ma soek iets bietjie meer ernstig..gan vanmiddag draai gooi by LBS en hoor of ons 'n langer meer technical ride kan organize
  21. ai herre alwee jy! ha ha ha as ek jou pick sal jy my kom vergesel op 'n mtb ride hier in scumerset west? jy kannie lat ek op my eis gan ry nie! :lol:
  22. anybody want to go ride schapenberg with me saturday morning?
  23. sharing is caring..se vi my ook? ek sien niks het dit iets te doen met die gesig tussen die 2 girls?
  24. CatGirl

    Argus MTB 52km

    entries open today at 13h00 and i see one cannot pick up race number on sunday?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout