Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. nogal nie, ma wil wel weet hoe ry mens 'n road bike! het nog nooit ooit in my hele lewe een gery nie, nie eers op een se saal gesit nie
  2. CatGirl

    Argus MTB 52km

    agnee damn...ek wou die langer roete gedoen het ma 67 is waaay te ver vi my
  3. wanner en waa?
  4. ai j!rr! yall, stop fffing wif me! baie snaaks ne
  5. great! thanks yall will do the belt thing when i start running longer distances..want to try and attempt a full marathon next year
  6. pictja?? solat ek kan sien waavan jy praat
  7. sal vra da..
  8. ja een vi elke hand!
  9. ek vra ma wee: waa kry mens die??? gedink dit sal werk
  10. sounds like a good plan! thanks
  11. huh waarvoor staan HTFU??
  12. ek het en moes want oppad terug huistoe was opdraend!
  13. hiers ook iets wat vi my sal werk, een in elke hand... waa kry mens van die?
  14. i want and need water, gister was so warm , my keel het begin brand toe knip ek ma my run kort en toe net 8.5 gedoen...heel die donner in daa oor
  15. ha ha ha haa
  16. daar was niks met daai bedoel nie! dis jy wat dit so gelees het
  17. just an afterthought: wats die kanse om van daai blou water sakkies in die hande te kry wat hulle op die watertafels by races het?? daai werk vi my, een in elke hand...
  18. ha ha ha there is a garage on the way nogal, i also have a colleague that lives on route, i'll somme get him to stand by with the water! the thing with anything that straps onto your body(belt/camelbak)...it dangles! ek wil nie dit he nie..dis irriterend..
  19. days are getting warmer now and today quite hot! so.... im going for a 10km run after work(now now) and will have to take water with.... ma hoe? dont want to run with a camel bak...nou weet ek nie any suggestions?
  20. yeah and he almost looked like his avatar
  21. man oh man...al wat ek weet is sondag gan ek my fietsie ry
  22. dis my shop daai waar ek buy
  23. hiers my fixer upper, well will try and make it ride-able
  24. me wiff slicks lg lyk ma k@K op 'n mtb.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout