Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. Jack Parow & Gazelle – Hosh Tokoloshe -- only joking
  2. die person kom more terug van waar ever hy/sy ook al was...dan sal ons sien watse storie spin die persoon oor die storie
  3. alwee! ha ha ha ha man daai 45km was 'n killer!
  4. me also a game fan
  5. ja en kort voor lank gee ek vir jou melk ook! :w00t: ha ha ha
  6. http://www.niebank.com/madcow.html
  7. die ou het 'n hele plaas! http://www.capewheatgrass.co.za/
  8. ja wil ek ook weet Kauai is R13 vir 75 ml
  9. yup ma sal eerder another way probeer..vleismeul???
  10. mooooo!
  11. sooo who is doing the wheatgrass,ginger,carrot juice thing? the thing is how to crush wheargrass...ek gannie 'n machine van R2000 odd koop net om die wheatgrass the crush nie! are there other ways to drink, take wheatgrass?
  12. dan moet die 2de een ook nie een he nie! ma sien die ketting is op, op die 2d pic! the person selling the bike Jodi is out of the country till 20th, ma ek glo die bike is legit, daar is net nie TWEE van hulle soos hy/sy wil he ons moet dink nie. hy sal ma tevrede moet wees met R1500 met al die issues: pap wiele, no derailler, seat van god knows where etc...
  13. ek het finally myne afgehaal en mis hulle nie..sover....
  14. here are two ads: die seller het die een 1ste opgesit 27 December 2011 - 07:45: http://www.thehubsa....corde-for-sale/ the following day he posted this one 28 December 2011 - 02:18: http://www.thehubsa....rnado-for-sale/ and mentioned that the first one was sold...or so he wants us to think! the bike in the two ads are one and the same thing! there is no R1500 bike... i compared the two pics: is it coincidence that some-one can have two of the same bikes precisely the same? to the T the cable ties on exactly the same place, both tyres on both bikes are flat and seat post height is the same...nie eers te praat van daai saal nie! so, wats die verdict? is die twee bikes dieselfde, of nie? die R1500 wat natuurlik verkoop is: en die R3250 een:
  15. CatGirl

    Argus MTB 52km

    oops! ha ha ha yup ek wee met oogklappe op gelees!
  16. CatGirl

    Argus MTB 52km

    ek sien entries is oop en die distance is 52km http://www.mtbchallenge.co.za/news/entries-open-for-tenth-mtb-challenge/ eks in vir die 52km
  17. 'n student op http://www.studynoteswiki.com: To everyone riting exams in a few days/weeks, good luck. en dit nou van 'n fkn law student! ha ha ha oja en dan eenkeer op skype gekry: " i am trying to coll you!" se ma net
  18. yup as mens ppa member is betaal mens nie die day lisence nie. bg storie het betrekking op die people wat day licenses moet betaal..ek is een van hulle so ons entry fee is bietjie meer nou
  19. my 2c worth: ek gan altyd na die skool self om te gaan enter, die entry fees was altyd cheap tot laasjaar.vorige jare was daar nie 'n lisence fee by nie. so die jaar voor laasjaar dus 2010, was die entry fee die gewone ek dink R65. op die laaste nippertjie toe kom PPA en eis lisence fees en die skool was nie ingelig hieroor. hulle moes toe al daai geld uit hulle eie sak opdok! die vrou het my toe gese dat hulle dink daaraan om die race te cancel na die episode met PPA. laas jaar se entry fooi het wel day licence fooi ingesluit. en was toe omtrent R145 die jaar sal my 5de breakfast ride wees so ek hou duime vas.
  20. you do? hoe hoog van die grond af is jy dan? ek val nie ver nie
  21. emoticon, should explain...
  22. clearly nie wat jy gese het nie
  23. huh?? is dit wat ek dink dit is??
  24. merida 16" = small road bike lyk my sal XS moet wees, so se my lbs
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout