Jump to content

snapshot

Members
  • Posts

    306
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by snapshot

  1. Die ladies bunch het ook n ongeluk of 2 gehaad.. Die een was net voor die 50km merk gewees waar van ons oor die witlyn gegaan het.. die motorfiets bestuurder het vir ons ges? ons moet terug beweeg oor die lyn maar dis nie so maklik altyd nie.. ons bunch was ook nie die kleinste gewees nie.. Die motorfiets bestuur het aan hou druk dat ons terug moet gaan. Op daai oomblik het een van die C-bist girls geval. Het gister gehoor dat sy baie seer gekry het.. Een van haar nekwervels gebreuk en nog so paar gekraak.. en nog ander ook gekraak en seer gemaak. Nou wil ek weet is dit rerig nogid was. Ons weet ons moet terug ons sit nie opsetlik daai kant van die lyn nie.
  2. Hi Slowpoke ons gaan ook Amashova toe.. Waar gaan julle bly.Ons beplan ook om die vrydag oggend vroeg te ry en in durban te kom.. Miskien kan ons dalk saam af ry kan net lekker wees
  3. Chilli Pepper het haar deel gegoed.. Ek het die van die Stop af saam met haar gery.. en ons twee het goed saam gewerk.. As jy nie daar was nie kan jy nie iets s? nie.. Thanks vir die ride Chilli Peppersnapshot2006-08-30 03:49:57
  4. amateur ek sal graag die fotos wil sien wat slowpoke geneem het. snapshot2006-08-29 02:04:21
  5. Hallo.. Ja ongelukkig kon ek nie kuier na die race nie. Moes na die siek mense gaan om sien het.. Maar Crux volgende keers ek daar vir die foto's Thanks vir die mooi foto's weer. Geniet jou dag verder.. O ja voel weer goed om op die hub te wees het dit vrydag gemis.
  6. Ja ek het gesien wou ook n rukkie terug vir n race in geskryf het toe kom ek dit agter. Ek het n mail gestuur en gevra dat hulle dit reg moet maak asb.. Hulle wou dit seker n update het en toe n baie ou page ge-update. snapshot38944.5318402778
  7. Waar kan mens so powerlung koop.
  8. Jy moet baie seker maak dat jy die regte Asma medikasie gebruik -jy kan dit vererger met die verkeerde medikasie of - medikasie kan niks vir jou doen nie
  9. the Specialised frames are going for R17 and also not a bad frame is the Merida 909... R9500
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout