Jump to content

snapshot

Members
  • Posts

    308
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by snapshot

  1. Ek het nie die race gery nie maar net dit gister aand gesien.. - hoekom was die pad nie toe gemaak nie (All the Car's) - hoe het die "organizers"dit beplan.... Hulle het geweet dit gaan vinnig wees. - en ja microsoft se team kar kon dam na die girl gekyk het of sy ok is. Mens kon nie sien of iemand na haar gekyk het niesnapshot2007-02-21 02:09:34
  2. Petri Strydom is ook in die TCS span
  3. Ons dink aan julle dis regtig hartseer om van dit te hoor. snapshot2007-02-12 23:48:00
  4. Boet eks bly dat hulle jou nie raak gery het nie.. al maak jy my mal party dae..
  5. hi fatcyclist Dis 9 Junie
  6. Enige fotos hoe Barend lyk.. ek kan nie glo hy het nie baie seer gekry nie.. Iemand daar bo is nog baie liefe hom.
  7. Mannn.. sorry om dit te hoor Barend ek hoop jy kom gou weer op jou fiets..
  8. Hoeveel fietse kan jy vat en hoeveel plek het jy nog?
  9. Wonder Woman ek dink daar aan om die race te ry.. Moet net eers my geld sake en verlof reg kry
  10. Blacklash dit gaan hard wees, sterkte met jou oefening vir die Panorama Tour.
  11. Ja baie geluk Bee ons hoop jou dag was n wonderlike dag gewees en dat daar nog baie jare mag wees.
  12. Ek het 'n stel Specialized, baie nice..
  13. Merida is nice.. maar die beste tyd om n fiets te koop is September.. want dan is die volgende jaar se stock al in en almal verkoop die jaar se fietse vir die beste prys.. Bel bietjie rond hoor wie het nog van 2006 se stock..
  14. Wie weet wanneer begin die kermesse weer op Zwartkops?
  15. Ek wens so ek kon saam gery het
  16. snapshot

    TCS Rider

    Jip dit is ek.. thanks vir die nice pic Cois
  17. Ek het n "Selle Italia SLR" is mal oor my saal.. Baie mense het al ges? ek moet die Fizik probeer.. As ek eendag geld het sal ek hom probeer.
  18. Alida dit gan nie nou oor hoe vinnig jy dit kan doen nie dis die tyd wat saak maak.. Ons was vir 5 ure op die bike nie seker hoeveer ek gery het nie.. sal nog op my polar kyk
  19. Hoeveel km/tyd? En hoe vinnig het julle die naweek gery AVG?
  20. IanJ,Crux ek sal vir julle ook n copy maak.. geen probleem
  21. Jason If got a DVD of the 94.7
  22. Ja dankie vir die lekker kuier TCS, Chilli Pepper thanks vir die lekker chat. Thanks for the Movie Tickets
  23. snapshot

    Imax ??

    What did you think of last nights movie?
  24. Eks nie 100% nie maar dink dis van 1 Junie 4 Junie in Bloem..
  25. Baie geluk Michael..
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout