Jump to content

Psycho

Members
  • Posts

    442
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Psycho

  1. ja hy wou mos se daai geld is sy cashblik op site......
  2. As ek reg onthou is jy die een wat s? hoe goed jy is en dink jy is beter as die res!!! Moet nou nie weer met jou crap begin nie!!!! Psycho het nog niemand hier sleg ges?!!! Thanx witrot nou wat jy dit noem, ek het nog nie eenkeer gese eks goed nie..... Hmmmm laat mens wonder oor sonhol ne
  3. Soggens as jy nog le en droom van fietsry( jy weet dieselde tyd as jy jou regterarm oefen), then I'm out there busting my ass, training.....
  4. LoL@Titus sonhol jy gaan spy spy wat? spieel? nee hel dit klink nou soos n porn site....
  5. Jacques se jou moer, so raai weer..... interesant dat jy noudiedag gese het Jacques ry goed though
  6. sonhol luister vir Titus, hy het baaaie beter resultate as enige van ons en JY, oja terloops het witrot ook baaaie beter resultate as jy, so hulle weet waarvan hulle praat, net nog iets weet jy regtig watter bult is Albrecht.... goed gespot oor breakdown, maar wat is walking space??
  7. ja en jy is n ...... wat dit like om girls uit te k@k en sleg te se.....
  8. I would love to see you pick up youre food at the top and then still chase the breakdown....... maar soos jou een vorige post op n ander thread..... " YAWNN"!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  9. seker Teazers, daar waar hulle hom casanova genoem het
  10. LoL @ Mud vir die LAtrinus comment, dis funny...... ja ekt dit ook vir daai drag voor die start finnish, dis cool, netnie net na die drag voor ons regs draai vir Harrismith nie, dit gaan hectic wees....
  11. Stem saam popeye, asook met GrootLem (dis min) maar probeer nou vir iemand wat niks weet van racing verduidelik dat jy feed nie 30m na Albrecht nie.... ek meen as ek puke na die attacks daar is feeding die laaste ding waaraan ek dink....... Maar ek dink sonhol het n plan, hy hoop die feeding sal hom toelaat om terug te kom in die bunch(dis as hy sou gery het)
  12. GREAT WORK popeye, en moennnie vergeet 3:08 vir 2007 Argus.... wonner wat is die verskonings, dalk omdat hy n TT atleet is....BWHAhahahaha
  13. watch net popeye, sonhol dink dalk hy gee hom n thumbsup vir al sy moron idees...... maar ja het hom sien rondry hier.....
  14. I agree BBi, and I would love to put this crap to rest, but I just think its fair to everyone to know that there is more to this than what meets eye....... n saak het twee kante en tans stel sonhol net sy kant....... Nou wat ek daaraan dink sonhol is n goeie naam vir hom, want oooo weee as hy ophou fiestry en nie licence, gaan die son vir fietsry SA onder, oooo my genade spaar ons dit...... Latrinus het julle dit geweet??
  15. @ MWNN, ja ek het nogal nounet aan die naamnoemery gedink, sien eintlik komplimenteer ons hom want n D**S&P*ES&daai hond een kan jy nog gebruik, maar n poephol, nou daar is iets wat jy nie kan gebruik nie.....
  16. waar is dit by die huis of by die werk ???? nee jy weet mos dis net by die werk, ook maar net as my seketaresse my toelaat om die baas te wees, wat gewoonlik net aan die einde van die maand is as salarisse moet betaal word
  17. BWHAhahahahahaha EK IS DIE BAAS!!!!!!!!!!!!!!!!
  18. [/quote'] Dalk is jy die sonblokkie SOMEONE????? al daaraan gedink????
  19. Ja sonblokkie dalk is jy netso groot doper soos Floyd, Calling names doesn't count?? so dis ok as ek jou n p*es noem???????
  20. Nee ewep, sonblokkie sal sy innocence in die saak claim die heeltyd (nes Floyd se doping storie) maar ek dink die Klubs hier tersprake het nou genoeg gehad, en reken dat een van hulle defnetief die anderkant van die storie gaan stel...... ek sal nie verbaas wees as Suid Vrystaat Fietsry dalk ook hier n paar nodige feite kom stel omtrent sonblokkie se beskuldigings...... Sonblokkie, as ek PnP (Pick n Pay) toe gaan is dit nogal hoe dit werk ek pick wat ek wil he en ek pay daarvoor, dan kry ek dit dis myne..... somehow dink ek dat jy sekere klub(s) nog geld skuld, vir klere ens.... klere wat jy nie eens van hou nie, maar so opgewonde is om vir almal hier te vertel dat jy in dit ry en dus reken jy, jy is n klub lid.... graag wil ek jou aansoek vorm sien vir die betrokke klub, of le dit dalk ook nog by n winkel? Oja nog ietsie, daar is n verskil tussen n ledelys en n korrespondensie lys... maar dalk jy sien jy die twee as een, met jou faktor30 in die oe en so
  21. Al wat ek sal se is dat Sonblokkie nie so onskuldige slagoffer is van omstandighede soos hy voorgee nie..... maar kom ons hou maar die space dop
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout