Jump to content

Psycho

Members
  • Posts

    442
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Psycho

  1. ja dis die hampster se fav sokkies, my lucky racing socks... nou nie dat hulle daai dag en noudiedag veel gehelp het nie
  2. nelstar, ek het gedink ek post die een vir jou, sorry eks oppi bik ebut somehow dink ek jy sal dit like........ JUST FOR YOU
  3. Until I sing, pretty much ends the illusion Hey man, Everybody hurts......... sooooometimes..... Nice one marius
  4. Hy is dalk net Fugly Vinnig
  5. Plus point for nellie, Hy is Oranje frame and fork 5000.00USD
  6. Psycho

    easy ride

  7. Psycho

    easy ride

    GRRrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr, nee man julle maak nie mooi nie, julle praat van KOS en MTB met stunning fotos in een thread, nee hagar, ek is nou so kwaad ek loop ook sommer weg van die hub (en my werk) Hel ou maat dit lyk na n lekker ride daai, maar eks teleurgesteld en geskok.... Geen Treinspore?? nou wat gaan ons "bunnyhop" Jelly ek reken selfs jy sal kan regop bly op daai paaie.... maar onthou kyk waar jy ry nie anders om nie
  8. Duidelik het jy nie werk nie....... en jy se jy is besig...... nou kom reel nou dat spesiale skoene jou counter bo en onder regpak
  9. nee wat hoor het jy nie gesien hoe free ek teen die wind terug nie as ek getrap het was ek dalk 2de
  10. Mud Dee jy het maar ^%$?"n goeie oe...... as jy dit kon sien, maar hulle kyk maar skeel op di prent wat jy gepost het... nellie wanne kan jy trou?? Spinnekop, yup die DA is n moooooer cool bike very SCHWeeeeeeeet, en ek was bevooreg om n B2 te kon gebruik met SA's TT, goeie bleksim what a responsive bike, that baby only knows one thing, blerrie vinnig vorentoe en moooooer hard
  11. Nee hoor ek dinknie so nie, kyk hoe baie verskil die setups
  12. nellie, dis een baie NEEEEEEEEEEaaaaaaaaaaaaaat Bike dai SCHAWEEEEEeeeeeeeeeeeeet!!!!!!!!!!!!!!! het amper vir my so een gekoop so jaar terug...... maar was bietjie duur gewees
  13. ROTFL Sy is soos Henry Ford, Its nice but does it come in Black (Orange in haar geval)
  14. Capie JY SOEK VIR ........
  15. Stirr jy alweer...
  16. Ek het fotos vir bewyse hoe jy stir....
  17. Yummi en van die........MmmmmMMmmmm
  18. Psycho

    shoes ???

    Dai rubber druk jy in n Bull Supporter se mond
  19. I think that ME, MudDee, MWNN, and Witrot should also be on here
  20. MWNN, Yip ek weet, dis wat my eerste post gese het dai frame sal pimp lyk met my Fox
  21. Houtlepel oom???? ons het teerpaaie hier hoor..... Christie, dai Silwer een is defnetief BIEEEEEEEG TIME BIKE PORN!!!!!!!! Stil no reply on my email though
  22. nellie, Stunning foto's............
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout