Jump to content

Psycho

Members
  • Posts

    442
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Psycho

  1. Sonblokkie, as fietsry jou passie is, hoekom hou jy aan om net negatiewe goed te skryf???? As jy regtig so goed is soos jy voorgee, dan sou jy die issue agter jou gesit het en jou fokus op SA's herstel het, en gesorg het dat jy jou lisensie agtermekaar kry en aangehou oefen het.... om te presteer...... Ek hoop van harte dat Madelein ook sal register op die Hub en dan ook bietjie die ander kant van die storie (of jou K@K in die geval) kan stel, ek vind dat jy dit baie eensydig stel, (seker maar joernalistieke skills) Arme Sonblokkie Die VICTIM.... Shame..... Ek hoop ook dat Madelein sal noem hoe JY teenoor haar tekere gegaan het, maar dalk is dit nie goed om tot jou vlak te daal nie....... ek vind jou comment uiters afbrekend selfs teenoor die mense wat jou probeer help het..... Dalk moet ons sommer jou vorige klub se seketaresse vra om ook hier te register en dan dalk ook n paar feite deel oor hoe jy haar sleg gese het..... Ja jys reg jy skuil nie agter name en avatars nie, maar wat ek wel interresant vind is hoe jy kan skel en skree en tekere gaan en dit meestal teenoor Vrouens..... Mmmmm laat mens nogal wonder..... enige unresolved issues wat jy dalk het? Baie van ons is unhappy met CSA en hoe reels net vir sekere mense geld (het dit onlangs weer op die Panorama toer gesien) maar om so tekere te gaan soos wat jy doen, is vir my bietjie te erg...... sorteer dit op n volwasse manier met die betrokke partye, nie soos n kind in n sandput nie Psycho2007-05-23 04:58:11
  2. Psycho

    krampe

    ja Mud check nou weer hoe kramp ek soos n Hawe prostituut op pay day met SA's
  3. Psycho

    krampe

    Ek....... maar ek dink ek val in die krampers afdeling
  4. Ja nellie, you tell yourself that, whatever you say nellie......
  5. nellie, nee wragtag dit ws nou te veel info, dammit as dit nie snaakse balle is nie dan is dit nou sulke dinge.... nee hel jong, ek dink die sneeu daar by julle maak jou kop deurmekaar
  6. Well MudDee ek sien dinge so: dar is deesdae twee threads oppi hub die oor Rugby (wat jy nie verstaan nie, tensy daar n sexy girl gepost word) en die wat vriendelikke Sonblokkie (eks lief vir myself en net myself) begin het..... Vraag is watter is meer werd, sy persoonlikke issues of iest waarooor die meeste van ons kan saam praat..... ek vind sy posts net te laaaaank en boring om te lees..... en nou wil jy die rugby verwyder (wat ons met Sonblokkie los) en Nellie van alle mense wil skrum saam met ouens met snaakse balle en Jellytot is geskok, wat word van die HUB
  7. Sonblokkie, I think you've got factor 30 in your eyes boet, hierdie site is nie om jou eie pyp te blaas en jou artikels te post nie (daar was al so iets/iemand) gaan sit dit op jou blog vir die wat in jou issues geinteriseerd is....... Ek stem saam met BigM, put a damm sock in it!!!!!!!!!!!!!!!!!!! oja be carefull of what you call ppl on the site it might just come back and bite you
  8. I like the Felt...... and it looks good asswell.... but Scott has got good value for money, so for me I would choose between those two.... Oja, and welcome to The Hub.... enjoy the ride and keep youre hands and feet inside the car at all times..... Things to avoid: BIG H thats about all, so enjoy....
  9. Choose a bike that YOU LIKE.... it has to look good TO YOU, otherwise pm MudDee, he's not to bad on bikes and specs...
  10. SA 7-1
  11. Ja jissie Jellytot, ekt gedink jys ontvoer maar ja jy sien ons is van koskook na sang lesse..... So anytime dan val jy net in (op noot natuurlik)
  12. Helooooooooooo Jellytot MWNN..... Lets sing...... My Love she throws me like a rubber ball Ooooho the sweetest thing.....
  13. Last week was FOR the Stormers' date=' the week before was AT the Stormers! [/quote'] Velouria, I'm also a Stormers fan...... but lately spend more time cheering for the Reff... just find it a bit less frustrating, BUT I WILL NEVER STAND DOWN FROM SUPPORTING THE STORMERS/WP........ Ek drink te lekker as hulle wen en net so as hulle op hulle moooooooers kry...
  14. Net so Lilo............. Mud Dee, as ek daai tyd nog in Bloem is sal ek seker saam.....
  15. Tenminste het die program n HOT Presenter......
  16. We did the Oudtshoorn one for the past two years, and I can defenately recommend this one....... nice people and well organised....... thats if its the one presented by Oudtshoorn Fietse.... Lekke People.... even ask Marius
  17. MWNN, hiers hy nou......
  18. LoL @ MWNN, wag laat ek die forum verlaat, my foon lui...
  19. ROLL UUUuuuuup!!!!!!!....... Rolacoasta....... *high pitch voices*
  20. Nee maar gaaf nochain, gaan haal hom net laaaaaaaaaaaaag ne..... en dan gooi jy hom ajippiejipiejip (en hiers hy nou) OU PEEEEEEeeeeeeeeeeerd... maar Vertigo is maklik man iets van deurmekaar soos kots in n tuimeldroeer.... klink bekend?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout