Jump to content

Psycho

Members
  • Posts

    442
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Psycho

  1. Ja, hy kan daai een wees wat so gelag het die heeltyd )maar nou sal hy seker se hy is tebesig..) Wonder net wie gaan Scar wees
  2. Yip ek dink dis sulke tyd......... wonder net wat gaan Punjabe Koos van dit se
  3. Seker waar, maar dit werk in Zim...... LoL@blog
  4. Se die een wat kastig met vakansie gaan...... nou toe kom saam da na SmithField dan ga tune ons so paar......., of jy bang vi mammie..... ons kan dalk die moer en soek ysters saam vat, wie weet daar is dalk n internasionale moer en soek baan daar vir ons om te explore..... Dalk is die hoof ook daar, hy kom ondersoek dalk die ontwikkeling van die minder bevooregtes in sport daar
  5. Se net...eks daar... Of dalk moet ons more gaan golf speel.... JAaaaaaaaa skielik klink Moer en Soek na n beter plan as om veeeeeeer te ry vir HOT Girls in Dik Warm Baadjies met grooooot boere boyfriends
  6. Nah ek dink dis SuperCycling, die een van George het seker al vergeet hoe om Fiets te ry...... g'n wonder hy het so klomp kjinners nie
  7. Starting training again after SA's..... then drink beer (TAFEL LAGER THE ONLY GOOD LAGER hel Mannie Heymans will be proud) try to score full points again on SuperBru...... EAT SLEEP TRAIN DRINK EAT SLEEP GET LUCKY EAT SLEEP TRAIN...... so iets Mud are we going to BibberFees... apparently there's HOT Girls there
  8. Oooooo it made for good dinnertime tv
  9. Psycho

    Ek mis...

    Dis voor my tyd...... YEaaaaaaaah Right
  10. Psycho

    Ek mis...

    WKRP in Cincinatti Night Court Cheers (was the best) Vleuls The GamePsycho2007-06-21 09:38:09
  11. Psycho

    Ek mis...

    Wie onthou No Jacket Required, AlexJ het dit aangebied.....
  12. MichaelH You were thinking something else weren't you??
  13. Debbie Does.......
  14. Well I get a bit Psycho every now and then....... but then some ppl think I'm Schizo..... I prefered psycho though
  15. Kom ons se net die persoon aan die ander kant het n swaar German aksent (moeilik om te verstaan) en dit wil voorkom asof die Vatican State my dalk gaan mis.....
  16. Het jy nie werk nie Vatican Boy? Luister Virgin gee nou bietjie vir julle Chief Cook en Bottel Washer asook fietspompdief n TCS logo.... of kry prisoniers nie logo's nie?? Beee' date=' ek dog dan julle het besluit op Tabasco.... iets oor sheeeeet hot [/quote'] Jy maak die girls bang.... hulle het ons nog nie gesien fight op die pad nie... vra v epoh Hel ja ekt al amper vergeet van dit..... en as ek die boodskap op my foon nou reg verstaan kan dit dalk binnekort erger wees capiesh
  17. Het jy nie werk nie Vatican Boy? Luister Virgin gee nou bietjie vir julle Chief Cook en Bottel Washer asook fietspompdief n TCS logo.... of kry prisoniers nie logo's nie?? Beee, ek dog dan julle het besluit op Tabasco.... iets oor sheeeeet hot
  18. Crux waar is jou TCS logo???
  19. Well I think he looks very comfy in that position..... and with that added piece on the helmet, he need not bend his neck too far back to achieve that snug aero fit...
  20. Psycho

    *Droool*

    nellie, ek sal so hoop ja...... But on the bikes.... Damm I feel like that Musica add, the one where the guy goes...Hubba hubba hubba hubba....... VERY NICE BIKES
  21. Fantastic position, but I see that his helmet looks different to mine... I also have a Bell Meteor TT helmet like his, and if you look closely you'll see that towards the back at the bottom they added an extra piece, thus getting the helmet to "hug" his back better.....
  22. A mate of mine had a set of wheels built with XTR hubs and Mavic rims (I think) but defanetely XTR hubs (Microsoft wheel builder cant remember the name now too much of the good red wine over lunch).... anyway HE WAS EXTREMELY HAPPY WITH THESE WHEELS..... so I would say consider to have wheels build....
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout