Jump to content

Psycho

Members
  • Posts

    442
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Psycho

  1. MWNN dalk moet ek die woorde vir VERTIGO post...... dan kan ons lekker sing...
  2. ...... that holds me inside..... Great song.... Excellent Band...... OK ek loop ook.....
  3. Popeye, I suggest pm Jellytot she has the details and arranged a test for me with them..... worth every penny.....
  4. Quite right Thug, maar ek dink nie sy gaan die muis sien nie
  5. Sy gaan dalk baaaaie spel foute maak, dit lyk of daai goed gaan help tik...
  6. Nameless Jy wens daai prinses fluister so in jou oor..... Nou wat is daai ding wat ek altyd se van weerlig....
  7. Nope sorry Ya all,But I have to spend some time at "home" for some reason
  8. that depends, entry fee dogg food again?? Then count me in But for that choccie cake I'll drive all night...... Oooo crap I'm starting to sound like Celine Dion..
  9. NEE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Jy sien dan ek verloor klaar so baie tyd met die trip om die Zenn Klippie inni Kaap, hoe laaaaank wil jy nou vir my wag by die Einde????
  10. Photo Fairy, very very cooooool pics thanx Bleksim I was suffering at the end MWNN lekke pics aswell, veral die TCS girls wat so "Gutter Gooi" en BAIE geluk met daai tyd van jou....... DJy is my Kroon
  11. Thanx to every one this was a real nice ride, nice group of people too.... Fatty you think you look "SpeShul" I just look plain ANGRY...Grrrrr..... must have been all the "runners" hagar and myself were checking out Sorry to all but I think I'm going to start jogging..... Hagar thanx for the help early that morning.....sou seker nou nog in die stad rond gery het opsoek na parking
  12. Sorry Crux, maar ek ook dink daai is n donker pienk nie rooi nie......
  13. CHEERS julle klomp narre, ek loop nou by werk ek is nou officialy met verlof......Sien julle inni KAAP by die B-ride Saterdag........ Safe trip to you all
  14. ja my honde dink ook die laataand flieks op etv is cool.... Ja ja witrot jy weet mos dis iets anders maar ek maggi so praat meer ni, net bang iemand bel my... aag hel ek bedoel bann my
  15. I don't trust that so lekker these days!! Ook maar bang vir die GROOOOOOT rot daar ne
  16. Mud Dee, onthou net my honne asb, laat hulle seblief inkom en oppi banke spring en oja moet nie vergeet om oudisies te reel nie....Thanx
  17. Ja ek dink so, maar ek dink ook h't nou so snaakse naam wat ek nie kan spel nie en as ek dit probeer spel gaan admin my dalk bann van die hub
  18. Nellie, Mud Dee het n huis
  19. Well Congrats Sara, well done and well earned
  20. Flashers??? nee wragtag ek sal moet stop, kan ons nie eerder die breakfast ride dan sooon toe doen nie?? Inspirasie ens... Misty Cliffs, hel ek hoop ons kan die "misligte" so deur die mis dan sien.... Wag soooo bietjie, het jy vir Jellytot gekry om jou bike te was?? Mmmm
  21. Maak somme so 3 blikkies vir breakfast, ek sal een hou vi die volgende dag se fun(ny)ride ommi berg WTF? Jy gaan met n Camelback ry Nee kom nou, net nou lag Bubbles vir jou en dan?? A nee a ons moet tenminste F..vinnig lyk, die anner moet somme bang wies Jy sal daai warm fiets vanjou moet pollish, my baby is lus vi bietjie k*k maak....
  22. Thanx hagar, so dis 7bells by een of ander sirkel en ons ry Houtbaai se kant toe...ok eks daar, met honne kos en al, en bring vinnige wiele eks haastig
  23. What ever you do, make sure to go for bibs and try to go for a full lenght zipp shirt, cause if you ride MTB, it gets Freeeekin HOT in a short zipp shirt
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout