Jump to content

frensch

Members
  • Posts

    74
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by frensch

  1. 10 May 2007 18hoo CR Swart Auditorium University of the Free State Focus points; Injuries in cycling/ drugs in sport Technical aspects of cycling & a bike Training/ dietary PLEASE contact; Arina Otto fin@mail.uovs.ac.za 051/4013325 R30( fam. member R10) NICK BESTER ; Guestspeaker.
  2. Geluk John Lee- trots op jou- Jammer hy kan nie SA's in Bloem ry nie----- WIE gaan hier wees???? Al is dit net om ons eie ryers in aksie te sien. Die jong ryers het dit nodig om te sien hoe 'n "pro wedren" lyk.
  3. Baie geluk aan al ons SA ryers wat ten spyte van hul omstandighede goed gery het.... hoop al die organiseerders kan saam om 'n tafel sit en beplan saam met hierdie 6 ryers....daar is baie om te s? oor hoe ons land wedrenne behoort te benader en ryers op so 'n kort kennisgewing oorsee te stuur met geen reserwes, min of geen ordentlike voorbereiding en ondersteuning van die CSA, ondersteuners en spanbestuurders. JY KAN NIE 'N PRO-SPAN GOU- GOU SAAMVLANS EN DINK HULLE MOET GOED RY NIE. Dis tyd dat die organiseerders wakker word en sien dat al ry hulle hoe hard- DIT ONMOONTLIK IS OM VOLDOENDE PUNTE IN TE PALM- geen ander land skeep hul ryers so af met so min voorbereiding, beplanning en dis tyd om op te hou kerm dat ons ryers nie goed genoeg is nie. Hulle is ten spyte van als werklik talentvol en het tot op die laaste dag hul bes gedoen,,,, "flat box" gery, saam geval @ 'n hengse spoed @ die afdraendes waar niemand mekaar verstaan en vir mekaar omgee. Tog ten spyte van als het hulle die "sprinters trui" gewen. Wel gedaan manne!!! Hoop ons hoor wat na hierdie toer gaan gebeur - hopenlik te leer uit die o/23 span se ondervinding.
  4. Great & geluk- vir die ryers wat kan gaan- dis nou 'n kans om daar ver waar dit saak maak te wys dat ons SA ryers die mas kan opkom...ten spyte van al die negatiewe kommentaar. Wel - hoop Jaco Venter & Jacques van Rensburg kry later in die jaar ook die voorreg om te kan gaan.
  5. Maar hoekom het die pro's nie almal opgehou nie??? en sowaar na die 3de lap was die prysgeld nogsteeds gegee aan die wenner/ of kom ons noem hom die eerste 'survivor' Dit was 'n baie wyse besluit van almal wat nie verder aan die sirkus wou deelneem nie- na die Maluti storie- klink hierdie werdren amper- "heel normaal"/ "so tipies" ...Fietsry..beplanning... raak nou regtig belaglik in ons land. Mnr LEMMER....help tog hierdie spul om nugter te dink en besluite te neem. Nie veel IK is nodig om te weet dit kan nie daar in Soweto werk nie- almal was skrikkerig om te gaan ry, maar die prysgeld was baie. En natuurlik die borge het gehoop ....die risiko was nie so groot. Hoop die GIRO gaan almal weer moed gee en baie sterkte aan al die pro's wat gaan deelneem...hoop die naweek se tydmors is gou vergete en hoop die ryers wat onnodig geval het, voel sommer baie beter.
  6. Baie sterkte aan jou Groot Lem. Glo is julle uiteindelik besig om al die "ou hout" uit te kap met mense wat weet waaroor fietsry gaan. DIS GREAT EN BAIE STERKTE!!!! Hou aan fietsry en moet tog nie eendag soos 'n "has been" lyk & praat nie!!!
  7. Is daar dalk iemand wat belangstel om die volgende kaarjie "te koop" Vlug van: Depart; 4 /03/2007 JHB to Cape Town Return: 14 /03/2007 Cape Town to JHB MANGO TOTAL; R498 Send private message please-- as jy belangstel (om re?lings te tref) om die kaarjie te gebruik.
  8. GEKLINK JY TWYFEL IN JOU KEUSE.....'GOOD OR BAD'
  9. Glo my ........ BMAX gee jou raad/inligting......oor elke produk en vir elke ryer se spesifieke behoefte.Dis net net geld wat vir hulle tel nie. Hier is iets vir jou om te onthou..... - Voor n wedren of oefening: n Klein porsie van enige lae GI kos of een serving Tone-a-Lean, (pre-race snack-meal),<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /> - Tydens oefening: Enermax: (idiaal vir spinning en interval training), CarboMax (Idiaal vir long rides), - Onmiddelik na oefening of wedren: EnerMax (Rapid Glycogen replenishing - CarboMax <?:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" />kan ook hier gebruik word), - 20-30 min na oefining of wedren: (ongeag of jy Enermax na die wedren gebruik het of nie) - EnduroMax - (Glycogen, Amino-Acid & Mineral (elektroliet) recovery) - 30-40 min na oefening of wedren: (ongeag of jy Enermax of EnduroMax na die wedren gebruik het of nie) - Tone-a-Lean / MaxiMize / MegaFuel (Muscle recovery and energy replacement through low GI supplements) - Muscle strength and firmness and fat loss and inhibits muscle breakdown - B-HMBCr - Muscle Toning firmness and promotes fat loss - CLA - (Gebruik verkieslik saam met Tone-a-Lean) - Glutamine - Advance Muscle Recovery - (Use during recovery phase with (mix it into these products) either - EnduroMax / Tone-a-Lean / MaxiMize - MegaFuel already contains added glutamine) - VitaPlex - Energy catalyst - Vitamins / Minerals / Amino Acids / Ginseng (Ciwujia) / Green Tea (EGCG)- Drink one very morning and one during late morning. Almal wil die beste h?, maar om die duurste te betaal .....s? nog niks.Om te kan gesels met die mense wat dit "saamstel en heeltyd navorsing doen", is werklik great... kontak gerus info@bmax.co.za . QUOTE=mdk555]Cytomax is good but FiT is better.
  10. Ons almal het al een of ander tyd voor 'n winkelrak in 'n fiets-, gesondheiswinkel of apteek gestaan & wonder..wat is die beste produk om te koop. Hoekom.... Om beter te voel, meer energie te h?, gouer te herstel en hopenlik volgende keer beter te ry. Hoeveel keer het jy al gewonder.."wat is in daai waterbottel van die ou voor jou terwyl julle altwee 'suffer' in stilte....moet s?, soms voel dit nie altyd of hy so suffer soos jy nie" Hoekom koop jy wat jy koop...omdat jy dink dit werk, omdat jy hoor dit werk of omdat jy hoop dit werk..of omdat jy weet dis 'n great produk???
  11. Baie dankie Dis regtig goed om te weet dat 'n mens op ons Hubber-vriende kan staatmaak.
  12. Jy is so reg... 6+6 = 13 die eksra een is die ...spanbestuurder ....jy is darem lus vir dink vandag....sien my briefie heel in die begin. (6 juniors en 6 seniors) en dan ...'n goeie begrip het 'n halwe woord nodig...altyd plek vir die arme man wat als moet re?l en sy naam is"spanbestuurder"
  13. Enige plek...naby. Dis die eerste keer dat ouens as span saam bly en ry...so als sal help wat jul voorstel. Baie dankie vir jul positiewe bydare.
  14. thanks....waardeer die inligting
  15. Kan iemand dalk raad gee. Ons het 13 ryers (6 juniors & 6 senior ryers) wat verblyf soek vir die naweek van die Hyper to Hyper. Goedkoop maar tog leefbaar en skoon. Baie dankie.....
  16. frensch

    Graskop

    Sterkte aan aan die pro's wat so 'n bietjie die week by Graskop gaan oefen..laat weet wie weet gekies is om Malaysia toe te gaan in Feb. vir daai harde toer wat David George verlede jaar gewen het. Hoop die spanne sal hul ryers toelaat om vir SA te ry in pleks van wedrenne PLAASLIK die jaar.!!!
  17. NickD What a great time waiting for you!!! Phone Johnny Arts- a rider from Belgium- lives in Hoekwil near Sedgefield. His father's name is Frans Arts. - in his late 70's and still cycling. All the cycle shops know him well. He will take you with his "Colnago" on the best roads around Knysna for hours and hours. All the localls will help you. Willie in George(WILLIE MARX Cycle shop) will help you to find him. He also know the local's who will take you on the best rides you can only read in magazines. You can still train on the road--but you have to ask...a great time is waiting if you - just ask them. I know what I'm talking about- it was my valley for years and years. Good Luck!
  18. Hanteer Maas as ?n grap Dec 04 2006 06:15:42:627PM - (SA) DisplayAd('C1'); DisplayAd('C2'); http://www.news24.com/Images/Beeld/Images/icon_print.gif Druk artikel http://www.news24.com/Images/News24v2/Images/rotatrim_logo.gifhttp://www.news24.com/Images/Beeld/Images/icon_email.gif E-pos storie aan 'n vriend http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif Fietsryers moet tog nie die fout maak om te reageer op die tirade van Deon Maas in Volksblad van 2 Desember nie. Ons land is vol voorbeelde van ambisieuse karakters wat bekend probeer word deur aanvegbare stellings te maak wat mense die harnas in jaag. Deur te reageer op sulke uitlatings bevorder mens hierdie soort vent se oogmerke. Beroemd of berug, hulle wil tot elke prys bekend wees. Ek glo nie dat Maas ernstig is in sy oproepe tot geweld teen fietsryers nie. Geen mens by sy volle verstand kan sy medemens oproep tot massa-padwoede nie. As hy werklik ernstig is, is hy maar net nog ?n voorbeeld van ?n betekenisvolle persentasie van Suid-Afrikaanse motoriste wat, sodra hulle in hul staalomhulsel is, verander in ongeduldige, selfsugtige, grootbek-boelies wat geen ontsag het vir andere se lewens nie. As fietsryer van baie jare wil ek nie beweer dat fietsryers geen foute maak nie, maar om ?n massa-moord op hulle te bepleit (soos wat hy inderdaad doen) is absurd en gevaarlik. Onthou net dat daar talle motoriste is wat soos hy voel. Tydens ?n verblyf van ?n paar jaar in Duitsland het ek gereeld fiets gery ? dikwels op paaie wat ook deur motors gebruik word ? en was ek telkens weer be?ndruk deur die ordentlikheid en bedagsaamheid van daardie motoriste teenoor fietsers. Terwyl ek teen ?n bult in die buitewyke van ?n w?reldstad uit gebeur het, het daar dikwels ?n hele paar motors geduldig agter my gery totdat hulle kon sien of dit veilig is om verby te steek. Dit is beskawing! Dus, fietsryers, kom ons hou ons kant van die saak skoon en hanteer Maas as ?n grap. Soetdoring Bloemfontein DIS WAT 'N LESER VOEL---ARME AAP---dink hy voel hopenlik soos 'n PP....PL
  19. I missed this. Was it to do with "Oupa"? Has anyone got a link to the follow up artice? Wilhelm de Swardt Die geskil tussen die oupa van Boksburg en die fietsryers wat hom aangerand het, is dalk iets van die verlede. Mnr. Pierre Grobbelaar (61) s? die jaer wat daarvan verdink word dat hy hom aangerand het, het hom gister gebel en om verskoning gevra. ?Ek is nie iemand wat met haat in my hart wil rondloop nie. Dit vat ?n man om te erken wanneer hy verkeerd is. Wat my betref, is die saak afgehandel. ?Die man, wat ek net as Jimmy ken, was erg omgekrap oor die feit dat ek met pepersproei gespuit is. Hy sweer dit was nie hy nie en hy het onderneem om die skuldige fietsryer op te spoor.? Grobbelaar erken dat hulle di? voorval kon verhoed as hy en die fietsryers groter verdraagsaamheid aan die dag gel? het. ?Dit was dalk verkeerd van my om so tussen die fietsryers te probeer deurry. Wanneer ?n motoris tussen ?n groep fietsryers inry, is dit soos iemand wat tussen ?n trop wildehonde beland. Jy krap die fietsryers net om. ?Ek moes miskien die entjie tot by my werk net agter hulle aangery het. Om ?n minuut later by die werk aan te kom, sou seker nie die einde van die w?reld gewees het nie. ?Aan die ander kant kon die fietsryers vir my ook dinge makliker gemaak het deur net twee-twee langs mekaar te ry. Dan sou ek kon verbygekom het sonder dat ek ?n gevaar vir die fietsryers inhou.? Hanco Kachelhoffer van Harmony wat die afgelope naweek tweede in die 94.7-wedren ge?indig het, s? daar is geen regverdiging vir fietsryers wat motoriste aanrand nie. ?Geen mens mag die reg in eie hande neem nie. Jy kan nie sommer mense aanrand as jy kwaad raak nie. Elke land het sekere wette wat nagekom moet word.? Kachelhoffer, wat elke dag paaie op sy fiets aandurf, vertel hy het al verskeie noue ontkomings beleef. ?As fietsryer is jy erg weerloos elke keer wanneer jy ry. Partykeer skuur die motors r?rig langs jou verby, maar dit gaan my niks baat om my humeur te wil verloor en in gevegte betrokke te wil raak nie. ?Die wrede werklikheid is dat daar altyd op Afrika se paaie probleme tussen fietsryers en motoriste sal wees. Die paaie is net te nou en te besig. ?Wat my betref kan baie van die probleme voorkom word as fietsryers en motoriste meer geduld aan die dag l?. Onthou, wanneer ek nie fietsry nie, is ek self ?n motoris. Dit neem niks van my weg om as motoris vyf tot tien sekondes te wag voordat ek verby ?n fietsryer ry nie.?
  20. Jammer dat:... so iemand soos "Deon-loser"..nie bedoel wat hy skryf...'n koerant so iets plaas..juis nou ....so 'n sensitiewe tyd van die jaar..om wat te bereik??? Daar is ongelukkig tog lesers wat net so impulsief is soos die "boerseun" en in 'n oomblik van frustrasie ..die raad toepas van "ouboet Deon". Van die fiets af, is meeste ook bestuurders en hopenlik bedagsaam teenoor fietsryers. Dis jammer "VOLKSBLAD"...so 'n berig is baie swak...wonder wat dink Wilhelm de Swardt van die artikel na die great opvolg berig van die 61 jarige bestuurder.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout