Jump to content

Idiots Guide to Licensing


goofs

Recommended Posts

Folks, contact Pat White at the Cycle Tour trust.........my post above is a mail from her. Only Cyclosport licence required.

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 163
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Ok' date=' nou moet ek my FULL licence gaan kry, moet ek nog 2 foto's saamvat?

Is det beter om na PPA te vat of deurry CSA toe?[/quote']

 

Pops, ekt di by CSA gan doen, baie vinnig en ni moeilik om te kry! Ek sal soontoe gan as ek jy is.

 

Jyt net 2 fotos nodig as dit jou eerste keer is dat jy 'n liksens uitneemWink
Link to comment
Share on other sites

Was nou net by ppa vir cyclosport en hulle BELOWE my ek het net cyclo nodig vir Argus vets....

 

Teen die tyd worry ek nie meer nie

Link to comment
Share on other sites

ok' date=' maar nou moet ek eers by Jasper om sodat hy kan teken dat ek 'n klub lid is.

wat 'n slep.

ja, ek het hulle al phodies gegee.[/quote']

 

Pops jy hoef nie te worry oor handtekeninge nie, hul gaan dit elektronies verifieer dat jy wel lid is van 'n klub. 

 

en as daar reeds foto's op hul stelsel is, dan gebruik hulle daai - jy hoef nie nuwes te vat nie.

 

 
Link to comment
Share on other sites

Was nou net by ppa vir cyclosport en hulle BELOWE my ek het net cyclo nodig vir Argus vets....
Teen die tyd worry ek nie meer nie

 

 

ek sal alles wat PPA jou belowe met n knippie sout vat OuchLOL
Link to comment
Share on other sites

ok' date=' maar nou moet ek eers by Jasper om sodat hy kan teken dat ek 'n klub lid is.

wat 'n slep.

ja, ek het hulle al phodies gegee.[/quote']

 

Ai jai jai, as ek nou geweet het, dan kon ek joune ook gevat het... Volgende keer begin ek 'n tread en se ek gaan more CSA/PPa to enige iemand wat iets wil he, kan dit saam stuur.

 

Ek was by jasper.  Jyt ni sy signature nodig as jy online gaan enter ni, die online system werk blybaar van more af en jasper se dit gaan werk... So wie weet.... Sal ma moet sien. Ma eks net dankbaar ons sin is uitgesortBig%20smile
Link to comment
Share on other sites

dit lyk vir my dat PPA nie ingelug is oor die licence storie nie.Ek was 10 min terug gese deur cycletour dat jy wel n volle licence nodig het vir die vets groep maar PPa se dat cyclosport genoeg is.

Ek dink om safe te wees moet ons maar almal net die volle licence kry

Link to comment
Share on other sites

Shooooot, nou weet ek ook nie meer nie....ek sien hoe die die sh*t die fan gaan strike vroeg volgende jaar....

 

ek hoop net nie ons moet dan al die k*k uit sort nie Dead
Link to comment
Share on other sites

Kom ons som op:

 

 

 

As jy volgende jaar in die ARGUS in 'n Racing Seeding groep wil ry (byv. Sub-Vets) en nog nie aan 'n klub behoort.

 

 

 

Adjust jou Dec budget en vakansie uitgawes.

 

 

 

Dit gaan jou R1000 x-tra kos.(uitgesluit entry fee)

 

 

 

detail:

 

CSA FULL LICENCE

 

CLUB MEMBERSHIP FEES

 

CLUB KIT

Link to comment
Share on other sites

Kom ons som op:

As jy volgende jaar in die ARGUS in 'n Racing Seeding groep wil ry (byv. Sub-Vets) en nog nie aan 'n klub behoort.

Adjust jou Dec budget en vakansie uitgawes.

Dit gaan jou R1000 x-tra kos.(uitgesluit entry fee)

detail:
CSA FULL LICENCE
CLUB MEMBERSHIP FEES
CLUB KIT

 

jy kan in n neutral kit ry, jou klub gaan dit nie liaak nie - maar jy sou konConfused
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout