Jump to content

I have an idea for a new thread...


TNT1

Recommended Posts

  • Replies 78.5k
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • 'Dale

    4539

  • Hairy

    4257

  • gummibear

    3909

  • Eddy Gordo

    3863

Top Posters In This Topic

BAIE BELANGRIK: NEEM KENNIS!

Hoe om 'n haai-aanval te voorkom:

 

 

1. Moenie in die see swem nie.

Meer as 99% van alle haai-aanvalle gebeur in groot watermassas, ook

bekend as oseane. Die manier om vas te stel of jy in 'n oseaan is, is om

die water te proe. Dit behoort na sout te smaak.

 

2. Swem saam met vet mense.

Om jou kanse op 'n aanval verder te verklein, vervang hulle

sonbrandmiddel met iets wat na gebraaide biefstuk ruik.

 

3. Moenie in die water gaan sonder 'n mes nie.

Dis sodat jy die swemmer naaste aan jou kan steek as jy 'n haai gewaar.

Sodra hy lekker bloei, swem so vinnig weg as wat jy kan.

 

4. Moenie paniekerig raak nie.

Bly kalm as 'n haai jou byt. Dit sal nie help dat jy oorleef nie, maar

die mense op die strand sal dit waardeer. Om iemand soos 'n mal mens te

hoor skree en gil, is nie lekker nie.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout