Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 34
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

hoe werk daai tape wat runners op hulle bene plak? weet nou nie of dit nou reg uitgekom het niebiggrin.gif

wat noem mens die tape?

 

ek sit met 'n hamstring injury(right side) and strained it even more with the lourensford classic

also got a very bad cramp in my left calve, calve muscle kinda sore now after daai een

 

the thing is: i have the gun run 1/2 marathon sunday en ek moet nou 'n plan maak

 

for the calve issue: falke compression socks?

hamstring issue: some of that tape??

Om met 'n Fisio getroud te wees het sy voordele.

post-7694-0-01959200-1318191371.jpg

  • 2 weeks later...
Posted

o vrek ja...was mos my 40ste daai dag en dit het baie goed gegan dankie!..sub 2:30 gedoen en dit was ma my 4 de 1/2biggrin.gif

 

hamstring het nie gepla nie....ma as ek fiets ry dan sukkel ek..so ek het van die lourensford classic af so 3 keer gan ry en dit was nie goed nie,nou gan draf ek ma na werk.. dit sit nie strain op my hamstring en boud spier nie.

 

ek het anti inflamatories, K-Fenak, gedrink, dit help nie

muscle relaxers, dit help nie,

pak ertjies, help nie,

voltarin gel...okkie

 

so ek het nou compression shorts bestel en sal dit hopelik more kry.

 

verder weet ek nie.... ek het al alles getry

 

buffet olives is volgende naweek sad.gif

Posted

Sukkel ook met hammie. Fisio help , maar raak duur .

Ek het van daai 'warmpakke' by dischem gekoop.Maak elke oggend warm en rek hom. Ook voor ek gaan ry.Probeer ook niks te skielik doen nie.

Snaakste is dat ek nie hard hoef te werk nie,hy pop sommer vir geen rede nie.

Sterkte.

Posted

Sukkel ook met hammie. Fisio help , maar raak duur .

Ek het van daai 'warmpakke' by dischem gekoop.Maak elke oggend warm en rek hom. Ook voor ek gaan ry.Probeer ook niks te skielik doen nie.

Snaakste is dat ek nie hard hoef te werk nie,hy pop sommer vir geen rede nie.

Sterkte.

 

 

ha haha en ja fisio raak te duur, da moet ander maniere wees :)

myne is 'n recurring probleem, laasjaar die selfde probleem gehad ma het nie so baie races gedoen, sedertdien het my race agenda ge-triple. ek tel more my compression shorts op en sal lat weet hoe dit gan, verder het ek sommer op hello doctor.com gevra of 'n doktor iets kan voorskryf ie pille of injection, sal ook lat weet wat hulle da se. laas ook da vraag gevra oor lae rug pyn..die antwoord wat ek gekry het was: gan kry 'n rug operasie!!!laugh.gif

sterte met jou hammie ookwink.gif

Guest agteros
Posted (edited)

...

Edited by agteros
Posted

Pille gaan nie help vir spierpyne nie. Dit maak net dat die kop nie hoor as die lyf "eina" skreeu!

Fisio ook nie, hulle vryf net (as daar knoppe/scar tissue is kan hulle dit uithaal)

 

Gaan eerder na 'n biokinetikus toe. Hulle sal kyk na muscle imbalances en oefeninge voorskryf om die swak spiere/plekke te versterk. Mens kan dit sommer by die huis doen. Die bio is egter die meeste werk, en dis hoekom mense eerder gaan vir 'n vinnige "leg rub" of 'n boksie pille.

 

Doen die regte ding, en gaan sien die bio, die medies betaal tog vir hulle. Dis seker die enigste manier hoe om 'n "oefenprogram" te kry wat deur die medies betaal word. ;)

 

 

jaaa broer.... jy se my wat ek alreeds weet. :)

het nie medies nie...nie almal kan alles bekostig nie DUS ek moet 'n ander plan probeer maakwink.gif

was al by biokinetikus... dit raak duur! het nie 'n boom after in die tuin waa ek pienkes kan gan afplukbiggrin.gif

 

my prbleem is ook nie 'n spierpyn nie..ek sit al met die probleem vir amper 2 maande. net gewonder of daar iets is wat kan HELP om injurie vinniger kan laat recover OTHER than resting it...which im doing... en die beste persoon om so vraag te antwoord sal 'n dokter wees. ek wag nog vir hellodoctor.com om te antwoord dan sal ek dit hier post :)

Posted

hoe werk daai tape wat runners op hulle bene plak? weet nou nie of dit nou reg uitgekom het niebiggrin.gif

wat noem mens die tape?

 

ek sit met 'n hamstring injury(right side) and strained it even more with the lourensford classic

also got a very bad cramp in my left calve, calve muscle kinda sore now after daai een

 

the thing is: i have the gun run 1/2 marathon sunday en ek moet nou 'n plan maak

 

for the calve issue: falke compression socks?

hamstring issue: some of that tape??

 

Trek sommer sykouse aan en gebruik insulation tape.

Posted

75% van Hammies originate in jou lae rug in my ondervinding.

 

vandaar dat ek by 'n biokenitikus was en my oefeninge doen vir lae rugwink.gif

ma nogsteeds hammie probleem op gedoen..ai toggie...

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout