Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 161
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

het sy 'n sussie?

Jip, maar sy's bevoeterd.  Sy't is 'n 2de dan in een of ander skop en donner sport, so met haar sal ek nou nie my kanse try as ek in jou skoene was nie!

Posted

Dis net jou opinie - van wanner af is 'n vrou se opinie oor haarself al ooit akkuraat gewees?!

En s? jy daar's niks verkeerd skuit jy, en s? jy sy's vet, skuit jy ook.  It's a loose-loose situation!

Posted

Dis net jou opinie - van wanner af is 'n vrou se opinie oor haarself al ooit akkuraat gewees?!

En s? jy daar's niks verkeerd skuit jy' date=' en s? jy sy's vet, skuit jy ook.  It's a loose-loose situation!

[/quote']

ai ja jai, yesterday religion, today this.... tomorrow, for one day only, why the AWB should rule the country (that's about the worst I can think of)

Moderators..... lock and load

dit hang af hoe jy dit s? - stemtoon, gesigsuitdrukking, lyftaal  en so aan.....

This test subject shows clear signs of abuse by the Photo Fairy.  It should be taken into account the he has tried to be diplomatic in a very trying period of the month, which failed dismally!!!

Posted

Dis net jou opinie - van wanner af is 'n vrou se opinie oor haarself al ooit akkuraat gewees?!

En s? jy daar's niks verkeerd skuit jy' date=' en s? jy sy's vet, skuit jy ook.  It's a loose-loose situation!

[/quote']

dit hang af hoe jy dit s? - stemtoon, gesigsuitdrukking, lyftaal  en so aan.....

En dan ook of jy die afgelope 3 jaar naby haar gepoep het, en of jy ook huil as Brooke in The Bold and Beautiful haar broek verloor, en of jy dalk 'n muggie raakgery het oppad huis toe en en en

jou vrou het al baie met jou reggekry.Big%20smile

Posted

ummm.Ermm...ek het 'n spie?l...Embarrassed

\

BREEK hom hy lieg die bliksemLOLLOLLOLLOLLOL

EWEP ek het 'n vriendin gehad wat so kon skop en donner, na twee glase champers kon sy net agteroor donner en haar kleertjies afskop.Big%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smileWinkWinkWink
Posted

ummm.Ermm...ek het 'n spie?l...Embarrassed

\

BREEK hom hy lieg die bliksemLOLLOLLOLLOLLOL

EWEP ek het 'n vriendin gehad wat so kon skop en donner' date=' na twee glase champers kon sy net agteroor donner en haar kleertjies afskop.Big%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smileWinkWinkWink
[/quote']

Nie my sussie nie.  Vra die ou wat haar so 'n bietjie wou "vertroetel" met geweld.  Die beserings lys aan haar kant was die volgende:

1. Velaf op die kneukels

2. 'n Gerekte kuit spier.

Beseringslys aan sy kant:

1. Gebreekte neus

2. 2 x blou o?

3. Gekraakte wangbeen

4. Gebreekte hand (hy wou haar slaan, toe dodge sy, toe moer hy die kar)

5. 3 of 4 uit tande met 'n klomp los.

Kyk, my sussie is cool, maar jy krap nie as sy moerig (of kalender) het nie.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout