Jump to content

Recommended Posts

Posted

Die kop ding is waar. 'n mens se liggaam se beperkinge is baie verder as wat ons dink dit is. Jy gaan dink jy is in jou beste chops, maar steeds kan aanry. Vir dae. Ons as mens het maar sag geraak.

'n 26ds en 'n 29ht gaan vir jou meer waarde vir geld gee itv specs as 'n 29ds.

Of dit lekkerder gaan ry of vinniger gaan wees is debateerbaar en jou eie opinie, ry styl en voorkeure gaan dit als affekteer.

Onthou ook dat jy daai fiets nog lank na die epic gaan ry, so kry iets waarmee jy 'n pad kan stap en wat vir jou 'n vet smile gaan gee elke keer as jy opklim. Ek se weer, die Epic is nie die einde van jou loopbaan nie, dis net die hoogtepunt tot op hede.

 

Wag tot Momsen se 29ds vrygestel word (lyk belowend) en gaan ry een en elke ander demo fiets wat jy kan kry of iemand vir jou sal leen.

 

Aan die einde van die dag moet die fiets (hard) getrap word, deur jou, en niemand anders nie.

My opinie, en ander se experience gaan nie bepaal hoe jy die fiets ervaar nie. So gaan ry fietse en maak jou besluit daarop.

  • Replies 64
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout