Jump to content

Ultimate HubberSSSS!!!!

Lamber

Recommended Posts

  • Replies 277
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Come mike...you can dooo it

Here is a joke...just reply laughing

n ou SMS sy blonde girl friend: Ek mis jou woes.

Blondie reply: Dankie, ek mis jou wiel.

clap.gif
Link to comment
Share on other sites

clap.gif

Last contribution

Die mediese prof stap saam met 'n groep studente deur 'n hospitaalsaal en toets hul diagnotiese vermoe. Hy peper hulle met quickfire vrae en verwag onmiddelike antwoorde. By een van die beddens verloop die toets so:

Professor: Simptome?

Student: Hoofpyn, seerkeel en hoe koors, professor.

Professor: Diagnose?

Student: Verkoue, professor.

Professor: Behandeling?

Student: Disprin, professor.

Professor:Dosis?

Student: Koning, professor

Link to comment
Share on other sites

Man stap by die kroeg en en bestel 'n brandewyn en coke. Die kroegman sit vir hom 'n appel neer. Man: "Ek het nie vir 'n appel gevra nie, ek het vir 'n brandewyn en coke gevra."

Die kroegman sê: "Hap die appel." Die man hap die en sê: "Dit proe nes brandewyn!"

"Hap nou die ander kant" sê die kroegman. "Jis, dit proe nes coke!" antwoord die man!

Sy vriend kom by die kroeg in en hy vertel hom va

n die kroegman se magic appels.

"Een Gin en Tonic!" vra die vriend. Die kroegman sit vir hom 'n appel neer. Man: "Ek het nie vir 'n appel gevra nie, ek het vir 'n Gin en Tonic gevra. "Die kroegman sê: "Hap die appel." Hy maak so en sê: "Dit proe nes Gin"! "Hap nou die ander kant" sê die kroegman. "Jis, dit proe nes Tonic!" antwoord die vriend!

Dié twee se vriend kom ook by die kroeg in en hulle twee vertel hom die die kroegman se magic appels. Vriend vra vir die kroegman: "Jy't nie dalk iets wat soos **** proe nie?"

Die kroegman sit vir hom 'n appel neer. Hy hap dit en sê: "Nee hel! Dit proe soos ***!"

"Byt die ander kant" se die kroegman.

ke ke ke
Link to comment
Share on other sites

Landdros:

"Waar is jy gebore?"

Gatiep:

"Innie Kaap my master."

Landdros:

"Watter deel?"

Gatiep:

"My hele lyf is da gebore, net my valstande kom uit Jo'burg."

very funny but you okes are testing my broken afrikaans seriously
Link to comment
Share on other sites

Landdros:

"Waar is jy gebore?"

Gatiep:

"Innie Kaap my master."

Landdros:

"Watter deel?"

Gatiep:

"My hele lyf is da gebore, net my valstande kom uit Jo'burg."

typical
Link to comment
Share on other sites

Oom vra apteker vir 'n kwart sterkte Viagra.

Apteker: 'n kwart sal oom nooit 'n ereksie gee nie!

Oom: Ek's nie gepla oor 'n ereksie nie. Ek wil net nie meer op my skoene pis nie!

Will stop now...promise

Die omie het gesukkel om hom te sluk....nou't hy n stywe nekblush.png

Link to comment
Share on other sites

Oom vra apteker vir 'n kwart sterkte Viagra.

Apteker: 'n kwart sal oom nooit 'n ereksie gee nie!

Oom: Ek's nie gepla oor 'n ereksie nie. Ek wil net nie meer op my skoene pis nie!

Will stop now...promise

LOL

That is piss funny clap.gif clap.gif clap.gif clap.gif

Link to comment
Share on other sites

I have been looking for jeans forever that fir properly and are easy to use when I hit the lavvy.

Eventually thumbup1.gif

http://sphotos-g.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-snc7/488237_10151029596272111_658241052_n.jpg

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout