Jump to content

Recommended Posts

Posted

Goeie more,

 

'n Paar van ons het besluit om eerder die Ottosdal wedren te gaan doen in plaas van die Fast One.  Dit was 'n goeie besluit.  Die wedren het eers 10h00 begin, ons kon lekker laat slaap, maar dit was bietjie warm teen die tyd dat ons begin het.  Almal op die 100km het saam weggespring (behalwe die tandems), die eerste 50km was dodelik vinnig, met die omdraai het die voorste gedeelte van die bunch my gedrop...EmbarrassedOuch.  Ons vorm toe maar 'n kleiner groepie en ry lekker hard verder tot op 80km...ConfusedOuchDead...toe val my wielle sommer heeltemal af...myne nie die fiets s'n nie.  ...hier het ek weereens besef dat mens MOET oefen!!!

 

Die laaste 20km het ek sukkel-sukkel op my eie aangegaan, ek het nog nooit in my hele lewe sulke verskriklike spier krampe gekry soos in daardie laaste paar km's nie!!!Shocked  Ten minste het my fantjie so 4km voor die einde terug gekom en my kom help.  Darem het ek die 100km's klaargemaak in 2H51, met my gesukkel en al.

 

Van daar het ons vir 'n uur of twee met 'n lekker koue bier langs die swembad gaan ontspan in die son. 

 

...die rus het egter nie baie lank gehou nie, want toe gaan skryf 'n paar van ons in vir die 'nite race' daardie aand.  Ek is nie 'n hardloper nie en besluit toe dat ek die 10km net vir die PRET sal aanpak!!!  Ek dink dit was die baie son die oggend wat my brein aangetas het...maar ten minste het ek die 10km klaargemaak, al was dit teen 'n heerlike 'sunday afternoon cruise' pas gewees.  Ek en Carol het dit in 1uur en 51 minute GESTAP.  Ons het 18h30 begin en teen die tyd dat ons by die omdraaipunt gekom het, het die son begin sak en die kerse/lampies in die middel van die pad is aangesteek.  Clap Dit was sooooooo mooi! 

 

Vandag is dit natuurlik 'n heeltemal ander storie...ek glo nie ek was al ooit soooo seer en styf nie!  .....Maar volgende jaar doen is dit weer!!!Big%20smileConfusedBig%20smile

 

....ek wou nou die fotos wat ek geneem het van die lampies hier post maar wanneer ek die 'insert image' link click dan se dit ACCESS DENIED.CryCry

 
krokki2008-01-28 00:13:33
  • Replies 32
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Krokki, yep dit was weereens 'n cool race, ons was ook daar en het dit baie geniet, lekker training vir die Giro in Maart.

Die Local Western Wheeler boys het baie goed gery,

Well done to Egan & your team!!

You planned a good strategy and executed it well!

It was Fun, will be back next year again

the flight there was quite exhilarating as well!!!!!
Posted

Ek self wil nie veel se van die Ottosdal draf en trap of wat ever nie dit was net een baie, baie lang dag.  Krokkie vat n kans daar was geen laat slaap nie want sy het vroeg al ons kom wakker maak vir koffie.

 

Ek het die 100km agter op die tandem begin totdat die pilot siek geword het en moes ek hom stilletjies neerle onder n gazebo by n waterpunt.  En daar gaan ek met die hele tandem op my eie tot groot vermaak vir die res van die veld vie sowat 27km.  Ek sweer ek was nog nooit so moeg in my hele lewe nie.  Ek dink ek sal volgende keer net n paar parte van die tandem afhaal en daarmee hardloop tot die einde, dit moet makliker wees. Met die 10km het dit makliker gegaan al moes ek downgrade van die 21 vanwee bene wat nog sat was van daai swaar fiets rondsleep.  Ingeval julle geworry het die pilot is opgelaai en hy het herstel (lesson learned do not race if you had a stomach bug a day before the race want dinges gaan jy dinges)

 

Maar die ou geheue is kort vlogende jaar sal ek weer daar wees.
Posted
WinkLOLYup' date=' little Red Lear Jet & White Jumbo Transporter!!![/quote']

 

No ways both transporting systems were well within the required speed limits

Lear jet Cruising speed 860km/h

A jumbo jet / transporter must reach a speed of 360 km/hr to travel efficiently

 

We were WAY within the limitLOL LOL LOL LOL
Posted

Dit was baie lekker gewees 'n heel anderste omgewing en baie vriendelike mense net jammer van daai moerse crash 10km in die 100km wedren my bene het goed gehou tot op 87km en toe is ek m@#r toe Die aand se 10km was ook maar 'n opdraaende stryd gewees en die eerste keer in my lewe het ek langer as 'n uur aan 10km gehardloop. Die koue bier en lekker kos het darem my van my seer bene laat vergeet. Ek is defnitief terug volgende jaar

Posted

What can I say.  This is definitely one of the best organized races that I have seen in a long time.  Pitty I couldn't complete it due to a stomach bug that Backup driver has mentioned.

 

I will definitely enter this race again next year to claim my medal for the 100km.

 

What makes this race unique is the fact that you get a medal for the cycling race, a medal for the runiing race and a special medal where the two medals fit in

 

 
Posted

"Krokkie vat n kans daar was geen laat slaap nie want sy het vroeg al ons kom wakker maak vir koffie."

Hey backup rider, enigiets na 04h30 is laat slaap!!!  Ons het eers 06h30 opgestaan!  Cry ...en ek het nie eers koffie gekry nie...

 

Ysterkas, ek weet nie eers dat daar 'n crash was nie Confused ek was seker maar weer in 'n wereldjie van my eie.

 

Goofs, jy sal nie spyt wees as jy die fast one 'n mis gee vir die race nie, dit was regtig stunning!
Posted

Still not committing to the run then big guy not even 10km.  So you going to go home with a 1/3 of the medal next year.  I mean if Krokkie can amble home so can you.  Its a wonder that her throat was not sore from all the talking on the route - thats probably why they had waterpoints after every kilometer LOL

Posted
What can I say.  This is definitely one of the best organized races that I have seen in a long time.  Pitty I couldn't complete it due to a stomach bug that Backup driver has mentioned.

 

I will definitely enter this race again next year to claim my medal for the 100km.

 

What makes this race unique is the fact that you get a medal for the cycling race' date=' a medal for the runiing race and a special medal where the two medals fit in

 

 
[/quote']

 

Jy het gese jy gaan k@k en jy het letterlik en figuurlik en hier k@k van die koue, Backlash jy moet jou reg hou vir die Bela Bela ek gaan 'n paar ondersteunings elemente benodig vir daai race ek en Tweety het R5000 op die race sal met jou deel as ek wenWinkWinkWinkWinkWink
Posted

Ek het nie soooooo baie gepraat nie! Ermm Die mense by die waterpunte was baie nice, hulle het tot vir my van die oranje powerade gebere tot ek terug gekom het, want ek hou nie van die bloues nie.

 

backlash, jy sal maar die nite race ook moet doen, want as ek dit kon doen kan enigiemand dit doen!!!Tongue
Posted

 

 

Jy het gese jy gaan k@k en jy het letterlik en figuurlik en hier k@k van die koue, Backlash jy moet jou reg hou vir die Bela Bela ek gaan 'n paar ondersteunings elemente benodig vir daai race ek en Tweety het R5000 op die race sal met jou deel as ek wenWinkWinkWinkWinkWink

 

moet jy nie nog slaap nie...jy gaan so lank van n fiets af wees teen die tyd dat bela bela gery word dat jy geen clue gaan he van hoe die fiets werk nie.  Ek dink ek gaan my by "camp tweety" skaar..... 
Posted
Ek het nie soooooo baie gepraat nie! Ermm Die mense by die waterpunte was baie nice' date=' hulle het tot vir my van die oranje powerade gebere tot ek terug gekom het, want ek hou nie van die bloues nie.

 

backlash, jy sal maar die nite race ook moet doen, want as ek dit kon doen kan enigiemand dit doen!!!Tongue
[/quote']

 

ja backlash daar is baie mielies vir jou om n draai te gaan loop..Big%20smile 
Posted
What can I say.  This is definitely one of the best organized races that I have seen in a long time.  Pitty I couldn't complete it due to a stomach bug that Backup driver has mentioned.

 

I will definitely enter this race again next year to claim my medal for the 100km.

 

What makes this race unique is the fact that you get a medal for the cycling race' date=' a medal for the runiing race and a special medal where the two medals fit in

 

 
[/quote']

 

Jy het gese jy gaan k@k en jy het letterlik en figuurlik en hier k@k van die koue, Backlash jy moet jou reg hou vir die Bela Bela ek gaan 'n paar ondersteunings elemente benodig vir daai race ek en Tweety het R5000 op die race sal met jou deel as ek wenWinkWinkWinkWinkWink

 

Hello sammajoor!  Ek het gister lekker daar by tweety gekuier!  Ek en backlash gaan tandem ry met die bela-bela....en ek kan nie deel wees daarvan dat ek my maatjie laat verloor nie...Ouch so julle twee sal maar moet sien wie stick die langste!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout