Jump to content

Recommended Posts

Posted

Nooit nie...

 

Lees die replies op hierdie $%^#$%^& se artikel:

 

 

Die paar swartes wat reply bly hammer daarop dat dit "racial" was. Ja, dit was seker, move the f*ck on. En soveel van hulle s? dan wanneer 'n swarte 'n witte doodmaak, dan was dit seker 'n robbery gewees.

 

Miskien moes Johan Nel dan 'n hoender of 'n stuk zinkplaat gesteel het en toe 'n paar geskiet het, dan sou dit mos ok wees met daai mentaliteit?

 

Hier word 'n oom en tannie stukkend geslaan deur swartes, en oor 5 minute van nou af gaan daai headline verdwyn. Ou nuus. Was dit racial? NATUURLIK! Hulle vra waar is die kluis, die gemiddelde swarte sal nooit 'n kluis he nie, maar 'n witte heel moontlik. So, hulle kies die wit slagoffer. 

 

Ek is gatvol.

 
Posted

Cheetah..... wat Nel gedoen het gaan nog vir baie jare saam met ons leef. Hy het geaan en DOELBEWUS swart mense doodgeskiet. Hy het gegaan en my en jou kinders se toekoms in ons mooi land bederf. Hy het nie gegaan om te roof nie hy het geaan om te MOOR!!!!! Daar is 'n verskil.

 

Ek stem nie saam met die plaasmoorde die maar die motief is grotendeel of wraak of roof. Dit maak dit nie anders nie maar Nel het die konflik net weer aangeblaas en ons kan nog baie probleme vorentoe vir onsself sien as gevolg daarvan. Ek wonder hoeveel ander mal mense wat nie omgee nie loop nog daarbuite rond.
Posted

Daar is geen verskil tussen Nel en die plaasmoorde nie - moord bly moord - of jy nou iets steel in die proses of nie. In al die gevalle is ras betrokke - die verskil is hoe regeer die bevolking op die voorvalle.

Posted

Ja ja, we're all still paying for some guys stupidity who thought that he could banish non-whites to the outskirts and take away their rights. The result?.... 

Posted

I can see where this is heading- absolutely nowhere. Everybody is going to give their personal opinions and the government will still be doing what they have, viz nothing.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout