Jump to content

Recommended Posts

Posted

so daar doen ek dit weer aan myself, eet nie voor 'n 72 km!

 

so i hit the wall en dit was 'n sleg 72km, ek is oppad winkels toe en gewonder watse lekker goodies mens kan inpak op so ride.

 

appel

piesang

jungle oats bars

energade jellies

peanuts

 

en???

 

ek gaan sommer nou op pot want dis mos 'n lang naweek en ons sal al 3 dae ry :thumbup:

Posted

Vir die langnaweek se ry, tensy jy gaan travel vooraf, sorg maar dat jou reenbaadjie ook reg is... :thumbup:

 

Ander ding wat ek like is nougat - mens kry dit mos deesdae in 'n kleiner sweatie version ook, individually wrapped and all. Ek knaag maar meestal aan jelly babies en jungle bars. Het al manne gesien wat glo in rosyntjies. Het al manne gesien wat toebies of platgedrukte buns uitruk op 'n ride.

Posted

Probeer gerus die nuwe 32GI bars, ek moet se dat hulle vir my die beste werk, hulle smaak dalk nie die lekkerste nie maar hulle is sag en is maklik om te eet terwyl jy ry, ek ek hulle nie het nie druk ek maar n piesang in my agtersak. droe piesang is nog beter as jy dit in die hande kan kry

Posted

Probeer gerus die nuwe 32GI bars, ek moet se dat hulle vir my die beste werk, hulle smaak dalk nie die lekkerste nie maar hulle is sag en is maklik om te eet terwyl jy ry, as ek hulle nie het nie druk ek maar n piesang in my agtersak. droe piesang is nog beter as jy dit in die hande kan kry

Posted

so daar doen ek dit weer aan myself, eet nie voor 'n 72 km!

 

so i hit the wall en dit was 'n sleg 72km, ek is oppad winkels toe en gewonder watse lekker goodies mens kan inpak op so ride.

 

appel

piesang

jungle oats bars

energade jellies

peanuts

 

en???

 

ek gaan sommer nou op pot want dis mos 'n lang naweek en ons sal al 3 dae ry :thumbup:

Sal nie 'n lang rit ooit aanpak sonder iets souts om te eet nie! Biltong of droë wors of makadamia neute.
Posted

so daar doen ek dit weer aan myself, eet nie voor 'n 72 km!

 

so i hit the wall en dit was 'n sleg 72km, ek is oppad winkels toe en gewonder watse lekker goodies mens kan inpak op so ride.

 

appel

piesang

jungle oats bars

energade jellies

peanuts

 

en???

 

ek gaan sommer nou op pot want dis mos 'n lang naweek en ons sal al 3 dae ry :thumbup:

 

Date Balls are the best

Posted

so hier is wat ek gister gaan koop het, dit sluit ook in 'n box future life in en die piesangs sal ek nader aan vrydag gaan koop

 

post-5290-0-69729400-1370932617_thumb.jpg

Posted

so daar doen ek dit weer aan myself, eet nie voor 'n 72 km!

 

so i hit the wall en dit was 'n sleg 72km, ek is oppad winkels toe en gewonder watse lekker goodies mens kan inpak op so ride.

 

appel

piesang

jungle oats bars

energade jellies

peanuts

 

en???

 

ek gaan sommer nou op pot want dis mos 'n lang naweek en ons sal al 3 dae ry :thumbup:

 

Laaang rides - droewors werk - sout en maklik om saam te vat en rosyntjies en neute plus n paar 32 GI tablets en n piesang of twee

Posted

Vir die langnaweek se ry, tensy jy gaan travel vooraf, sorg maar dat jou reenbaadjie ook reg is... :thumbup:

 

Ander ding wat ek like is nougat - mens kry dit mos deesdae in 'n kleiner sweatie version ook, individually wrapped and all. Ek knaag maar meestal aan jelly babies en jungle bars. Het al manne gesien wat glo in rosyntjies. Het al manne gesien wat toebies of platgedrukte buns uitruk op 'n ride.

 

ek het altyd dit saamgevat ma sukkel om dit vinnig genoeg gekou te kry! LOL LOL

Posted

Hmmm... op die topic van bars en sukkel om te kou. Ek eet Jungle bars op training rides, mtb funrides ook. (Persoonlik verkies ek die smoother bars, nie met neute in nie, maar dis mos jy wat dit eet, nie ek nie!)

 

Maar as die intensiteit bietjie opjack en mens sukkel om asem te haal tussen die koue deur, beat niks Enduren se bars nie. Somehow verstik ek nie daarin nie. Maar gebruik dit maar meestal as ek die dun wiele uitruk en ons mekaar jaag op die teer. :ph34r:

Posted

Op training rides is die kou ding nie te veel van 'n pyn nie, maar sodra 'n mens bietjie hard begin asem haal is ek een wat nie baie van die kou storie hou nie. So ruk terug was hier 'n knaap wat iets gepraat het van "Ensure". Ek het toe vir my 'n blik gaan koop en probeer as my snack met die Emperors Palace Classic.... Baie nice, moet ek se.

 

Drink dit soos 'n milkshake en dit werk soos 'n bom

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout