Jump to content

Klapperkop CRIME


Grapkas

Recommended Posts

Ek het 'n storie gehoor dat iemand weer aangeval is op Klapperkop (PTA) die afgelpe twee weke, weet iemand of die storie waar is?  Ek en my man het vanoggend gaan oefen en was oppad soontoe en toe ons daar kom toe stop daar 'n suspicious wit kar met 'n klomp dudes in en een klim uit, ons maak toe maar 'n vinnige u turn en ry terug burbs toe! WAT MOET MENS DOEN MET HIERDIE BLERRIE CRIMINALS?

Link to comment
Share on other sites

Ek weet van die Fonteine insident 2 weke terug . Nog niks van klapperkop gekry nie . Maar Klapperkop is nie veilig vir klein groepies nie . So as jy lus is vir biekie opdraande ry gaan doen eerder Loveday str of so iets .

Link to comment
Share on other sites

Twee kerels is voorgeval en met messe beroof . Maar hulle het net met paar rand weg gekom . Ek met die arme kerel laas Saterdag gepraat en hy reken as hy traangas (meeste MTB'ers dra dit , miskien moet die roadies ook) gehad het sou dit anner storie wees .

Link to comment
Share on other sites

Die heel beste ding vir die manne is:

 

  1. 'n Donderbuis - net biekie skrikmaak
  2. Traangas/rooikappie - help met hul sinusse wat toe is en dan hul breins benewel
  3. Wit Fos (Willy Pete) as hul nou regtig halstarrag is en jy PERMANENT van hul wil ontslae raak

Link to comment
Share on other sites

Gaan nogal gereeld oor Klapperkop alleen, sien baie mense alleen daar hardloop of ry, het nog niks dodgy gesien daar nie.

Link to comment
Share on other sites

Die 4 dudes vanoggend het noggal dodgy gelyk hoor!!! Deamon onthou jy nie laasjaar die Bruce's ou wat daar gestop is, hy ry met 'n mes en toe hy sy mes uitruk voor die twee boewe toe ruk hulle 'n gun uit!!! Gelukkig het Johnny Constantinides en Hildy op die tandem daar aangekom en die twee se geskreeu het toe die boewe terug in die bosse in gedryf!!!

Link to comment
Share on other sites

 

Ja maar jy is dodgie jouself (My name is AL ) . Die skelm kruip vir jou weg .

 

Ja ja..Moet die DnD kit wees wat hulle bang maak.smiley36.gif

 

Link to comment
Share on other sites

 

Die 4 dudes vanoggend het noggal dodgy gelyk hoor!!! Deamon onthou jy nie laasjaar die Bruce's ou wat daar gestop is' date=' hy ry met 'n mes en toe hy sy mes uitruk voor die twee boewe toe ruk hulle 'n gun uit!!! Gelukkig het Johnny Constantinides en Hildy op die tandem daar aangekom en die twee se geskreeu het toe die boewe terug in die bosse in gedryf!!! [/quote']

 

Mmh..ja. Gaan maar n ander training spot moet kry of in grooter groepe daar ry.

 

Link to comment
Share on other sites

Die probleem is net, WAAR IN PTA IS DAAR LAAAAAAAAAAAANNNNNGGGG BULTE???? Daar is tons of short & steep maar 3-6km bulte as enige iemand weet inform my ASB?

Link to comment
Share on other sites

 

Die probleem is net' date=' WAAR IN PTA IS DAAR LAAAAAAAAAAAANNNNNGGGG BULTE???? Daar is tons of short & steep maar 3-6km bulte as enige iemand weet inform my ASB?[/quote']

 

Wat van die Monument? Ek weet dir mountain bikers kan daar binne ry. Die klim teen Schanskop in die Monument gronde behoort nogal redelik te wees, en 10 keer veiliger as Klapperkop.

 

Link to comment
Share on other sites

Ek ry Klapperkop op average seker so 10 keer 'n week en alhoewel ek gereeld dodgy mense daar op en af sien ry het met hulle karre (ek dink dis maar moffies, ouens wat skelm affairs het en 'n paar drug dealers), laat hulle my in vrede en het ek nog nie iets gevaarlik teegekom nie, maar ek sal gemakliker voel as hulle weer bietjie die gras en bome kort sny.

Link to comment
Share on other sites

Die probleem is net' date=' WAAR IN PTA IS DAAR LAAAAAAAAAAAANNNNNGGGG BULTE???? Daar is tons of short & steep maar 3-6km bulte as enige iemand weet inform my ASB?[/quote']

Grapkas, you can also train the hills between Dely Road and Rigel (onroute to Klapperkop) I generally ride in the afternoon during the residential area; it is very quite and the occasion cars passing by makes me feel safer than riding alone at Klapperkop. The ascent is also good; doing a 15km ride around the residential areas gives me around 400m ascent.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout