Jump to content

OFM Classic 3 November Bloemfontein

Recommended Posts

  • Replies 334
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

MTB: Almal met wie ek al gepraat het is in groep A. Hoeveel grope kan daar dan wees?

Dink daar was laasjaar 3 groepe vir die 65km en daarna begin die groepe vir die korte.

Posted (edited)

HAHA, hoekom?

Ry met my singlespeed. Eerste stuk is afdraand en ek spin sommer vinnig uit met daai stukkie... :w00t:

Edited by hboli4
Posted

Ry met my singlespeed. Eerste stuk is afdraand en ek spin sommer vinnig uit met daai stukkie... :w00t:

Ek het vroeër die jaar met 'n GT gery met 20 ratte. Ek kon net nie gewoont raak aan die min ratte nie, toe gaan trade ek dit vir 'n Merida met 27 ratte. BAIE BETER!!!

Ek verstaan net nie hoe mens met 'n single speed kan ry nie (ek dink my brein is te klein).

Stekte meneer :thumbup: in my boek is julle MENERE as julle MTB en Road bike in 2 dae kan ry :eek: WOW!!!

Glad nie. Die singlespeed is 'n challenge met die opdraende(alhoewel hy baie lekker klim) maar die hoofdoel vir my is die 'eenvoud'. Hy is natuurlik ook baie lig en kos my niks met maintenance nie. Net nou en dan bietjie lube. Ek race nie maar is daar om dit te geniet.

Posted

Stekte meneer :thumbup: in my boek is julle MENERE as julle MTB en Road bike in 2 dae kan ry :eek: WOW!!!

Nee wat sal dit nie so noem nie. Mens raak gewoond aan die lang afstande en tyd op die bene. Ek ry altwee want dit is lekker afstand oefening vir Ironman. Dis vir my 2 training rides eerder as 2 races.

Posted

Ek het vroeër die jaar met 'n GT gery met 20 ratte. Ek kon net nie gewoont raak aan die min ratte nie, toe gaan trade ek dit vir 'n Merida met 27 ratte. BAIE BETER!!!

Ek verstaan net nie hoe mens met 'n single speed kan ry nie (ek dink my brein is te klein).

:eek: ek dink net my bene is te klein... :oops: he he he

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout