Jump to content

OFM Classic 3 November Bloemfontein

Recommended Posts

  • Replies 334
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Ek wil graag 5 poste hier adverteer:-

Dit is vir SONDAG se race.

Die 5 gelukkige ouens sal deel uitmaak van my span. Die bevooregte ouens wat die vakature vul sal na verwys word as "domestiques" en hoewel seker engelse mense ook daarna verwys as "sacrificial lambs" moet julle nie daaraan steur nie.....

4 van die 5 poste is ouens wat moet voor ry en die bondel se gemiddelde spoed hoog hou. Onder geen omstandighede mag julle toelaat dat ek wind kry nie dit is baie NB. Indien dit sou gebeur dat ek `n pap wiel kry sal ek verwag dat een van julle vir my julle wiel sal gee terwyl die ander 3 my dan sal terug trek in die bondel in. Voel ook vry om my teen opdraendes op te stoot.

Die 5de persoon is die "waterboy" en hy moet sorg dat almal se waterbottels vol bly.

My taak is om seker te maak julle almal doen julle werk.

Saam kan ons soveel meer bereik.

Hierdie is `n wonderlike geleentheid vir 5 mense om bietjie "terug te sit in die sport in". Onthou, fietsry is die wenner aan die einde van die dag...

Aansoeke sluit more aand 8PM. Laat die CV's begin inrol....

PS:- Indien daar meer as 5 aansoeke is sal ek oorweeg om die span te vergroot.

Congrats to Cassie1975 & Oscar101 who are the first two members of the team. Group BL will rock on Sunday!

Posted (edited)

Congrats to Cassie1975 & Oscar101 who are the first two members of the team. Group BL will rock on Sunday!

He he he...dis reg Garfield :thumbup: dink ek sal die Waterboy wees as dit okay is??? :w00t: wil ook darem so nou en dan 'n sluk vat...ha ha ha :drool:

:eek: dis nou as ek kan by-bly... :whistling:

Edited by CASSIE1975
Posted

Yeah maybe if I'm fast enough I can catch the BL guys but not to sure about that, have to keep with the front guys at all times to maybe get a sub 3 one day when Im big and fit enough to do that.

Posted

Almost every group will have sub 3 hour riders... If you can find 5 or so and work together you can bridge over I am sure of it. Just do it within 15km as this is where the highway + headwind starts....

My plan is to stay with the biggest part of the BL bunch. You always have a few crazies speeding off at the start of the race...

OFM is all about numbers on the highway. The real race only starts at 75km's............

Posted (edited)

2011 was die roete nog 99km...so die tye verskil van 2012, maar hier is die hoeveelheid mense wat SUB 3 gery het in hulle groepe...maar ek weet nie hoe die wind en weer was laasjaar nie...??? :eek:

BL = 34 mense - beste tyd was 2:55:05

CL = 8 mense - beste tyd 2:54:40

Edited by CASSIE1975
Posted

@Garfield...moet ons mekaar maar probeer soek daar by OFM (Garfield, Oscar en ekke???)

Of wat is die voorstel??

Ek is nie more op kantoor nie...so sal vandag moet uitvind wat dink julle??

PS - ek is nie 'n vinnige "starter" nie...maar ek kan dalk help om pas te hou op die highway... :thumbup: en probeer by-bly sover ek kan van die begin af... :whistling:

Posted

I did a 03h07 last year. Was in moderate shape. This year I feel better prepared with the Amashova behind me. I just really hope I can stay with the group when they do the normal accelerations in the first few km's........ I hate those.

Ditto...also a slow poke from the gun...Then maybe we should make up a group or at least a few guys and try to stick together...if we get dropped before the highway...then at least we are a few to help each other??

Posted

@Garfield...moet ons mekaar maar probeer soek daar by OFM (Garfield, Oscar en ekke???)

Of wat is die voorstel??

Ek is nie more op kantoor nie...so sal vandag moet uitvind wat dink julle??

PS - ek is nie 'n vinnige "starter" nie...maar ek kan dalk help om pas te hou op die highway... :thumbup: en probeer by-bly sover ek kan van die begin af... :whistling:

Sure! EK en Oscar gaan 30km ry Sat oggend. 06h40 vanaf Total in LHP.

Ek gaan Sondag `n swart bike ry. Wit skin top met wit Arm warmers en wit skoene. Ek dra my nommer op `n race belt maw laag. En my bike gaan `n moerse rooi strobe lig ophe wat agtertoe skyn so jy kan my letterlik nie mis nie. Moenie vir die lig kyk as jy 'n epelepsie lyer is nie.

Posted

Ditto...also a slow poke from the gun...Then maybe we should make up a group or at least a few guys and try to stick together...if we get dropped before the highway...then at least we are a few to help each other??

Kyk die groter deel van die bondel behoort nie so mal vining te begin nie - kom ons traai by hulle bly. As mens afval is dit beter of vir CL dan te wag en aan te haak. 5 ouens alleen op die highway sal werk maar ek kan jou belowe jy gaan suffer teen die tyd wat die bulte begin.... Die bondels spring seker net 3 - 5 minute van mekaar af weg so dit is nie katatrofies as jy by CL se vinnige bondel moet aanhaak nie??

Ek gaan `n gel 06h30 eet en maar traai byhou so ver ek kan......

Dit is baie NB om by die Casino draai in die voorste deel te prober wees. Mens draai daar in `n "headwind" in met `n effense opdraende so ek beskou dit as die gevaarsone vir afbliksem........

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout