Jump to content

OFM Classic 3 November Bloemfontein


Recommended Posts

  • Replies 334
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Teen daai tyd gaan ek blind in my een oog wees en in `n semi koma wees so ek sal prober uitkyk vir jou maar kan niks belowe nie...

haha, ek weet darm hoe lyk jy, Ry jy met jou Spez?
Posted

Dankie! Klink great. Geluk ook met die voorsitterskap van die nuutgekose kommitee! Ek behoort nie aan 'n klub in die Vrystaat nie so is nie altyd op hoogte van wedrenne wat plaasvind nie tensy ek dit op die Vrystaat Fietsry website sien nie (en hy lys goed partykeer op kort kennisgewing) of by 'n fietswinkel.

 

Kan ek my epos adres vir jou stuur om op hoogte gehou te word of gaan jy poog om die website meer 'up-to-date' te hou.

Posted (edited)

@Kaka', dis net so goed om op epo te wees as jy NOS gebruik vir jou voordeel ....

met my seer knee moet ek al die hulp nodig gebruik wat ek kan...epo is illigal NOS is legal...

Edited by Kaka'
Posted

Dankie! Klink great. Geluk ook met die voorsitterskap van die nuutgekose kommitee! Ek behoort nie aan 'n klub in die Vrystaat nie so is nie altyd op hoogte van wedrenne wat plaasvind nie tensy ek dit op die Vrystaat Fietsry website sien nie (en hy lys goed partykeer op kort kennisgewing) of by 'n fietswinkel.

 

Kan ek my epos adres vir jou stuur om op hoogte gehou te word of gaan jy poog om die website meer 'up-to-date' te hou.

Dankie. Die website sal op hoogte gehou word met al die nuutste nuus en wedrenne. Sluit by 'n klub aan man! Gaan lekker wees met die reeks om vir iets te ry. Al is dit net vir fun
Posted

met my seer knee moet ek al die hulp nodig gebruik wat ek kan...epo is illigal NOS is legal...

Klink reg, maar niemand sal slipstream kan vat by jou nie haha, daai is nie n goeie prentjie om in mens se gedagte kan kry nie haha.

Posted

how the roads looking in bloem, puncture wise... how many tubes u guys packing.

im going with 2 tubes a nd 3 bombs

 

It is OK. The dangerous portion is when you turn around on the N1 and go off to the left. The next 20km (until you go past the airport the second time) is the dangerous part. Especially the first part there is some reformed melted tar. There are also a few minor potholes. Best sit in the first couple of wheels and stay away from the side of the road.

Posted

Was daar dan nie ook n Founties Mounties reeks met truie vir die wen van elke wedren en n voorlopers trui so 4 jaar terug nie?

Geen idee, Founties bestaan nie meer nie.
Posted

It is OK. The dangerous portion is when you turn around on the N1 and go off to the left. The next 20km (until you go past the airport the second time) is the dangerous part. Especially the first part there is some reformed melted tar. There are also a few minor potholes. Best sit in the first couple of wheels and stay away from the side of the road.

Weet hulle het die week die die paaie gecheck en reggemaak. Maar die klippe as mend by lughawe verby gaan nog 'n probleem
Posted

Ek het net gou my nommers gaan kry en nie gebrowse nie, sal more na die mtb bietjie rondkyk. Moet se die 'goodie bag' het 'n paar Rand se goed in. Net die Airmune bruistablette is al R50 'n 'botteltjie'. En my vrou kan meeste van die ander goed daarin gebruik.

Stem goeie waarde in goodie bag. Maar mis die MTN kouse. Het nog so twee pare , maar net van kouse wat die lekkerste vir my sit.Dit sal ook nou uitsterf in bondel om die manne met MTN kouse te sien ry.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout