Jump to content

Die Burger MTB 2014


Rydogg

Recommended Posts

  • Replies 369
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Ek will ook dankie se an nog iemand wat my gehelp het. N Hero die ou, wens net ek kan hom op gesppor het baie die race, maar ek sal hom opspoor hier of op Dirtopia se FB blad.

 

Het n #$%$%$#^% van n kramp gekry op 33/34km merk agter in die kop. kon nie eers uit clip nie, so erg was dit. Hier stop die ou en vrae of ek RENNIES op my het en hy gee toe vir my 2 Rennies. Het vir 5min gestaan en gespike op Gu en energy bar en die rennies en die kramp uit gedruk.

 

Daai Rennies het gewerk ek se, moes die laaste kop uit stoot want ek was bang ek skeer die spier, en toe is dit all the way down hill to the end.

 

Thanks!! Dis goed om te weet daar is ryers wat uit kyk vir ander. Hoop ek ry jou raak weer.

 

Shot dude, bly dit het gehelp! Het gesien jy was in bietjie pyn daar :). Ekt self a paar rennies gekou daar bo op die bult

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout