Jump to content

Recommended Posts

Posted (edited)

Hier is a goeie tip Johan

 

Bly weg van "vol diens" dit en half diens dat...Maak n lys wat jy will vervang op jou fiets / asook enige iets wat nie meer so lekker werk nie.

 

Vat die lys na die winkel toe en se jy will dit gedoen he, en vra hoeveel dit gaan kos...Met n spesifieke lys van goed weet die winkel presies wat gedoen moet word en jou verwagtinge word nie n grys area nie.

Edited by rouxtjie
Posted

Hier is a goeie tip Johan

 

Bly weg van "vol diens" dit en half diens dat...Maak n lys wat jy will vervang op jou fiets / asook enige iets wat nie meer so lekker werk nie.

 

Vat die lys na die winkel toe en se jy will dit gedoen he, en vra hoeveel dit gaan kos...Met n spesifieke lys van goed weet die winkel presies wat gedoen moet word en jou verwagtinge word n grys area nie.

 

+1 :thumbup:

Posted

Watter fietswinkel is die beste om fiets te laat diens.Gee nie om om te betaal nie, solank ek waarde vir my geld kry.

 

Strand / Somerset - Wes omgewing.

 

Probeer gerus William's bike shop!

Posted

Hier is a goeie tip Johan

 

Bly weg van "vol diens" dit en half diens dat...Maak n lys wat jy will vervang op jou fiets / asook enige iets wat nie meer so lekker werk nie.

 

Vat die lys na die winkel toe en se jy will dit gedoen he, en vra hoeveel dit gaan kos...Met n spesifieke lys van goed weet die winkel presies wat gedoen moet word en jou verwagtinge word n grys area nie.

 

I dont understand but it looks like it can make sense :thumbup:

Posted

LOL chukky you crack me up. Dont know why you ever got "suspended". The hub aint the same without certain people.

 

hahaha, shot dude!

some people have feet like this so I stand on toes now and then... not my fault :whistling:

 

http://www.freakingnews.com/pictures/12500/Big-toes-12950.jpg

Posted

LOL chukky you crack me up. Dont know why you ever got "suspended". The hub aint the same without certain people.

The only mistake with his suspension was that it wasn't permanent.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout