Jump to content

Giant Anthem X1 Advanced vs Momsen Vipa xt


Team Epo

Recommended Posts

Posted

Ek moet besluit tussen die 2015 Giant Anthem of die Momsen Vipa.Die reviews op beide fietse lyk goed.Die Anthem is bietjie goedkoper,maar met n upgrade op die wheelset kom die prys baie naby aan die Vipa.Beide fietse kom uit met vol shimano xt groupsets.

  • Replies 44
  • Created
  • Last Reply
Posted

Die Vipa het n Fox  Evolution op en die Athem n Fox Factory kashima coating.Is daar n groot verskil.?

Dont know the exact details but I suspect it has kashima coat and a bit more fine tuning settings on the factory.
Posted

Fox Evolution is entry level vir Fox

 

Ek het die shock op my Scott Scale 920 en het die stanchions stukkend geskaaf binne 8 maande. (Geen rowwe ry-kondisies nie. Omnico het net gesê; dit is weens gebrek aan onderhoud)

 

Herstelkoste was R3 500.

Posted

Anthem, as dit my geld was. Mens hoor nooit van enige probleme met hulle nie. Hy is al oor en oor bewys. Momsen hoor ek nogals deesdae heelwat stories oor swak naverkoop diens. 

Guest DieBees
Posted

Hierdie keuses maak my vaginaal onstabiel. Dis mooi om afrikaans hier op hierdie skrywe te beleef. Hulle bemark juis hiedie transportasie mobiele items sodat jy so deurmekaar is en vergeet jy het aanvanklik na n fiets gesoek.

 

Ek hoop jy kan jou keuse met groot oortuiging maak! Dis moeilik maar publieke opinie tel wel. Ek sou se as jy daaraan dink die eerste een wat in jou gedagte opkom moet jou keuse wees.

 

Ek voel nou uiters Afrikaans en baie tronts.

 

:-)

Posted

Ek ry n 2014 Anthem wat ek vroeer die jaar nuut gekoop het. Ek kan ongelukkig nie rerig komentaar op die Vipa nie.

 

Ek is groot fan van die Maestro suspension op die Anthem. As jy die wiele upgrade op die anthem gaan jy beslus n awesome fiets he. 

 

Jammer nie n baie tegniese antwoord nie.... seker jy sal genoeg sulke terugvoer kry hier. 

Posted

Al hou ek nie van Giant nie, sal ek die Giant aanbeveel bo die Vipa.

 

Eerstens, die Giant het 100mm "travel", waar die Vipa standaard 80mm het. 

 

Tweedens, die Vipa het 'n carbon agterste driehoek :huh: (rear triangle ), waar die Giant 'n alu agterste driehoek het - dit maak vir my meer sin, in dat die agterste driehoek baie meer stresses/load dra. 

Posted

Lees bietjie hier

Momsen Vipa Build & Review

https://community.bikehub.co.za/topic/131282-momsen-vipa-build-review/

 

en

Review: Momsen VIPA

https://www.bikehub.co.za/features/_/gear/reviews/review-momsen-vipa-r1476

 

en 'n bietjie hier

http://derestricted.com/psp-photo/momsen-vipa-team-issue-the-ride

 

http://derestricted.com/psp-photo/momsen-vipa-team-issue-the-bike

 

Ek is op my 2de Vipa. Niks fout met die eerste een nie. Ek't hom verkoop vir "iets nuuts" (my naam is Iwan en ek het 'n probleem!) en toe besef ek't 'n fout gemaak. Toe koop ek maar weer een.

 

Altwee goeie fietse. Nog net van een Vipa gehoor met 'n kraak en dit was a.g.v. 'n val. Daar was geen probleem met Momsen se diens nie al was dit die ryer se eie skuld.

 

Waar die Vipa wel voor is klim in kleiner Chainring. Plus 'n Vipa is 'n Vipa. 'n Anthem kan enige iets wees van 'n Deore to XTR fiets.

 

Vir "ooohhhh" en "aaahhh" doeleindes:

http://derestricted.com/wp-content/uploads/2014/09/momsen-vipa-001.jpg

Posted

Tweedens, die Vipa het 'n carbon agterste driehoek :huh: (rear triangle ), waar die Giant 'n alu agterste driehoek het - dit maak vir my meer sin, in dat die agterste driehoek baie meer stresses/load dra. 

 

Wat sê dit van Giant? Ibis, Specialized, Santa Cruz, Turner, Yeti...lyste en lyste van fabrikate wat vol carbon fietse op die mark het sonder probleme.

Posted

Nog 'n "ooohhh"

http://fcdn.mtbr.com/attachments/29er-bikes/853669d1386682257-momsen-vipa-post-1575-0-63053800-1381064933.jpg

 

en 'n "aaahhhhh"

http://fcdn.mtbr.com/attachments/29er-bikes/911009d1406365095-momsen-vipa-post-1575-0-20645900-1400342221.jpg

Posted

Wat sê dit van Giant? Ibis, Specialized, Santa Cruz, Turner, Yeti...lyste en lyste van fabrikate wat vol carbon fietse op die mark het sonder probleme.

 

Wat ek net nie verstaan nie is die motivering vir die materiaal gebruik in die Vipa. Hoekom 'n alu front triangle and carbon rear. Jou front triangle is groter, dus kan jy gewig spaar as jy dit omruil, soos die Giant. Front triangle carbon en rear triangle alu. 

 

Dis nou indien wel die fabrikaat daarop aandring om 'n "hybrid" raam te bou.

Posted

Wat ek net nie verstaan nie is die motivering vir die materiaal gebruik in die Vipa. Hoekom 'n alu front triangle and carbon rear. Jou front triangle is groter, dus kan jy gewig spaar as jy dit omruil, soos die Giant. Front triangle carbon en rear triangle alu. 

 

Dis nou indien wel die fabrikaat daarop aandring om 'n "hybrid" raam te bou.

 

Ek neem aan jy praat van die Alu model? Ek glo dit sal wees a.g.v. volumes, tooling en molds. 

Posted

Ek neem aan jy praat van die Alu model? Ek glo dit sal wees a.g.v. volumes, tooling en molds. 

 

Korrek, ja. Ek dink ek het die kat aan die gat beet. Het aan die Vipa AC gedink. 

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout