Jump to content

The new ewep mobile


ewep

Recommended Posts

Dude,  there is to many zeros.  I starting to wonder if I should buy stuff from you.LOL

 

So which racing wheels are you looking at?

 

 
Ox_Wagon2008-03-24 05:54:23
Link to comment
Share on other sites

Baie netjies. Hoop jy bly nou bo-op die ding.

 

BTW, sacrifice jy gemak met die saal net om by die "team" look te pas? Jy laaik mos nie die Arione nie.

 

 

 

 
Link to comment
Share on other sites

Hi E,

 

Wow !!!! Dit lyk rerig baie mooi, hoop jy kry ure se genot uit haar uit!!!!Wink

 

Wees nou soet en wag jou tyd geduldig om voordat jy op haar spring, en pasop asb vir alle motor voertuie met ou dames agter die stuurwielLOL
Link to comment
Share on other sites

Haai julle.  Baie dankie vir die mooie wense (hoor nou net DAAI afrikaans!)

 

 

Baie netjies. Hoop jy bly nou bo-op die ding.

 

BTW' date=' sacrifice jy gemak met die saal net om by die "team" look te pas? Jy laaik mos nie die Arione nie.

 

 

 

 
[/quote']

 

Nope, ek volg Spidey se advies.  Try die ding vir 2 weke en besluit dan.  Dag 1 was nie so erg nie, so ek sal maar sien.
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout