Jump to content

Recommended Posts

Posted

skye wat rook jy? ek is nie texas sally, sal ook nooit soveel geld betaal om 'n mini te ry.

 

 

 

Praat met Fanie, ek dink hy weet wie texas sally is.

 

 

 

Maar ek kan met alle eerlikheid se : EK IS NIE TEXAS SALLY,

 

 

 

en het ook nie so 'n 2de nick op die Hub.

 

 

 

En dis die eerlikke waarheid.

 

 

 

 

  • Replies 44
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
update.

dammit' date=' now I'm busy. Have to leave home at 6 in the morning, only wake up halfway down on the N1

things are going good , but no time for coffee or the hub.

see you on the road over weekends, I think my week training schedule came to a halt.

so, from now on I will not be classified as a funrider anymore, but more a "weekend warrior".

lekka dag verder aan almal.[/quote']

 

popeye, begin commute na die CBD.  Dis maklik hier van Durbanville af en jy kry so 2,5uur se ry in per dag!  Daar is 'n klomp ouens wat dit doen.  Vat omtrent net so lank soos die N1 slow cruise
Posted

ek weet willehond. Ja ek beplan dit.

 

 

 

Ek het reeds rondgekyk en op 'n stort plek afgekom in die gebou. Maar niemand weet waar die sleutel is (die gebou is 22 vloere hoog), so dit gaan bietjie beplanning kos. Soek ook nog le plekkie vir die bike.

 

 

 

Maar ek kort tyd om dit alles te orginize.

 

 

 

Ja, ek gaan na die winter begin in travel met die bike, te gevaarlik om in die reen te ry.

 

 

 

 

Posted

Nee wat, moenioe pansy wees nie, gryp die dikwiel en ry in die reen.  Moet net nie deur die hawe ry oor daai spoorlyne nie, seepglad!

 

Dit reen anyway nie so baie in die Kaap soos mense bespiegel nie.  Dis die lekkerste windstil dae en solank jou rug lyk soos 'n kersboom of flitsende rooilig distrik sal die blikryers jou nie raakry nie.  Dis lekker free miles en dan hoef jy nie 'n weekend warrior te word nie!
Posted
Nee wat' date=' moenioe pansy wees nie, gryp die dikwiel en ry in die reen.  [/quote']

 

se die een wat oppad is na die son!!!
Posted

Watter skok het ek nie gekry to ek hoor popey gaan weg van die hab af. Om te dink aan al die lekker tye wat ek en hy saam gehad het veral die naweek in die berge to ons met die berfietse gaan ry het. Ek het altyd so daarna uitgesien dat ek en popeye saam 'n argus kan ry. Ek het hom eenkeer gesien toe hy met so vreeslike klein dubbele fietsie teen suikertertjie bult uitgery het. Ek hoop regtig nie popey gaan rerig vir altyd weg nie en dat hy darem so nou en dan so bietjie vir ons sal vermaak met sy snaakse engels. Ek hoop ok nie hy is eintlik daai lawwe meisie van texas af nie. Die enigste fietsryer wat ek ken van texas is daai Laans outjie. Is daar meer mense in texas wat fietse ry.

 

Ek dink popey kan 'n mini karretjie ry want hy het op daai klein dubbele fietsie in een argus gery. Ek dink die dokter sal ook so mini binne in sy oor sien as hy inkyk soos daai stout seentjie op die tv. Sal daardie kind nie doodgaan van die rook van daardie mini in sy ou koppie nie.
Posted

looks like i'll join popeye as a weekend warrior, new business , worked more this week than a normal month last year. everyone just want to auction their properties, its crazy. hope the interest rates goes up next month.

Posted
looks like i'll join popeye as a weekend warrior' date=' new business , worked more this week than a normal month last year. everyone just want to auction their properties, its crazy. hope the interest rates goes up next month.

[/quote']

 

Shameless marketing you go LEM!!!!

 

Good luck, I am in the same boat at the moment. Trying to make it happen.
Posted
Dick' date=' we can sell your place? C'mon, make a price??[/quote']

 

Now what commission will you pay me for selling my house???smiley36.gif

 

PS what you doing on the hub this late?? Nothing better to do......smiley18.gif

 

Good luck with the first ones.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout