Jump to content

Recommended Posts

Posted

Lifetime op die raam en vurk........teen "manufacturing faults/defects" soos met alles ander rame...

Ek oorweeg nogals sterk om een te laat bou..........of andersins sal ek vir 'n Merida 909 Carbon Gaan....

 

Maar ek moet saam stem die bikes like freaking nice

 

Moenie s? ek het jou nie gewaarsku nie....Jy gaan spyt wees.......
  • Replies 34
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Dudes, ek weet..........ek is net nie heeltemal oortuig dat die raam jou dieselfde gemak en hanterring gaan gee as 'n bekende maak raam nie..........

 

Ek is nie snaaks as ek se ek dink jy sal beter af wees as jy 'n Scott CR 1 koop of Raleigh wat at least a naam het in die industrie :)

 

Nope, Jokerman is so ver maar nog baie pro Merida op die staduim...........Kan 'n XL frame kry vir R8800................daar is net nie iets anders wat hierby kom nie ?????

 

Of weet julle dalk iets waarvan ek nie weet nie...........share asseblief ???

 

Thx julle

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout