Jump to content

When will you arrive in Louis Trichardt for the Kremetart Event?  

  1. 1. When will you arrive in Louis Trichardt for the Kremetart Event?

    • Thursday
      3
    • Friday Between 10h00 and 12h00
      9
    • Friday Between 12h00 and 17h00
      17
    • Friday Between 17h00 and 23h00
      24
    • Saturday Morning
      3

Recommended Posts

Posted

En daar is 'n training ride die Sondag oggend vir die wat wil......Vroeg vroeg....

06:30 uit die dorp uit in die teenoorgestelde rigting na Vivo.....en terug.

  • Replies 59
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Scotty, my Scott S10 staan in my kamer so as jou probleem erger raak laat weet my. Siende ek deel van die organisering span is staan my fiets stil die naweek.

Posted

Pirate, I made a mistake.  The toll fees have gone up slightly.  Total will be 112.40 to be exact.  Just went to look on the AA sight.  I remembered yesterday that the first toll gate as you leave Pretoria was slightly higher.  I did not go up the N1 all the way to Louis Trichardt.

Posted
Scotty' date=' my Scott S10 staan in my kamer so as jou probleem erger raak laat weet my. Siende ek deel van die organisering span is staan my fiets stil die naweek.[/quote']

Thanks Wheelie my Scott is my spare/training road bike which it looks certain i'll have to use as the LBS is having a problem sourcing FSA parts for my Specilized. The FSA agents have recently moved from Jhb to Pta and dont know where the boxes are with the parts.
Posted

Spidey' date=' as jy met jou bikini aankom gaan ek vir Babelkous (of wie ook al die Vito ry) moet vra om jou so gou as moontlik om te ry Dead.

[/quote']

Wat het 8 voete en loop in 'n g-string rond?  Big%20smile

Jy sal vir BEEE maar moet vra....gelukkig ry sy nie die Vito nie.......

Ek hoor die afterparty is op Chilli se plaas?  Dit gaan GROOT pret wees!!  Big%20smile

You are SORELY mistaken my dear!  Cry  I know nothing about this..  Ek en my maatjies gaan kuier daar by die Potjiekos.  Big%20smile  Weet niks van enige ander afterparty nie... het wel iets gehoor van die Elites wat hul eie party beplan, maar dit het niks met my uit te waai nie!  Julle outjies moet maar lekker "after the party".  Wink

O ja, sal ook nie die ride maak Sondagoggend nie.  Gaan bietjie saam die familie kuier.Smile

Party pooper!!

Ek hoor maar net....Big%20smile

Rumours van OBS en Henning en knippers en stuff......Lees Barend die Hub?  ShockedWink

Hoop nie Cheeta  en sy chronies ruk weer ons broek op ons skoene vir die gesellen se bordjie potjie nie......anders gaan sy weer honger slaap soos laas jaar!!!!  Big%20smile

Hopelik is daar lemoene in die race pack waaraan sy kan suig.....

Kan nie wag nie....het more afgevat om vroeg-vroeg deur te ry.....my kieme in die bos gaan versprei....

Posted

Jaaa.... ek moet ook 3 xtra borde potjie koop....  hmmm, dalk het my ma'le brood... dan kan hul maar toebies eet.... 

Ek sien uit daarna om al my vriende van LTT en elders by die Potjie te sien! Big%20smile
Posted

Spidey' date=' as jy met jou bikini aankom gaan ek vir Babelkous (of wie ook al die Vito ry) moet vra om jou so gou as moontlik om te ry Dead.

[/quote']

Wat het 8 voete en loop in 'n g-string rond?  Big%20smile

Jy sal vir BEEE maar moet vra....gelukkig ry sy nie die Vito nie.......

Ek hoor die afterparty is op Chilli se plaas?  Dit gaan GROOT pret wees!!  Big%20smile

I definitely have too vivid an imagination...

C'mon we need Beee behind the wheel, then our guys will have no choice but to win.....

.....Christie....you doing KremtartWink

Posted

LOL@ WW!!! I don't think you'll find me in the tCS Vito anytime soon!!! If history is anything to work with, this time there might be a fatality!!!LOLWink

Besides, my other half is in the Cyclelab VA's sooo.....

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout