Jump to content

Recommended Posts

Posted

MW, watchit met brannas en coke, dis nie net anti-baaisiekel @sshole wat dit drink nie.  Dis 'n baie goeie laat middag drankie.

 

Marius, daai oem-tjie oem-tjie gee my ok die hoofpyn, plenty much!

 

Posted

OK Mampara, jy wen.  Ek het net verlede week 3 BMWs gehad.  Gelukkig nou weer terug tot by 2.  Phew!!!Embarrassed

 

M, SWAMBO smaak ook daai doef doef doef, kadoef f0kk0l, so jou ore is veilig in die DennebosWink
Posted

Ek stem' date=' hou die musiek oorspronklik.
[/quote']

 

Nevermind die oorspronklik hou, hou dit tenminste net musiek met regte instrumente en talent.

 

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout