Jump to content

Recommended Posts

Posted

HDR is basies 3 weergawes van dieselfde fot wat ge"blend word.  foto's, een oorbelig, een normaal, en een onderbelig word saam gesit. Sodoende kry jy briljante helder kleure, en goeie detail in die skaduwees (Dynamic range is die verskil tussen die donkerste en ligste dele van die foto.)

Hierdie ius heel moontlik een foto wat in RAW (basies 'n digitale negatief) geneem is, en dan drie na jpegs geconvert is.met die drie jpegs wat dan deur die rekenaa program in een foto gemaak word. Verskoon asb die engelse afrikaans.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout