Jump to content

Total wrong facts


Engela Conradie

Recommended Posts

 

http://smileys.smileycentral.com/cat/36/36_11_6.gifhttp://smileys.smileycentral.com/cat/36/36_1_19.gif

 Shame Jason, doesn't seem like all that shivering you did at the Finnish line helped for any simpathyWink

Confused... ja lyk my so... maar dit was moer KOUD... van 12 inches na 3 inch...jy kan imagine EmbarrassedBig%20smile
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 156
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

As ekke sulke snaakse smileys gehad het wat so rondrol van die lag het ekke dit ook nou gepost!!!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Ja dit was moer KOUD' date=' maar ek't darem op 12 inches ge-eindig ShockedLOLEmbarrassed[/quote'] LOLLOLClapClap... Moet daai Aspen kouse wees wat jy in jou race pack gekry het... Tongue
Link to comment
Share on other sites

Weet jy Engela...Chrissie hou daarvan om k@k te stook net soos n klomp ander mense. Proline se.."enige iemand kan wen solank dit nie Harmony is nie...Harmony se enige iemand solank dit nie Proline is nie...Anke se sy is happy dat Yolandie wen en nie die teams nie....daar word vir my gese ...ons is nie die reigning champ nie so hoekom moet ons jou help chase, ons het niks om te verloor nie........!!!!!!

 

Bottom line is... ek is te embarrased om oor die 94.7 te praat,  dit is absoluut n disgrace!!!

 

Die teams, onderandere Proline, kla altyd dat hulle nie genoeg TV coverage kry by races nie vir hulle sponsors  nie...kyk wat gebeur nou kamptig is hulle moeg om die racing te maak! In my boek maak die individuals die racing, onerandere, Cherese, Irene, Yolandie, Anke, die teams maak dit negatief....en bla bla bla!!!!

 

Ag...genoeg van die 94.7 en die hele jaar ...ek gaan die Sabie Experience ry en bietjie by die mountainbikers leer hoe om fun op n bike te he!!

 

PS...vir die ouens wat so baie te se het oor ladies racing is julle tye darem maar stadig in vergelyking met ons sin!!
Link to comment
Share on other sites

Chrissie' date=' from your post on the Racing section about the ladies race on Sunday you said that I rode with Proline!!? I just want to clear up that I DID NOT RIDE WITH THEM!![/quote']

 

 

 

Eish die girl darem..... You did ride WITH them.... maybe not FOR them.   smiley5.gif

Link to comment
Share on other sites

Well said Cherry!!! Ek kry ook maar skaam oor die storie! Nie 'n race om op trots te wees nie! Al wat ek net s? is twee honde baklei oor 'n been en toe hol 'n derde een met hom weg.  Die individual ryers was die spectators wat gekyk het hoe baklei die twee honde en Yolie was die enigste slim een op die dag so good for her!

Link to comment
Share on other sites

 

 

 PS...vir die ouens wat so baie te se het oor ladies racing is julle tye darem maar stadig in vergelyking met ons sin!!

 

Ons is fun riders Big%20smile ... die keep left tipe ouens

 

Link to comment
Share on other sites

Ooooohhhhoooo

 

Cherry....hoekom so aggresief??  Nie jou gewone trant nie??

 

That's racing for you.  Some you win, some you loose!

In my humble opinion, all off you were faste asleep.  Lekker Sunday stroll.  Big%20smile

 

Next time, hey.....next time.......

 

 
Link to comment
Share on other sites

Cherry....so ek sal jou by sabie sien....hetjy al bietjie mtb gaan ry net om die skills reg te kry vir die ace? saam wie ry jy

Link to comment
Share on other sites

Amoryn ek weet nie of jy gesien het nie maar daar is 'n ander plek waar jy kan chat oor Sabie, hier baklei ons oor die 94.7!!!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout