Jump to content

Recommended Posts

Posted

where is Big H huh ???

did you guys check those flashers in their cammo kit oh la la !!!

still like the pink Nando's cozzies HeartHeartHeartHeartHeartHeart

oh yes onetime did you not check my socks yesterday and my black and white kit huh ??? neee man wa was jy LOLLOL

Para thanks mate !!!! and for those of you for the sms's thanks evey you too skye LOL

Posted

Hagar, geluk met jou koekie wat jy gewen hetThumbs%20Up  Baie geluk ook aan al die ware Shark ondersteuners met julle wen oor die Bulle.  Die Sharks was die beste Currie beker span hierdie jaar

Posted
Hagar' date=' geluk met jou koekie wat jy gewen hetThumbs%20Up  Baie geluk ook aan al die ware Shark ondersteuners met julle wen oor die Bulle.  Die Sharks was die beste Currie beker span hierdie jaar[/quote']

shucks, you just saying that to...........Wink
Posted

thanks man Thumbs%20UpCool

ja ek support hulle van die dae van wynand claasen toe hulle nog in die B liga was van die kerrie kop Wink

dit is hoog tyd dat hulle bietjie perform . ja ek moet se hulle was die mees konstante span die jaar hulle het dit verdien en ek is baie trots op hulle !!!

Posted

ek skimp kwaai vir daai koekie maar ek weet nie of Rookie 101 die skimp gevang het nie man CryCry my score was hopeloos uit ek sal sommer vir my een daar by die tuisnywerhuid moet gaan koop .

Posted

Hagar' date=' geluk met jou koekie wat jy gewen hetThumbs%20Up  Baie geluk ook aan al die ware Shark ondersteuners met julle wen oor die Bulle.  Die Sharks was die beste Currie beker span hierdie jaar[/quote']

Wat se jy ek is skeefConfusedConfusedConfusedConfusedConfusedConfused

Waar se ek dit, ou groteConfused
Posted

Gelukkig het die ref nie hierdie keer verneuk nie en gelukkig het hy nie nodig gehad om Shaun 'no evidence' te gebruik nie smiley36.gif

GO SHARKS

Posted

En geen plek in die Bokspan vir die speler van die seisoen!!!!!!!!Angry 

Stefan TerblancheThumbs%20Up

En ek is n' ....... ondersteuner. Kom ons se liewers my span het in die semi's verloor.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout