Jump to content

en alweer


pastapouch

Recommended Posts

Beeld vandag... tragies... en R300 borgtog...

 

Liela Magnus

?Is dit my kind wat daar l?? Is hy dood??

Die antwoorde op hierdie vrae het ?n ma van Wolmaransstad in Noordwes se lewe in ?n oomblik verander.

Mev. Martie Pretorius se bekommernis oor haar seun, Marko (22), het haar Saterdagaand gedryf om haar swaer, mnr. Johan de Beer, te bel om haar na Marko te help soek. Marko het by haar en haar ma, mev. Heleen de Waal, gewoon.

Op soek na Marko het De Beer en Pretorius verby ?n ongelukstoneel gery en gestop.

Dit was hier waar Marko deur ?n motoris van sy fiets af gery en etlike meter ver gesleep is. Hierna het ?n tw??de motor ??k oor Marko se lyk gery.

?n Polisieman het kort daarna aan De Beer die bloedkolle gewys waarmee die polisie die toneel van die tref-en-trap-ongeluk herkonstrueer het.

Die registrasienommer van die motor wat Marko na bewering raak gery het, het langs die pad gel?.

Mnr. Cornelius van der Merwe (33) van Klerksdorp is eers gister weens die ongeluk in hegtenis geneem, het insp. Sam Tselanyane, polisiewoordvoerder, ges?.

Van der Merwe is op polisieborgtog van R300 vrygelaat.

Die identiteit van die vrou wat vermoedelik ook oor Marko gery het omdat sy hom nie gesien het nie, is ook aan die polisie bekend.

Van der Merwe se motor is reeds vir forensiese toetse gestuur. Hy het glo ges? hy het nie besef hy het iemand raakgery nie, hoewel sy motor se voorruit stukkend was en die bakwerk beskadig en daar bloed op was.

Aanvanklik het Marko se gesin nie geweet wie vir sy dood verantwoordelik was nie. ?n SMS van een van Marko se vriende wat voorheen saam met hom gewerk het, het hulle ?n leidraad gegee van die bestuurders se identiteit.

?Tannie Martie (Marko se ma). Ek is jammer. Ek het iets op my hart en moet dit afkry want die Here sal my nooit vergewe as ek dit nie doen nie,? het die SMS gelui.

Die vriend het die Pretorius-gesin besoek en vir hulle ges? hy vermoed wie die man en vrou is wat vir die ongeluk verantwoordelik is. Volgens hom was di? man en vrou die aand van die voorval by sy huis. Hulle het stry gekry en in twee motors van sy huis af weggejaag. Marko is na bewering kort daarna doodgery.

De Beer het gister vir Van der Merwe in die supermark raakgeloop. ?Hy het my gegroet. Ek dink nie hy weet wie ek is nie. Ek voel ek kan hulle nekke afruk,? het hy ges?.

?n Lykskouing sal gedoen word voordat enige begrafnisre?lings getref word. Van der Merwe sal vandag in die landdrohof in Wolmaransstad verskyn.

Link to comment
Share on other sites

Baie tragies.  En dan se die man nog hy het nie geweet hy het iemand raak gery nie.  Was sy voorruit dan voor die ongeluk al stukkend?  En die bakwerk beskadig en vol bloed?  Sommige mense is ook maar lekker stupid.

Link to comment
Share on other sites

That is tragic!!! Rubbish the guy didn't know he hit something, how can you not see and feel you hit a person and a bike, that's absolute rubbish!!!!Angry

 

My brother was involved in a hit and run  about 11 years ago on his way to hocckey practise, the guy got away and thank God my brother survived was it not for a cop that drove past this kid walking on the side of the road with blood gushing out of his head and him pushing a mangled bike. He had total amnesia (spelling???) and had no idea who or where he was.

 

He has never gotten on a bike since and hates the fact that my dad and I ride. And it is such a pity because he has the most unbeleivable natural talent on a bike ever!!!

 

This man should get sent packing for murder cause that's what it is, It's only an accidetn if you stop and help and phone the ambulance and do everything you can to save the kid's life and then show some remorse!!!!

 

Now I'm just pissed off!!!!!!!!!!!!
Link to comment
Share on other sites

Who said the police values life in this country?  And I can tell you now that if this guy ever does get sentenced it would just piss us off even more.

Link to comment
Share on other sites

again, harsh as it sounds i hope that both this vd merwe #$%^ and the b$%^tch that also drove over him live long and HIDEOUS lives. may neither of them ever enjoy a proper nights sleep and may they suffer from every ailment allergy and affliction that this planet can throw at them.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout