Jump to content

Recommended Posts

Posted

Blond .... sal nie eers agterkom as sy seerkry as sy val nie!!!!!!!!

Ekke hoop dit is iemand wat jy ken ...... of sit jy en ou tannies perv as jy niks het om te doen by die werk nie!!!!!!! Ou tannies perv is mos Cois se werk of hoe???????
Big H2008-11-06 06:57:38
Posted
Blond .... sal nie eers agterkom as sy seerkry as sy val nie!!!!!!!!

Snip snip  blah blah

Sy sal wel agterkom as sy weer in die spieel kyk en sien haar hele gesig is weggeval. Confused  Belaglike deel is die aankondiger het voor die race iemand crap gegee oor hy verstaan nie hoekom die ou tannies hul helmets so dra nie, dit gee geen beskerming nie, dughh.  Dalk was dit sy, dalk het sy maar besluit om hom te ignore, dalk het sy wel haar helmet vorentoe geskuif na dit LOL
Posted
Blond .... sal nie eers agterkom as sy seerkry as sy val nie!!!!!!!!

Snip snip  blah blah

Sy sal wel agterkom as sy weer in die spieel kyk en sien haar hele gesig is weggeval. Confused  Belaglike deel is die aankondiger het voor die race iemand crap gegee oor hy verstaan nie hoekom die ou tannies hul helmets so dra nie' date=' dit gee geen beskerming nie, dughh.  Dalk was dit sy, dalk het sy maar besluit om hom te ignore, dalk het sy wel haar helmet vorentoe geskuif na dit LOL
[/quote']

So jy perv die ou tannies...... niks fout daarmee nie ek is met een getroud!!!!!! Sy is so oud soos ek!!!!!!

Presies, verskil is anders as die oom het ek nog al my eie hare en tande Wink
Posted
 
So jy perv die ou tannies...... niks fout daarmee nie ek is met een getroud!!!!!! Sy is so oud soos ek!!!!!!

Presies' date=' verskil is anders as die oom het ek nog al my eie hare en tande Wink
[/quote']

hy het ook maar in 'n sakkie onder sy bed. LOL

Ag oom H, trek net jou been.

Moenie net perv nie loop kry vir jou een...... hulle is lekker. Hare nog baja maar grys en al my tanne..... ook maar net. Ou tannies worry nie oor baja tanne en hare nie!!!!!!!!

Nie sakkie maar wel 'n koos!!!!!!
Posted
Moenie net perv nie loop kry vir jou een...... hulle is lekker. Hare nog baja maar grys en al my tanne..... ook maar net. Ou tannies worry nie oor baja tanne en hare nie!!!!!!!!

Shocked  Net soos die hare en tande minder raak weet ek van iets anders wat ook "minder" raak met die ouderdom wat aanstap.....    Dis nou tensy daar blou vitamienes ook daar langs die bed le ?  LOL

Maar dis mos waar jy in die prentjie kom....hou die ou tannies happy terwyl die oom sy tanne soek.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout